ANC wys morele bankrotskap met eskalerende boikot teen Israel en vriendskappe met muishondlande soos Venezuela

Libiese militêre owerhede beweer dat Muammar Gaddafi se vermiste miljoene versteek was by Nkandla?

Lede van parlement beskuldig Eskom dat hy SA gyselaar hou en geld probeer afdwing van die belastingbetalers wat reeds gebuk gaan onder swaar skuldlas van ANC regering

Die bollie het letterlik in munisipale kantore in Vryburg gespat toe plaaslike inwoners se jare lange frustrasies oor voortslepende rioolprobleme en watertekorte oorgekook het

Gin wonder SA is ’n mislukte staat, almal wil op die belastingbetalers se rug ry en staatskas bankrot steel- Okosa hoof wat R6 miljoen van Landbank gesteel het, skuldig bevind aan klagtes van geldwassery en bedrog

Die Regstelsel van SA is totaal en al korrup, Bosasa getuienisse word gearresteer deur valke maar nie Watson, Dudu Myeni, Nomvula Mokonyane, Gwede Mantashe en kie

Suid-Afrikaanse pensioentrekkers se grootste vrees het nou waar geword – Pensioene moet nou bankrot regering se staats entiteite befonds

Die kalf is in die puts – ‘ANC-Regime kan grondhervorming nie suksesvol toepas’ – bevoegdheid om grondhervorming suksesvol deur te voer misluk en korrupsie vier hoogty

Deesdae sukkel die Transkaroo om huis toe te kom – Shosholoza Meyl is die spoor byster – Alle goeie dinge kom tot ‘n einde met ANC aan bewind!

Die vêr linkse Helen Zille is skielik moeg vir die korrupsie in die land en dreig nou om met ’n belasting boikot te begin

Nog enorme bedrog oopgevlek in grondhervormings program – ANC-regime stel plase en miljoene Rand beskikbaar aan mense wat hoegenaamd nie kwalifiseer daarvoor – gin wonder dat soveel suksesvolle plase en vrugbare grond tot niet gegaan het in die tydperk

AfriForum behaal oorwinning in hof teen onwettige grondgrypers met Malema se geld