Blankes word sondebokke gemaak vir die mislukkings van die ANC-regime – VF Plus-leier, Pieter Groenewald

Die SAPD het nie die manskrag om ons te beskerm nie, maar tog ontbind hulle die Sedibeng-gemeenskapspolisiëringsforum

Xenofobie aanvalle in ons land ruk nou hand uit, als te danke aan die ANC, nou pluk hulle die wrang vrugte van swak grensbeheer

As dit nie geld is nie dan is dit ‘n groot wapenverliese by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, maak die mense reg vir ‘n ‘oorlog’ of gee hulle dit maar net gratis weg vir terroriste

VF Plus blaas fluitjie oor korrupsie in Rustenburg en die Raadslid van ‘n bekende politieke party erken skuld

Die ANC se einde is naby  – Ná 25 jaar van ANC-regering staan Suid-Afrika op die rand van die afgrond

Die VF Plus neem ferm stappe teen Gauteng-regering se rassediskriminasie teen wittes

Ons bejaardes word al hoe meer sagte teikens vir die terroriste:- Twee bejaardes wreed op plaas aangeval:- BARNARDSVLEI (foto)

VF Plus kap Cyril Ramaphosa en sê hy moet oor gesteelde grond praat (video)

Eskom en SA betaal duur prys weens ANC se Regstellende Aksie beleid – wit ervare en kundige ingenieurs ontbreek by die staats entiteit en nou moet kundiges uit buiteland kom om Eskom te red

Skenkings aan politieke partye moet voortaan openbaar gemaak word na ondertekening van die Wet op die Befondsing van Politieke Party – Of die deursigtigheid egter onreëlmatighede in die toekoms aan bande gaan lê en veelparty-demokrasie bevorder, sal nog moet gesien word

Lesufi gaan 14 000 leerders gestrand laat – Het die LUR van Onderwys Panyaza Lesufi werklik die beste belange van ons kinders op hart? – Die jongste optrede van departement is teenstrydig met die Grondwet wat dit duidelik stel dat elke persoon die reg tot basiese onderrig het