SA staalverbruik is op die laagste vlakke in ‘n dekade – ArcelorMittal wat voorheen bekend gestaan het as Iscor, mag sommige van sy Suid-Afrikaanse aanlegte sluit

Eskom dalk weer in korrupsie skandaal met aanvraag na steenkool

Amcu se nuutste eise absurd – maandelikse salaris vergoeding en byvoordele vir werkers kom neer op ’n totaal van R30 000

Slegte nuus vir goudprodusente – produksie daal tot 19,5% weens arbeidsonrus, hoë loon eise en voortdurende kragonderbrekings

Myngroepe lê werkers af na swaar finansiële verliese, ekonomie van SA lyk donker terwyl werkloosheidsyfer aanhou styg

Anglo American Platinum dank meer as 600 onwettige stakers af by sy Mototolo-platinum myn

Wêreld se grootste platinum myngroep Amplats amper tot stilstand gedwing weens beurtkrag en ly R1,6 miljard se verlies aan inkomste

Skokkende aantal myne sonder waterlisiensies skep groot risiko vir ekologiese ramp – Die Nasionale Waterwet word eenvoudig geïgnoreer of willens en wetens verbreek

Onskuldige boer van Mpumalanga loop deur na ontstoke Gupta-myners sy voerbale afbrand – boere in omgewing vrees dat hul oeste volgende aan die brand gesteek gaan word

Mynbou ook ’n korrupte bedryf- Skenkings wat moes aangewend word vir ontwikkeling van projekte het spoorloos verdwyn

Tonne onwettig gemynde goud tydens staatskaping uit Suid-Afrika gesmokkel gedurende Zuma-regime

Onwettige diamant myners plunder park in Richtersveld, mynboubedrywighede begin nou handuit ruk in Noord-Kaap