Gewelddadige plaasmoorde en aanvalle – Israeliese span arriveer in Suid-Afrika om onderhoude met boere te voer en situasie te evalueer

Droogtehulp vir Noord-Kaap – ANC-regime wil slegs R30 miljoen afstaan vir toestande waarin boere hul bevind – die hulp is slegs ’n druppel in die emmer

TLU SA se Finansiële Welstand Lessenaar stel vandag nog ‘n innoverende produk vir boerderybestuur aan lede bekend

Boere al meer versigtig in huidige ekonomies klimaat asook onseker oor toekoms agv ANC grondgryp program – faktore kan ernstige gevolge hê vir produksie en lewering van voedsel

Opkomende swart boer vat ANC-regime hof toe oor plaas – voel verraai deur regering wat hom verhinder om ekonomiese vooruitgang te maak

Wit lewens maak nie saak! Boer beswyk aan beserings na brutale aanval waar booswigte hom dwing om gif te drink – polisie reken dit is nie amptelike plaasmoord

Boer skiet drie betogers buite Uniondale in Wes-Kaap na geweld uitbreek

Boshof plaasmoord – bejaarde boer en vrou sterf wrede dood na barbaarse plaasaanvallers hul martel en vermoor

Tog sien die ANC-regime dit nie as ’n krisis! – Toename en brutaliteit van plaasaanvalle in SA styg 60% tussen 1999- 2019 

Nederland aanvaar mosie oor grondonteiening in SA – sterk teenkanting met ANC se rassistiese grondgrypplan teen blanke boere

Gekondisioneerde volk? Moorde op blanke boere word toegesmeer, meerderheid van blankes is onbewus van gruwelike aanvalle waar die wreedste denkbare metodes toegepas is om mense te dood

16 Junie:Swartes herdenk die dag as Jeugdag terwyl Afrikaners dit bestempel as die dag waarop die Engelse se “genocide” op die Boerevolk begin het