Boere al meer versigtig in huidige ekonomies klimaat asook onseker oor toekoms agv ANC grondgryp program – faktore kan ernstige gevolge hê vir produksie en lewering van voedsel

Opkomende swart boer vat ANC-regime hof toe oor plaas – voel verraai deur regering wat hom verhinder om ekonomiese vooruitgang te maak

Slegs 36 000 kommersiële boere voorsien voedsel vir nagenoeg 58 miljoen in SA, maar word gejag en geslag soos diere, ANC-regime doen hoegenaamd niks daaraan

Wit lewens maak nie saak! Boer beswyk aan beserings na brutale aanval waar booswigte hom dwing om gif te drink – polisie reken dit is nie amptelike plaasmoord

Noord-Kaap ervaar die ergste droogte in 50 jaar, maar sukkel nog steeds om as droogterampgebied verklaar te word

Boshof plaasmoord – bejaarde boer en vrou sterf wrede dood na barbaarse plaasaanvallers hul martel en vermoor

Tog sien die ANC-regime dit nie as ’n krisis! – Toename en brutaliteit van plaasaanvalle in SA styg 60% tussen 1999- 2019 

Weens ’n tekort aan brandbestrydingstoerusting by ANC-regerende munisipaliteit moes Buurtwag en boere inspring om brand in Bothaville te blus

LEER JOU KIND OOK DIE SNOT? WEET JY WAT IN JOU KIND SE KURRIKULUM AANGAAN?

Nederland aanvaar mosie oor grondonteiening in SA – sterk teenkanting met ANC se rassistiese grondgrypplan teen blanke boere

Gekondisioneerde volk? Moorde op blanke boere word toegesmeer, meerderheid van blankes is onbewus van gruwelike aanvalle waar die wreedste denkbare metodes toegepas is om mense te dood

Chinese neem Afrika oor – 30 000 geregistreerde wol- en sybokhaarboere krepeer na nuwe wetgewing wat bepaal dat wol slegs deur Chinese makelaar gekoop en uitgevoer mag word