Zuma se Nkandla is Niks in Vergelyking met Ramaphosa se Pensioengryp! Transnet Pensioengryp 2.0 sal Twee Keer Meer Swartes as Blankes Verarm en Verdere Eskom-korrupsie Aanmoedig!

#KakFonteinANC Randfontein Herdoop na Kakfontein Weens Stinkende Riviere en Damme, Selfs Die Lug Stink! ALLE Dorpe & Stede Word #Kakfontein in ANC se Sh*thole Reënboognasie!

Ons Weet U Het NIE die SONA-Sirkus Gekyk nie, So Ons Het, en ‘n “Mad Hatters-Teeparty in La La Land” Gesien, Waar Onsin Regeer!

#DieSwartVyeBlaar om Korrupsie te Verskoon, Swart Onbevoegdheid te Verberg en SOE’s te Stroop! Hoe Nontsasa Memela “transformasie” gebruik het om SAL te plunder!

Zuma speel Houdini om tronkstraf vry te spring, mis Zondo-sperdatum weens Kuba-hospitaalverblyf na kamstige komplikasies met vergiftiging

Zuma word gebrandmerk as wanbetaler, skuld R12,517 vir onbetaalde skoolfondse, hy moet maar aansoek doen om subsidie

Zuma trek ’n Schabir Shaik op homself

Speel die rasse-kaart as alles anders misluk – Zuma: ek word geviktimiseer omdat ek swart is

Groot sanksies op Guptas opgelê deur VSA tesourie wat die broers se sakebedrywighede ernstig inkort, om nie te praat van die moontlikheid van tronk vir die SA staatsgreep

Jacob Zuma weer in Hooggeregshof – skuldigbevinding kan lei tot ’n lang tyd agter tralies vir die eertydse ANC leier

Zuma se Nkandla in VBS-likwidateurs se visier – Zuma moet nou R7 miljoen hoes of hy verloor Nkandla

Zuma skuldig bevind op aanklagte van naamskending en moet R500 000 betaal vir een van sy eertydse minister