Die Openbare Beskermer van Suid-Afrika Busisiwe Mkhwebane, wat deur Jacob Zuma aangestel is, se hof skulde het so veel geword dat sy kwalik die bedrag sal kan aflos. Onbevestigde berigte lui dat sy nou aangebied het om R100 per maand af te betaal om die skuld te verminder. Een van die hofsake, wat verband hou..
Continue reading…
Betaal gaan sy betaal! OB bied aan om R100 per maand te betaal aan haar hofkoste wat haar sowat 750 jaar gaan neem om af te los
Enjoyed this post? Share it!
Grondwethof sê OB is onbevoeg vir haar pos en kan dalk haar pos kwyt wees
Die Regspraktyk Raad is deur Accountability Now(AN), ‘n nie-winsgewende organisasie, versoek om die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, se naam te skrap van die advokate rol. Dit volg na die Konstitusionele Hof se uitspraak dat sy in kwade trou opgetree het en onder eed gelieg het. Adv Paul Hoffman, ‘n direkteur by AN, het in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lewe vir OB raak nou warm – kla oor doodsdreigemente en voorval waar personeel vergiftig is
Argumente wat die Openbare Beskermer aangevoer het in haar verslag, word nou skerp veroordeel deur Minister Gordhan se ondersteuners, maar die ANC se president Ramaphosa swyg oor die aangeleentheid. Ingeligte waarnemers sê Busisiwe Mkhwebane het as Openbare Beskermer verkeerdelik opgetree deur die ANC se Pravin Gordhan haar enigste opdrag te maak wat hom aan die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Busisiwe Mkhwebane het dalk slapelose nagte – pos as OB in gedrang weens bedenklike optrede met verslae
Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het waarskynlik slapelose nagte ’n vele nagmerries oor haar eie verslag om Pravin Gordhan te veroordeel. Indien sy die hofgeding wat Pravin Gordhan begin het om sy naam in ere te herstel nadat die OB hom van onregmatige optrede beskuldig het in haar verslag, sal dit die einde van haar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Minister van Openbare Werke gaan OB se bevindinge teen hom uitdaag – Gordhan word beskuldig van foutiewe optrede met die uitbetaling aan voormalige adjunk-kommissaris SARS, Ivan Pilay
Pravin Gordhan gaan die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane se bevindinge teen hom uitdaag in die Hooggeregshof. Dit volg nadat die OB ’n verslag uitgebring het waarin Gordhan beskuldig word van foutiewe optrede met die uitbetaling van ’n pensioenbedrag aan die voormalige adjunk-kommissaris van die Inkomstediens, Ivan Pilay. Busisiwe Mkhwebane het reeds verskeie kere ernstige flaters..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Busisiwe Mkhwebane se kundigheid as Openbare Beskermer bevraagteken na sy haar verslag oor Vrede Suiwelplaas en optrede om beskuldigdes te beskerm
Die Suid-Afrikaanse Openbare beskermer wat deur Jacob Zuma aangestel is na die uittrede van Madonsela, se optrede is so verdag dat politieke kenners haar kundigheid in die amp bevraagteken. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria verklaar het dat die Openbare Beskermer se verslag oor die Vrede Suiwelplaas projek ongrondwetlik en ongeldig is. Meningsvormers is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OB baklei teen haar R900 000 rekening
Die Openbare Beskermer, Busisiwe-Mkhwebane, is besig om haar regskoste rekening so lank moontlik uit te stel. Sy is beveel om R900 000 regskoste te betaal in haar mislukte hofgeveg met die Reserwebank. Die hooggeregshof het beveel dat sy 15% van die Reserwebank se regskoste persoonlik moet betaal. Sy het nou appèl aangeteken en gaan haar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OB weer in spervuur na sy “afgedankte” Mahlangu aanstel
Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is weer in die spervuur nadat sy Vusi Mahlangu as ‘n nuwe uitvoerende bestuurder aangestel het.
Mahlangu is afgedank as adjunk direkteur-generaal in Limpopo se departement van landelike ontwikkeling. Hy was betrokke by ‘n skaduagtige plaas transaksie waarby die vorige minister Gugile Nkwintini se ANC kameraad gebaat het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kantoor van OB blaas R15 miljoen van belastingbetalers se hard verdiende geld
Die kantoor van die Openbare Beskermer het die afgelope vier jaar R15 miljoen “uitgegee” om verskeie verslae te verdedig wat op hersiening geneem is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Outa soek ook OB se bloed na Vrede Melkplaas ondersoek
Die organisasie OUTA het ook die oproep gesteun om ontslae te raak van die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane.
Die OB was onlangs weer in die nuus oor die Vrede Melkplaas ondersoek wat gedoen was en waarin geen melding gemaak is van die Guptas se rol nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane moet voor komitee verskyn
Die parlement se portefeuljekomitee van Justisie en Korrektiewe Dienste het die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, opgeroep om voor hulle te verskyn oor omstrede uitlatings wat sy gemaak het in die openbaar.
Daar word ook beweer dat haar kantoor bewyse onderdruk of wegsteek in sekere ondersoeke.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Openbare Beskermer onderstreep haar onkundigheid deur hofaksie teen haar bevindings en aanbevelings oor Absa teen te staan
Die Openbare Beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane se besluit om die hofaksie teen te staan wat die Reserwebank en Malusi Gigaba, minister van finansies, ingestel het teen haar bevindings en aanbevelings oor Absa, is irrasioneel en onderstreep haar onkundigheid en onbevoegdheid, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Adv. Alberts sê dit is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
- Trop 20 Onwettige Besetters Slaan Boer (60) vir 2 Ure en Dreig met “Necklacing” – Maar Polisie Ondersoek Boer!
- Rassistiese NVG! Geen Klagtes Teen Swart Taxibestuurder wat Wit Pa en Seun Doodskiet, Maar Blankes Word vir Veel Minder Aangekla Sonder Borgtog!
- Worcester Man (48) en Seun (5) Gelukkig om te Leef na op Hulle Geskiet was by Worcester Kruispad na Middernag
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
We use cookies to optimize our website and our service.