Die meerderheid van die minderheidsgroep in Suid Afrika is moedeloos, onseker en vrees die toekoms. Sonnige Suid Afrika word gekenmerk deur algemene onbevoegdheid en wetteloosheid. Die blatante korrupsie laat ‘n bitter smaak in die landsburgers se monde. Maar elders in Suid Afrika leef ‘n gemeenskap in ‘n bykans misdaad vrye omgewing waar inwoners spog dat hulle vir hulself werk en sorg. ‘n Dorp wat die verbeelding van, nie net Suid Afrika nie, maar ook die wêreld, aangryp. Die gemeenskap se konserwatiewe manier van leef word verwar met ‘n wan-persepsie dat hulle verkramp en outyds is. Wanneer jy met Uitvoerende Beampte, Joost Strydom gesels, skets hy ‘n ander prentjie. Die inwoners is trots op hulle kultuur en vooruitstrewend in hulle denke.
Continue reading…
VIDEO: Orania Groei Nog en is Bykans Misdaad Vry – Is Dit Die Minderheid se Uitkoms Uit die Wettelose & Onbevoegde SA?
Enjoyed this post? Share it!
#SanctionSA Rassistiese ANC het vir VN Gelieg: “Meriete, en Meriete Alleen, Moet die Maatstaf Wees vir Keuringsproses” – Tog, 50 Jaar Later is Rasgebaseerde Keuring Goed?
SA Sanksies: Volgens die ANC se eie eise 50 jaar terug moet Wêreldrugby, Internasionale Krieketraad (ICC), FIFA, Internasionale Olimpiese Komitee (IOK), Wêreldatletiek, Internasionale Fietsryunie (UCI), VN en alle internasionale sportliggame, Suid-Afrikaanse sportspanne verban en sanksies implementeer teen die rassistiese ANC-regime! Francois Pienaar en al die hoë en magtiges, heiliger as ons administrateurs, sportmanne en hul aanhangers, is net so skynheilig as die ANC, wat duidelik enigiets sal sê, of doen, net om mag te bekom of daaraan vas te klou. Wanneer sal die wêreld leer dat Liberales slegs mag wil hê, op enige manier moontlik, nieteenstaande of iets reg of goed is – Black Lives Matter is ‘n nare voorbeeld hiervan, en dit word alles gedryf deur U, die stille stemgeregtigde publiek, wie se stilswye as toestemming geneem word. Goeie mense het stilgebly, die boosdoeners was uiters uitgesproke, en nou is die bose voorspoedig. Dit is SAUK Nuus se missie om hierdie wanbalans te adresseer.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tweestaatoplossing: Wit en Swart Wys vir 250 Jaar Tande vir Mekaar, Integrasie Sonder Grense Sal Vanselfsprekend tot Geweld Lei!
In vergelyking met ons stamlande in Europa, is Suid-Afrika ‘n jong land en ons eie volk se geskiedenis begin maar in die jaar 1652, met ‘n voorgeskiedenis van die Portugese tydperk vanaf die 1400’s. Maar, ten spyte van ons kort geskiedenis, was dit ‘n tydperk vol van opspraakwekkende gebeurtenisse, wat nie alles in detail hier beskryf kan word nie. Die feit dat swart en wit in die jaar 2020 vir mekaar “tande wys”, is nie weens ‘n gebeurtenis wat onlangs onverwags gebeur het nie. Dis ‘n probleem wat al 250 jaar sluimerend is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA 5de Meeste Covid19 Gevalle! Al die BRICs Lande in Top 5 Behalwe China? SA en Indië Ontvang USD 1 Miljard Lening van BRICs Bank (China)!
Gevalle vir Kontant? Suid-Afrika rapporteur die 4de meeste daaglikse nuwe COVID19 gevalle (kaart hieronder), vir agt opeenvolgende dae, wat daartoe bygedra het dat SA nou die 5de mees besmette land wêreldwyd is, erger as baie lande met ‘n groter bevolking en wat minder ontwikkeld as SA is, soos Indonesië, Pakistan, Nigerië, Bangladesh, Mexiko, ens. Nog merkwaardiger is dat 4 van die top 5 mees besmette lande BRICs lande is – al die BRICs lande is in die top 5 behalwe China, waar die virus begin het! Toeval? Al is China die mees bevolkte land in die wêreld? Het die toegang en invloed wat Chinese burgers in BRICs lande het, die virus help versprei? Of verklaar die feit dat Suid-Afrika en Indië Biljoen dollar lenings van die BRICs ontwikkelingsbank ontvang het, die hoë syfers?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#CoronaVirus Die Tyd is NOU! Wanneer Dit Tref, Sal Dit Rampspoedig Wees en Blankes Sal Agter in Die Tou Wees! Wat Ons Dusver Geleer Het en Hoe Om Covid-19 Te Oorleef in Swart SA!
Die slegte nuus is dat Sjina die beste geval scenario was, en volgens verskeie faktore, gaan dit net erger wees in lande wat nie voorberei is nie, wat nie genoeg hospitaal beddens het nie, en nie bereid is om drasties en met dissipline te reageer nie. In alle aspekte blyk dit dat Afrika op pad na ‘n katastrofies geskiedkundige ramp is, en blankes sal absoluut niks hulp van die ANC regime ontvang nie, inteendeel. Dit is dus op ons eie skouers om onsself en mekaar te help, soos altyd, en SAUK Nuus het dus besluit om die informasie in Afrikaans to pos. Die goeie nuus is dat dit wel moontlik is, MAAR DIT MOET NOU BEGIN! Danksy die nuutste lesse wat ons van Sjina en Europa geleer het, blyk dit dat sosiale distansiëring en hande was, spesiaal vir oumense en dié met long probleme, ‘n lang pad kan gaan om besmetting te verhoed.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#CoronoVirus Nou Amptelik in Afrika. Nigerië en Algerië Bevestig Gevalle Terwyl Suid-Afrika Beplan om 132 Studente van Wuhan in Sjina Terug te Bring!
Meeste mense sal saamstem dat dit byna seker is dat die #CoronaVirus reeds in Afrika is, maar die bevoegdheid is net nie daar om dit op te spoor nie, maar Algerië en Nigerië het nou gevalle van infeksie amptelik bevestig. Daar is ook 199 Suid-Afrikaanse burgers, meestal studente, in Wuhan City, en 132 van hulle het gevra om terug te keer na SA. Aangesien hulle sedert die uitbreek van die coronavirus ‘n paar weke terug, onder isolasie gewoon het, kan Ramaphosa rustig rus dat dit ‘n redelike veilige poging is om sy reputasie te beskerm. Dr Anban Pillay – Direkteur-generaal van die Departement van Gesondheid het ook 3 weke gelede gesê dat as iemand besmet is, hulle nie gerepatrieer sou word nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Waarom Suid-Afrika nou vlugte uit Sjina moet verbied, soos baie ander lande – nie ernstige gevalle, is ook aansteeklik!
Aangesien die Coronavirus-infeksiesyfer geen teken van ophou in Sjina toon nie, en as ons die syfers kan vertrou, is daar nou 31,440 infeksies en 639 sterftes, met 64,000 noue kontak onder mediese toesig. Dit is nou twee weke later, wat vermoedelik die inkubasietydperk was, en dit is nou hoog tyd dat SA vlugte vanaf Sjina stop!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Afrika is #CoronaVirus Se Kwesbaarste Teiken” Omdat ‘n miljoen Sjinese in Afrika werk, waar hulle waarskynlik nie eens die virus kan diagnoseer nie!
Volgens baie van die wêreld se voorste kenners van aansteeklike siektes, lyk dit asof die Chinese koronavirus, wat uit Sjina versprei, ‘n werklike pandemie kan wees. Die toenemende gevalle wat vinnig toeneem, is ontstellend vir navorsers wat vrees dat die virus oor die hele wêreld heen gaan. Maar wetenskaplikes kan nog nie voorspel hoeveel sterftes dit na kan lei nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wêreldbekerrugby: All Blacks 23 – Springbokke 13 – Het BEE die verskil tussen wen en net speel gemaak?
Daar was min hoogtepunte in die Springbokke se eerste wedstryd teen die All Blacks. Cheslin Kolbe het min kanse gehad maar kon ten minste ‘n drie gedruk het as die uitgee na hom deur Wille le Roux beter was.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ons grond word verkoop/gegee aan Sjinese vir rys
Die ANC-regering het 100 hektaar grond aan ‘n Sjinese maatskappy gegee op ‘n langtermyn huur ter waarde van R300 miljoen in die Lydenburg/Bosbokrand omgewing.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC laat Chinese nou toe om ons land in te stroom – is dit tog nie ook dalk ‘illegal alien’ besetting nie
Die nuwe kolonialiste het gearriveer. Sonder ’n woord het die Suid-Afrikaanse regering toegelaat dat sowat 400 000 Chinese die land ingekom het oor die afgelope 6 jaar. Die meeste van hulle kom van die Fujian Provinsie in China en is al oral in Suid-Afrika versprei. Selfs in die mees afgeleë gedeeltes van Suid-Afrika verskyn tussen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
As dit nie die Gupta’s of die Zuma familie is nie dan is dit die Sjinese!
Twee groot kontrakte tussen die regering en ‘n Sjinese semi-staatsinstelling gaan klaarblyklik voort ten spyte daarvan dat beide tenders nie voldoen het aan die verkrygingsvoorskrifte ten opsigte van tenders nie. Prasa en die departement van water en sanitasie gaan twee kontrakte toeken ter waarde van R70 miljard aan China Communications Construction Company (CCCC). Dit gaan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.