Die Departement van Korrektiewe Dienste het Jacob Zuma vrygelaat nadat hulle die mediese verslag ontvang het, maar het geen verdere besonderhede oor die verslag gegee nie. Die Gevangenisdiens het oudpresident Jacob Zuma op mediese parool geplaas, minder as twee maande in sy vonnis van 15 maande weens minagting van die hof.
Continue reading…
Zuma Doen ‘n Schabir Shaik en kry Onmiddellik Mediese Parool! Beskerm ANC Leierskap Steeds vir Zuma?
Enjoyed this post? Share it!
Tronke in SA is erg oorbevolk – slegs 118 572 gevangenisse kan gehuisves word alhoewel daar 162 875 aangehou word
Ronald Lamola, minister van justisie en korrektiewe dienste, het in die parlement bekend gemaak dat teen 31 Maart vanjaar daar 162 875 gevangenes in die land was, hoewel daar net plek vir 118 572 is. Nagenoeg 65% van gevangenes is jeugdiges. Die gevangenisse in SA is erg oorbevolk, daarom sal die departement van korrektiewe dienste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Departement van korrektiewe dienste beplan halfweghuis vir voormalige misdadigers in Bloemfontein woongebied te vestig
Die DKD het Dinsdag aan inwoners van Universitas kennis gegee van sy voorneme om die halfweghuis vir gevangenes in die woonbuurt te ontwikkel. Die halfweghuis vorm deel van die departement se rehabilitasieprogram om gevangenes wat vrygelaat moet word, weer terug in die gemeenskap te plaas. “Die VF Plus sal alle moontlike prosesse volg om te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KZN korrektiewe baas ook trekpas gekry – Lys van korrupte skelms in SA word al langer, en daar is nie genoeg drukkers ink om al die gevalle met volle besonderhede te publiseer nie
Mnikelwa Nxele is geskors maar klaarblyklik nie weens betrokkenheid by die Bosasa skandaal nie. Nxele is een van vele hoë amptenare wat deur Angelo Agrizzi genoem is as “begunstigdes” van die Bosasa maatskappy. Die Departement van Korrektiewe Dienste was nie beskikbaar vir redes waarom Nxele geskors is nie. Die lys van korrupte skelms word al..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jayde Panayiotou se man Christopher Panayiotou is so bietjie ‘geskud’ en sit nou sonder sein
Die voorregte van Christopher Panayiotou, die veroordeelde moordenaar van sy vrou, is ingeperk. Van die voorregte is besoeke en foonoproepe.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK | “Waar is jou geweer?”: ‘Dronk’ gevangenisbewaarder op diens gevang
’n Video wat tans op sosiale media sirkuleer, wys hoe lyk ‘n gevangenisbeampte wat dronk is terwyl hy aan diens is. Singabakho Nxumalo, woordvoerder van die DCS, het gesê die departement was bewus van die video en spreek hul misnoeë uit daaroor. Dit is onduidelik wanneer die voorval plaasgevind het. Die Departement van Korrektiewe Dienste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tronkbewaarder beland self agter tralies na hy dwelms en selfone probeer insmokkel
’n Tronkbewaarder van die St. Albans-gevangenis in Port Elizabeth het die naweek self agter tralies beland nadat hy na bewering dwelms en selfone probeer insmokkel het. Die 50-jarige beampte van die departement van korrektiewe dienste, wat meer as 26 jaar diens by die gevangenis het, is Sondagoggend met onder meer die dwelms en selfone betrap…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Twee tronkbewaarders vasgetrek vir hul aandeel in Sun City ontsnapping
Twee tronkbewaarders is Donderdag in hegtenis geneem in verband met die ontsnapping van 16 gevangenes verlede week uit die sogenaamde Sun City-gevangenis in Johannesburg.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tonge los oor ‘manne in oranje’ wat vangwa stoot
Die polisie in die Vrystaat het mense aan die gons nadat ’n foto waarop vyf mans ’n polisievangwa deur Bloemfontein se strate stoot, op Facebook en Twitter gedeel is. Drie van die mans is in oranje oorpakke geklee en hoewel dit op die foto onduidelik is of die oorpakke die departement van korrektiewe dienste se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Net in Suid Afrika -Tronkvoël gebruik piesangs as spaarbussie
Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle probeer het om R600 by die Barberton-tronk in Mpumalanga in te smokkel. Die drie broers het Saterdag ’n familielid in die tronk besoek. Hulle het ’n vrugtemandjie vol piesangs en appels by hulle gehad, sê Mesia Hlungwani, woordvoerder van die departement van korrektiewe dienste. Die mandjie, wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.