Te midde van toenemende bespiegeling dat die omstrede voormalige minister Bathabile Dlamini ‘n ambassadeur sal word, kan ‘n woordvoerder van die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco), Clayson Monyela, nie kommentaar lewer nie. Die DA het gedreig om die president hof toe te neem as sy inderdaad in ‘n ambassadeurspos aangestel word. Die Daily..
Continue reading…
Daar is ‘n voorstel dat Bathabile Dlamini as ‘n ambassadeur vir Suid-Afrika ontplooi kan word. Kan u aan ‘n slegter verteenwoordiger vir ons land dink?
Enjoyed this post? Share it!
FINALLY SOME GOOD BREAKING NEWS: Bathabile Dlamini resigns as ANC MP
Former minister of Women in the Presidency and ANC Women’s League President Bathabile Dlamini has joined the growing number of former Cabinet ministers who have resigned their positions as ANC MPs after being left out of Cyril Ramaphosa’s new government.
The announcement was made early on Tuesday, barely a day after Jeff Radebe and Siyabonga Cwele officially tendered their resignations.
ANC spokesperson Pule Mabe and Chief Whip Pemmy Majodina have confirmed Dlamini’s resignation.
Last week, former Cabinet ministers Nomaindia Mfeketho, Tokozile Xasa, Susan Shabangu, and Dipuo Letsatsi-Duba also called it quits as ANC MPs after serving in various Cabinet portfolios.
Former environmental affairs minister Nomvula Mokonyane did not take her parliamentary seat when the governing party appointed her as the chair of committees.
Meanwhile, about six new ANC MPs are expected to be sworn in this afternoon to fill the vacanc
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril is meer ‘bek as binnegoed’, is hy regtig aangewese om die President te wees
President Cyril Ramaphosa het waarskynlik gesteier toe die druk op hom verhoog het om nie ontslae te raak van twee ministers wat volgens politici nie meer in die kabinet behoort te dien nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Babelas Dlamini kry toe nie die trekpas tydens kabinet skommeling, wonder by wie het sy gat gekruip en waarom sy nog in haar pos is?
ANC president Ramaphosa het aanvanklik aangetoon dat hy die aansoek van die opposisie om hom te dwing om Bathabile Dlamini af te dank, nie gaan teenstaan nie. Kort voor die aankondiging van die kabinet skommeling het hy egter kennis gegee dat hy die aansoek gaan teenstaan. Politieke kenners meen dat die opdrag vanuit die binnekringe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister van sosiale ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het uiteindelik haar moses tee gekom insake die sosiale toelae hofsaak
Die Grondwetlike Hof het beslis dat die minister van sosiale ontwikkeling, Bathabile Dlamini, persoonlik 20% van die regskoste moet betaal insake die sosiale toelae hofsaak. Daar is verder deur regter Froneman aanbeveel dat die hofstukke verwys moet word na die Openbare Vervolger om te sien of Dhlamini vervolg moet word vir meineed. Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oudminister Bathabile Dlamini oor die kole gehaal
Oudminister Bathabile Dlamini is tydens haar ondervraging deur oudregter Ngoepe ernstig oor die kole gehaal.
Dlamini het tydens die ondersoek na haar optrede in die Sassa gemors verskeie kere gesê: “Ek weet nie” of “ek kan nie onthou nie”.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Vroueliga ontsteld – Emansipasie van vroue het misluk
In ‘n kultuur waar die man die dominerende party is, is die ANC Vroueliga baie ontsteld oor die pas afgelope ANC verkiesing. Uit die aard van die saak is hul teleurgesteld dat Nkosazana Dlamini-Zuma nie president van die ANC geword het nie, maar om die sout verder in die wonde te vryf is vyf van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Babbelas Bathabile Dlamini kry slae oor staatskaping uitlatings
Die uitlatings van Bathabile Dlamini dat die inwoners van die land staatskaping moet vergewe soos wat hul apartheid vergewe het, het skerp kritiek vanuit eie geledere ontlok. Die ANC Vroueliga was eerste op die wa om haar te kritiseer sou dit maar reg wees om te steel en korrup te wees. Haar versoek dat Carl..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hier kom nog drama – Minister van maatskaplike ontwikkeling gee nie om vir miljoene Suid-Afrikaners wat van maatskaplike toelae afhanklik is
DIT is duidelik dat Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, en die South African Social Security Agency (Sassa) nie veel omgee vir die miljoene Suid-Afrikaners wat van maatskaplike toelae afhanklik is nie. Vroeër dié week moes Dlamini en verteenwoordigers van Sassa voor die portefeuljekomitee oor maatskaplike ontwikkeling in die parlement verskyn. Hulle sou verslag doen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SASSA nuus, Minister minag parlement, watse gevaar hou dit in vir die Pensioenarisse
Die omstrede minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het haar die gramskap van die portefeuljekomitee op die hals gehaal nadat sy nie opgedaag het vir ‘n vergadering. Ook SASSA, wat onder Dlamini val, se verteenwoordiger het ook nie opgedaag nie. Hulle het bloot laat weet dat hulle niks nuuts het om oor verslag te doen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.