Dubbele standaarde by die NVG is institusioneel, en dit is nie eers meer betwisbaar nie dat die NVG, met hul 90% of meer swart personeel, diskrimineer op grond van ras ten opsigte van vervolgingsbesluite en ander verantwoordelikhede soos die toekenning van borgtog, ens. Ons het nou al verskeie kere gesien dat die NVG met agressie wit persone aankla, borgtog ontken en die hele klagteboek na hulle toe gooi, of hulle skuldig is aan ‘n misdaad of nie, maar ‘n swart taxibestuurder wat ‘n wit pa en seun doodgeskiet het in ‘n verkeersargument, word egter nie eers vervolg nie. Dit terwyl verskeie onskuldige boere sonder borgtog aangehou word.
Continue reading…
Rassistiese NVG! Geen Klagtes Teen Swart Taxibestuurder wat Wit Pa en Seun Doodskiet, Maar Blankes Word vir Veel Minder Aangekla Sonder Borgtog!
Enjoyed this post? Share it!
Situasie Plofbaar in Piet Retief! Linkse Media se Leuens Lei tot Vergeldingsaanvalle Teen Blankes en Plase!
Mpumalanga Landbou, het gewaarsku dat gevoelens in Piet Retief oor die Dirkiesdorp voorval nog steeds baie hoog is. Die sosialistiese oproeriges wat enige verskoning soek om amok te saai, sal elke geleentheid aangryp om meer rede vir ‘n rasse oorlog aan te hits. Hulle het reeds begin om boere in die gebied, se plase aan te val en hulle val ook elke wit persoon aan wat hulle alleen kry. So wees bitter versigtig daar.
Afriforum gaan ‘n prokureur aanstel, om daar met die hof verrigtinge by te staan en hulle sal almal op hoogte hou en Agri Piet Retief het mense gevra om nie Maandag in die dorp bymekaar te kom nie, want die barbare sal dit beslis as ‘n verskoning tot geweld sien. Mpumalanga Landbou, het verneem dat daar Maandagaand 15:00 bale hooi, aan die brand gesteek is op ‘n plaas in Dirkiesdorp en verskeie ander sabotasie gevalle op plase in die omgewing, is aangemeld. Maandag, was verskeie mense in Piet Retief ook aangeval en hulle
Enjoyed this post? Share it!
SAPS MISLUK! Bloedige Mes Gevind in Brendin Horner se Bakkie NADAT Polisie dit Teruggee, Nadat Een Verdagte Borgtog Kry!
Dit lyk nie asof betrekking by gebeure wat gelei het tot die plaasmoord op Brendin Horner, in ‘n veediefstalsindikaat, genoeg was vir die SA polisie nie, wat nou ook belangrike getuienis in Brendin Horner se hoë profiel plaasmoordsaak oorgesien het! ‘n Bebloede Okapi-mes is in sy bakkie gevind NADAT die polisie se forensiese dienste Brendin se bakkie teruggegee het. Was dit doelbewus? Indien nie, is dit institusioneel en hoeveel ander sake het getuienis en die ketting van getuienis deur hierdie kwaadwillige nalatigheid en onbevoegdheid van die SAPD vernietig?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Barbaarse Eskalasie in Sosialistiese Gedrewe Verskroeide Aarde Taktiek Teen Boere Onderstreep Dat Minderhede so Gou Moontlik Seseer! – VVA
Die Verenigde Vryheids Alliansie (VVA) het in ‘n rakende die skynbare Verskroeide Aarde-strategie, wat teen die Boeregemeenskap nou toegedien word, gesê dat die plofbare situasie die nood vir sesering meer dringend maak. Sedert Sondag 18 Oktober het ontstellende berigte oor die aansteking van landbougrond in ‘n goed beplande strategie, op sosiale media begin toeneem, terwyl dit steeds in meer dorpe in die Noordwes-Vrystaat voorkom. Tot en met Dinsdag 20ste om middag kon geen hoofstroom nuusberigte van enige van gebeure gevind word nie, alhoewel talle boodskappe, beeldmateriaal en stemnotas oor openbare gemeenskapsplatforms gedeel is, waaronder sekere noodsteungroepe.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: “Te Hel Met Vrede!” – Na 26 Jaar se “Vrede” Word ons nog Aangeval en Vermoor, Maar ons “Leiers” Soek NOG Vrede?
#Senekal2 Daar is geen twyfel dat die moord op Brendin Horner in Senekal ‘n draaipunt in ons volk gebring het en het uiteindelik die plaasmoorde hoër op die media en ANC regering se agenda geplaas het, maar dit het ook ons volk geforseer om op ons penarie te fokus, en vrae begin vrae oor waar is ons, en waar gaan ons? Vir die sal ons vir ewig dankbaar wees aan Brendin Horner wat die hoogste prys betaal het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Blankes Word Wreed Vermoor, Glo vir Selfone, Terwyl BLM en Liberales wat dit Aspris Ignoreer, Eis dat dié Krimpende Blanke Minderheid Kniel!
#WhiteVictimsMatter – Mense verkies om “mooi” leuens te hoor eerder as die harde en blatante waarheid, naamlik dat die wit minderheid in Suid-Afrika onder geweldige aanval en beleg is. Ons word vermoor, beroof, vermink, gemartel, verkrag, tot ‘n pulp geslaan, onderdruk, beledig en gestroop, op die mees barbaarse maniere, links en regs. Dit is tesame met die opheffing en aanbidding van BLM, selfs terwyl ons onderwerp is aan ‘n rasgebaseerde ekonomiese moordprogram (BSEB), wat gemik is teen die blanke minderheid, deur ‘n swart supremasistiese ANC-regering. Die program is verskerp tydens die grendelstaat, toe ondernemings vir ‘n lang periode gesluit was, toe wit mense in die tyd van ‘n pandemie, geweier word om enige vorm van finansiële hulp te ontvang.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Gebruik CCPvirus as Verskoning om sy Maatjies uit die Tronk te Kry! Wes-Kaapse Landdros Daniel Thulare Laat Selfs Moordverdagtes Uit!
Die Corona-virus is die geskenk wat aanhou gee, vir die ANC. Nie net het die inperking vir hulle nuwe totalitêre magte en baie ekstra kontant gegee nie, maar die Covid-19 virus het die ANC nou die geleentheid gegee om hul kiesers, kriminele vriende, familie en ondermynende operateurs, op groot skaal uit die tronk te laat. Dit nadat Ramaphosa in die Nuwe Jaar soveel van hulle reeds vergewe het! Misdadigers wat tans in die tronk aangehou word, sal op waarskuwing vrygelaat word ingevolge noodregulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is. Dit is duidelik dat wet en orde en sosiale vrede nie hoog op die agenda van die ANC is nie, maar dan is dit nie iets wat ons van kommuniste sou verwag nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatsbeheerde busonderneming soek kontantinspuiting van R350 miljoen om staande te bly
Die staatsbeheerde busonderneming Northwest Transport Investments, wat meer as ‘n miljoen mense per dag vervoer, soek ‘n kontantinspuiting van R350 miljoen. Die vervoer van honderde duisende pendelaars, hoofsaaklik in die Noordwes en Gauteng provinsies, en meer as 1.600 poste is in gevaar as gevolg van die finansiële nood van die Noordwes Transport Investments (NTI). Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Black Business Council senior sakeman kry borg na hy en makers sowat R5,7 miljoen steel
Die voormalige president van die “Black Business Council” (BBC) en drie van sy meelopers, is vrygelaat op borgtog van R5000 elk. Danisa Baloyi en sy drie vennote het in die Palm Ridge Handelshof van Kriminele Sake verskyn op aanklag van grootskaalse bedrog en geldwassery. Die vier het gesamentlik op aanklag van diefstal van sowat R5,7..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OPVOLG STORIE: Meer vrae as antwoorde na seun se moord, ons kan maar net vra of die regstelsel misluk het vir hierdie familie
Richard Wood is in 2017 dood nadat hy erg aangerand is buite ‘n kroeg in Pretoria Noord. Die Wood-familie het steeds onbeantwoorde vrae nadat hul seun twee jaar gelede glo deur sy vriende in raaiselagtige omstandighede vermoor is. “Ons het steeds so baie vrae en ons kry bittermin antwoorde,” sê Richard Wood se ma Maryna…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Voormalige Prasa baas uitgevang vir sy betrokkenheid by die steel van trein toerusting – Wonder of dit die rede is vir al die kommerwekkende treinbotsings die laaste paar maande?
Die vorige waarnemende Hoof Uitvoerende Beampte van Prasa, Mthuthuzeli Swartz, is op borgtog vrygelaat hangende klagtes van bedrog, geld wassery en diefstal van meer as R1,5 miljoen. Swartz was na bewering betrokke by die diefstal van trein toerusting in die Oos-Kaap gedurende 2013. Hy is in April 2018 afgedank as hoof van Prasa en in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele standaarde! – Swartman wat ‘n koelbloedige moord pleeg op blanke man kry R5000 borgtog, maar Doodskis 2 wat swart kabeldief in kis druk word borgtog geweier, hoe de hel werk dit?
Die land is in rep en roer nadat ’n video greep op sosiale media versprei is waar daar uitgebeeld word hoedat ’n swart man koelbloediglik ’n wit man vermoor. Wat die situasie nog erger maak is dat die man tans op borgtog vrygelaat is vir ’n skamele R5000 en dit binne die tydperk van 3..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.