Dit is ‘n duidelike verantwoording van #TheAfricanWay, wanneer hul eie sogenaamde “struggle” heldin se tuisdorpie verminder word tot ‘n sh*thole, letterlik, terwyl die raadslede buitensporige bedrae duimsuig vir munisipale rekeninge vir inwoners, en geld vir die herstel van die huis waarin Winnie gewoon het, gesteel word! Die situasie het so erg geraak in Brandfort dat die politieke party, die VF+ ‘n klag ingedien het teen die despotiese munisipale bestuurder van die Masilonyana-munisipaliteit, wat Brandfort, Theunissen en Winburg in die Vrystaat bedien. Die “uitvoerende” burgemeester is Kunatu Stephen Koalane.
Continue reading…