Panyaza Lesufi, die Hoë Priester van swart supremasisme en Afrikaner hater van formaat, het beweer regstellende aksie – as jy wit is, is jy uit – is hier om te bly “totdat die sondes van jou voorvaders uitgewis is.” Dit sal natuurlik vir ewig wees want die ANC sal maar altyd nuwe sondes bly skep en uitdink. Die anti-wit volksmoordenaar het sommer vir Orania ingesleep en gesê Orania moet waai.
Continue reading…
VF+ Verkiesingsmanifes Roep vir Afskaffing van BSEB – PaNazi Lesufi Antwoord dat BEE sal bly “totdat wit voorvaders se sondes uitgewis is”
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede Panyaza Lesufi se aanlyn registrasie stelsel dompel skole regoor Gauteng in totale chaos
Die plasing van leerlinge deur die Departement van Onderwys het nuwe krisisse teweeggebring, wat ouers en leerlinge woedend laat. Gevalle is aangemeld van sekere skole in die Sentraal Transvaalse streek wat hopeloos oorvol is, wat klaarblyklik gedoen is om kritiek vry te spring dat baie leerlinge nie geplaas kon word nie. Wat egter onrusbarend is,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Twintig onwettige skole word gesluit in Gauteng, swart leerders moet nou elders plek vind vir gehalte onderrig – Ons kan ons net indink waar die ANC hul nou gaan indruk
Die Departement van Onderwys het glo begin met ’n oudit en inspeksie wat meegebring het dat 20 onwettige skole in Ivory Park, naby Kempton Park gesluit is. In drie van die onwettige skole het ’n totaal van meer as 400 swart kinders skool gegaan, maar die standaard het glo veel te wense nagelaat. Probleme word..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brandstigters steek Onderwys kantore aan die brand – matriekuitslae dalk ook vernietig, kommer omstaan dat daar “skielik” nou baie graad 12 leerders gaan wees wat geslaag het
Die distrikskantoor van die Departement van Onderwys in Pietermaritzburg was die teiken van brandstigters. Dokumente, rekenaars en administratiewe toerusting is in die brand totaal vernietig. Dit sal tot gevolg hê dat kurrikula en sillabusse se voorsiening tot stilstand gaan kom. Die Departement kon nie bevestig of matriek uitslag rekords ook vernietig is nie. Indien dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Aanlyn toelating van skoliere opgeskort omdat die huidige stelsel blykbaar te ingewikkeld is vir ’n deel van die bevolking
Die departement van Onderwys het sy stelsel opgeskort waarvolgens ouers aanlyn hulle aansoeke om toelating kon doen. Die aanlyn fasiliteit is opgeskort tot 20 Mei omdat die huidige stelsel blykbaar te ingewikkeld is vir ’n deel van die bevolking. ’n Vereenvoudigde stelsel sal na 20 Mei beskikbaar gestel word waarin die ours stap vir stap..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brief onthul onderwysers vlug oor kinders se gedrag – Leerlinge se swak gedrag lei glo daartoe dat die Hoërskool Vanderbijlpark onderwysers verloor
Leerlinge se swak gedrag lei glo daartoe dat die Hoërskool Vanderbijlpark onderwysers verloor en die skool sal hom nie verder bemoei om onderwysers in vakante poste aan te stel wat weens hierdie rede die hasepad kies nie. Dit is die boodskap in ’n brief aan ouers, onderteken deur P.W. Pieterse, waarnemende skoolhoof. In dié brief..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
LUR van Onderwys in Gauteng erken dat swart skole in SA se standaard van onderrig, gesag en dissipline ver tekort skiet in vergeleke met Blanke skole – Gin wonder blanke skole word oorstroom deur kinders wat van lokasie afkomstig is
In sy pogings om die Departement van Onderwys se inmenging in skolier plasings te regverdig het die LUK van Onderwys in Gauteng die een groot blaps gemaak sonder dat hy dit besef. Sy woorde: ‘ verby is die dae dat ons mense uitgesluit word uit kwaliteit skole weens taal of kultuur.” Wie skryf hul kinders..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sluwe Slenter in die Wes Kaap – Slinkse Swendelaars se Nuutse Truuk
Kaapse inwoners is gewaarsku teen a nuwe swendelpoging van skelms wat huidiglik in die Wes Kaap die rondte doen. N oenskeinlik wettige departementele brief met die onderwys department se wapen en handelsmerk op, word versprei waarin ouers genooi word om hulle kinders te registreer vir die komende jaar. Kinders vanaf graad 1 to graad 8..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime is anti-blank as dit by onderhoud van skole soos Hoërskool Driehoek kom
Ek dink die meeste van die ou model C-skole gaan sulke krake in baie van hul geboue en strukture toon soos dié by Hoërskool Driehoek. Niemand sien dit raak nie. Dit is uit die oog uit en die departement doen niks om ingenieurs of wie ook al die geboue kan inspekteer, aan te stel nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die skuld van Suid-Afrika kan oral gevoel word, selfs in die Departement van Onderwys:- Dosyne skole onklaar weens skuldlas
In die tydperk van Mei tot November het boukontrakteurs weg beweeg van minstens 37 skole in die Oos-Kaap wat half klaar is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Om deesdae in die Onderwysberoep te staan in SA is beslis nie vir sissies nie – Kind gooi onderwyser met baksteen
Van water tot baksteen. Eers is ‘n onderwyseres met ‘n glas water gegooi, ’n toe is die leerling is geskors. Nou het ‘n leerder in Soweto sy onderwyser met ‘n baksteen gegooi en hom geskop. Hy het ook gesê die onderwyser gaan vandag swaar leef. Die Departement van Onderwys het egter gesê die leerder sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Engelse Addisionele Matriekvraestel maak opslae na Godslasterlike vrae opduik
Verskeie matrikulante en ouers is hewig ontsteld oor ‘n vraag in gister se Engels eerste addsionele taal eksamenvraestel. Die vraag handel oor ‘n, duidelik Amerikaanse, strokiesprent waarin ‘n karakter die afkorting “OMG” gebruik. Matrikulante is versoek om die afkorting in volle woorde uit te skryf. Talle van hulle het aangedui dat dit vir hulle as..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.