13,8 miljoen mense in SA oorleef met minder as R19 per dag, dit volgens die indeks vir huishoudelike bekostigbaarheid van 2019

Waarom werk skep vir bekwame buitelanders? Wat van werkgeleenthede vir geskoolde wit Suid-Afrikaners? – ANC-regime prioritiseer immigrasiehervorming om bekwame buitelanders te lok

Gewelddadige plaasmoorde en aanvalle – Israeliese span arriveer in Suid-Afrika om onderhoude met boere te voer en situasie te evalueer

Wit bevolking in SA is onderworpe aan stadige volksmoord – 16 sterftes in September alleen aangemeld – Wanneer gaan dit end kry?

Magashule: SA ekonomie is in die hande van die minderheid en ongelukkig is hulle wit – Wit monopolie bestaan steeds

Malema doen ‘n beroep op swart mense om hul anti massa immigrasie woede na ‘wit kapitaal’ te herlei – gebruik dit vir nog ‘n rassistiese aanhitsing van geweld teen blankes

Groot ontevredenheid in ANC-regering omrede blanke mans meeste bestuursposte beklee – bekwame mans moet nou loop om plek te maak vir ’n onbevoegde BEE kandidaat

Strenger maatreëls in werksplek voorgelê om transformasie te bespoedig – blankes word nou teiken van ANC-regime

Nashua se Hoof Uitvoerende Beampte bedank en gaan landuit – een van honderde senior beamptes wat land verlaat a.g.v. regering se diskriminerende maatreëls om blankes in werksplek te benadeel

Vrou word aangerand in Spar by Schweizer sonder enige rede – Tyd om kleinhandelwinkels te boikot wat nie die veiligheid van kopers kan waarborg?

EFF vra dat Die Stem uit die volkslied verwyder word ná die uitspraak van apartheidsvlag – dit is glo ‘n “belediging en spreek gevoelens van wit heerskappy uit”

Wit lewens beteken niks vir ANC-regering: 19 plaasaanvalle, 2 plaasmoorde in Suid-Afrika, 1-15 Augustus 2019