Gemeenskappe buite Krugersdorp word gyselaar gehou deur vandalistiese betogers wat die ANC met geweldadige aksies probeer dwing om aan hulle verkiesingsbeloftes te voldoen

Skrif is teen die muur, bankrot spreekbuis van ANC-regime besig om te sink in skuld – SABC sluit kantore en dank 37% van sy personeel af

Voormarige plaaswerker gooi glo petrolbomme in boer se stoor

Geldwolwe byt in die stof – Jarelange stryd om die Karoo se skaliegas te ontgin met risiko dat dit waterbronne kan vernietig, is uiteindelik nek omgedraai in hof

En die slaag syfer is 30%… Dit is eintlik lagwekkend maar ter selfde tyd skokkend

Bloedsuiers tap SA motoriste vir ANC gewin– totale heffing op brandstof kom nou op R5.73 te staan terwyl min van die heffing aangewend word vir die regte doel weens korrupsie en wanbesteding

Pretoria munisipaliteit openbaar lamlendige bestuursvermoë – noordelike voorstede vir meer as 36 uur sonder water,groot gebiede word geteister met krangonderbrekeings

Gekondisioneerde volk? Moorde op blanke boere word toegesmeer, meerderheid van blankes is onbewus van gruwelike aanvalle waar die wreedste denkbare metodes toegepas is om mense te dood

Net ‘n paar humanistiese liberale wittes glo nog dat DA ‘n verskil kan maak almal anders weet dit is te laat , almal weet die ANC en die EFF is die hede en die toekoms van Suid-Afrika

Pick n Pay baas ontvang ’n allemintige bedrag van R31,9 miljoen na sy vergoedingspakket amper driekeer toeneem

SAL se vlerke finaal geknip? – Soek R4 miljard reddingsboei om te oorleef en gaan sonder twyfel belastingbetalers se geld uit die staatskas opslurp

Voormalige plaaswerker verkrag boer se vrou voor haar kinders – Ons is soos diere gejag, sê ma oor Hankey plaasaanval