Dit is duidelik dat die Sosialisitese ANC als in sy vermoë doen om werkgewers te ontmoedig. In ‘n poging om dié wat werk as verskoning gebruik, om nie inenting te kry nie, aan te moedig, moet Suid-Afrikaanse werkgewers nou hul werkers betaalde tyd gee om hulle teen Covid-19 te laat inent. En werknemers wat newe-effekte ervaar, kan met betaalde siekteverlof tuis bly deur hul inentingsertifikaat as bewys te lewer, sonder dat die standaard mediese sertifikaat nodig is om siektedae te eis nie.
Betaalde Siekteverlof vir SA Werkgewers Kry Hele Nuwe Mening met Covid! Inenting en Newe-effekte Daarvan Kry Betaalde Siekteverlof Sonder Mediese Sertifikaat!
Enjoyed this post? Share it!
SABC sê Afgedankte Personeel Word Betaal, Maar City Press en Vakbonde sê Anders…
Die South African Broadcast Corporation (SABC), die ANC se nasionale uitsaaier, het onder skoot gekom omdat hulle nie aan hul voormalige werkers betyds hul pakkette betaal het nie.
Die gerug wat deur City Press gepubliseer is, het opskudding veroorsaak, maar vakbonde wat die voormalige werknemers verteenwoordig, het glo gesê dat die pakkette vroeër in die jaar uitbetaal sou word, en wil nou die saak na die CCMA toe vat.
Enjoyed this post? Share it!
As Jy Wit Is, Is Jy Uit! Barloworld Verdedig en Gaan Voort Met Hul Rassistiese Afleggingsprogram!
Black Monopoly Capital: Aangemoedig deur rassistiese howe, gaan Barloworld voort om personeel af te dank bloot omdat hulle wit is, terwyl Solidariteit belowe om regstappe te verskerp nadat hulle ‘n dringende aansoek teen Barloworld Equipment in die Arbeidshof ingedien het, om die konsultasieproses van Barloworld te betwis tydens sy onlangse rasgebaseerde afleggingsproses.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Solidariteit Gaan Hof Toe Oor Rassistiese Afleggingsproses en Misbruik van Barloworld wat Vernietig Word Met BSEB!
Moord van die Goue Gans: Die vakbond Solidariteit gaan Barloworld hof toe neem omdat Barloworld ‘n vernietigende afleggingsproses op grond van rassediskriminasie begin het. Ja, dit beteken dat wit mense gekies sal word om eers afgelê te word, selfs al het hulle meer jare diens as swart werknemers. Dit is opsetlike vernietiging van ‘n korporasie en selektiewe slagting van lojale werknemers op grond van ras.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA chroomondernemings waarsku teen meer as 1 200 werk besnoeiings – Eskom se onbetroubaarheid en stygende tariewe was van die belangrikste redes vir die ontslag
Gesamentlike ondernemingsvennote Glencore en Merafe Resources kan tot 665 poste besnoei en het met hul werknemers by hul Rustenburg ferrochrome smelter begin konsulteer. Plaaslike chroomondernemings het Maandag gewaarsku dat hul moontlik 1 200 werkers kan aflê agv kragonderbrekings, stygende elektrisiteitstariewe en groter mededinging van oorsee. “Die konsultasieproses is as gevolg van verslegtende bedrywighede en marktoestande..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
3000 Telkom-werknemers staar werkloosheid in gesig na telekommunikasiemaatskappy besluit om ’n derde van sy arbeidsmag af te lê
In ’n brief wat Woensdag aan vakbonde gestuur is, sê die telekommunikasiemaatskappy die daling in die gebruik van stemoproepe en vastelyndata (ADSL), sowel as “bedryfsondoeltreffendhede” is die belangrikste redes waarom soveel werknemers oortollig geword het. Die eerste van twee rondes afleggings is by OpenServe, asook inligtingstegnologie en verbruikersdienste. Daar word voorsien dat hierdie werknemers reeds..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
De Lille onthul dat meer as 3 000 werknemers in die Openbare Werke sake met die departement doen en 300 van die werknemers het hul eie ondernemings
Patricia De Lille sê meer moet gedoen word om te verseker dat mense wat vir die staat werk nie sake met die departement doen nie. Patricia de Lille, minister van openbare werke, het onthul dat meer as 3 700 werknemers in die openbare werke, sake met die departement doen. Sy het gesê dat 300 van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Al is u die president van SA, is u nie bo die wet nie! – Ramaphosa staar moontlike optrede in die arbeidshof in die gesig weens die aflegging van plaaspersoneel
Die ANC se president is nie bo die wet nie en die ontslag van 22 van sy 46 plaaswerkers kan hom in die arbeidshof laat beland. Cyril Ramaphosa het die plaaswerkers in sy diens ontslaan en die verskoning gebruik dat dit ‘n besigheidsbesluit was omdat bek-en-klouseer sy veekudde bedreig. Niemand kon nog verduidelik wat die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boer Cyril word ook geraak deur swak ekonomiese toestande – 22 van sy 46 werkers word uit diens gestel
SA se swak ekonomiese toestand het vir pres. Cyril Ramaphosa ook ingehaal soos, soos talle ander boere in die land en hy word nou genoop om van sy werkers uit diens te stel. Ramaphosa wat met ankole-beeste boer op sy plaas Ntaba Nyoni Estate naby Badplaas in Mpumalanga, is die grootste ankole-teler in SA asook..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Duur fout begaan weens onbevoegdheid – munisipaliteit betaal twee keer R18 miljoen aan salarisse, maar werkers weier om dit terug te gee
‘N Mpumalanga-munisipaliteit met kontantvloei probleme, sit tans in ’n diep penarie om ongeveer R18 miljoen se salarisse te verhaal wat verlede maand twee keer aan sy werknemers betaal is. ‘n Fout begaan deur amptenare in die finansieringsafdeling van die Nkomazi Plaaslike Munisipaliteit het veroorsaak dat werkers hul salarisse op die 15de in plaas van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ’n SEB sink – 3000 werknemers moontlik sonder werk na spandabelrige verkwisting van ANC-kaders
Soos byna alle ander staats entiteite, wil dit lyk of Prasa ook besig is om te tuimel, en die moontlikheid bestaan dat 3,000 sekuriteit werkers afgelê gaan word om die boeke te laat klop. Prasaa moes talle sekuriteit kontrakte kanselleer, wat opgevolg is met die kanselleer van verskeie kontrakte vir instandhouding en herstelwerk. Met die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vakbonde dreig om SAL tot totale stilstand te ruk as hulle voortgaan om ’n vyfde van hul personeel te sny
Numsa en Sacca het reeds ‘n stakingsertifikaat verkry en beskuldig SAL bestuur dat hulle hulle met afleggings dreig. Hulle vra ook dat die hele SAL-direksie geskrap moet word. Asof hul finansiële spanning en die oorweging dat hulle ongeveer 900 mense sal moet afdank nie genoeg kommer veroorsaak, staan die nasionale lugredery, die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL)..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.