Die Tesourie het slegte nuus bekend gemaak in ‘n verslag wat die rasse afbreekpunt aandui van hoof direkteure by die departement. Syfers deur Tito Mboweni gelewer toon dat van die 55 hoof direkteure daar slegs sewe blanke mans en tien blanke vroue is. Die ander poste word gevul deur 25 swart mans en vroue ,..
Continue reading…
Een van die hoof redes waarom die land se ekonomiese toestand kan versleg in 2019 is omrede die Tesourie in hande van Afrikane is – van die 55 hoof direkteure is daar slegs sewe blanke mans en tien blanke vroue
Enjoyed this post? Share it!
Tonne onwettig gemynde goud tydens staatskaping uit Suid-Afrika gesmokkel gedurende Zuma-regime
Tonne goud wat onwettig gemyn is, het uit Suid-Afrika gegaan deur smokkelaars tydens die Staatskaping tydperk. In die tydperk 2012 tot 2015 is meer as 34 metrieke ton goud na Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate wat nie reflekteer in die SA handelsrekening nie. Die inligting is bekendgemaak deur die Global Initiative Against Transnational Organised..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Met SA se ekonomie wat nie in staat is om onder die huidige bedeling met 1% te groei, sal Minister van Finansies se nuwe planne ook misluk
Tito Mboweni, die Minister van Finansies, het ’n reuse byeenkoms van sogenaamde kundiges belê om met nuwe planne na vore te kom om die agteruitgang van die land om te keer. Die byeenkoms wat in die Reserwe Bank se Konferensie Sentrum aangebied is, het begin met Mboweni se verduideliking is daarop gemik om deskundiges te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slegte nuus vir verbruikers so voor die fees seisoen, Reserwebank erken SA onvermoë en verhoog rentekoers met o,25% – mense sal maar die gordels moet styf trek en nie onnodige skuld moet aangaan
Die Suid-Afrikaanse ekonomie is steeds in ’n stryd gewikkel en verkeer in ’n tegniese resessie sedert die begin van die tweede kwartaal. Die Reserwebank het sy laaste van ses vergaderings vir vanjaar gehou, en het geen keuse gehad as om die rentekoerse met 0,25% te verhoog nie. Die uitleen koers aan banke word dus verhoog..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ekonomiese ramp wag vir Suid-Afrika na verandering aan grondwet
Cyril Ramaphosa se verklaring op 1 Augustus 2018 na ʼn ANC NUK vergadering dat die ANC verandering aan Grondwet gaan deurvoer gaan ʼn ekonomiese ramp vir Suid-Afrika wees. Dit gaan direk daartoe bydra dat armoede, werkskepping en ekonomiese welvaart gaan versleg, waarsku TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes. Mnr. Meintjes sê dit is onbegryplik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrika het nooit verby die eerste industriële revolusie gevorder – Eskom is ‘n bewyse daarvan!
Volgens die minister van finansies, Nhlanhla Nene, is Eskom ‘n ernstige probleem vir die SA ekonomie. Buitelandse beleggers kyk na volhoubare industrieë en ‘n kritiese faktor is gewaarborgde kragvoorsiening. Die huidige Eskom is volgens Nene nie die een wat SA nodig het nie en die leierskap moet vervang word asook nuwe strategie vir sogenaamde breër..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rand sneuwel – val tot 6 maande laagtepunt
Die Rand het alle vorige vordering verloor teenoor oorsese geldeenhede, en verhandel tans teen ‘n 6 ½ maande laagtepunt.
Die Ramaphosa-euforie het sy laagtepunt bereik terwyl selfs Max du Preex die ANC aanvat oor hul bestuurders. Hy kom veral Ace Magashule by en beskryf hom as “die adder in die boesem” van die ANC.
Enjoyed this post? Share it!
Slegte nuus vir SA – Statistiek SA dui aan dat Ekonomie nie sal herstel nie
“Die afname in die ekonomiese groeikoers van 2,2 % wat Statistiek SA vir die eerste kwartaal vanjaar aangekondig het wys baie duidelik dat die kans vir ‘n ekonomiese herstel en oplewing baie skraal is,” sê mnr Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom.
Hy sê die president, Cyril Ramaphosa, bevind homself tans in dieselfde posisie as wat Vladimir Lenin, die Russiese diktator, kommunis en ateïs, baie jare gelede was toe hy besef het dat Marxisme (Kommunisme) as ‘n ekonomiese stelsel misluk het en dat hy die ekonomie moet gereguleer deur middel van baie dekrete om alle ekonomiese bates, rykdom, groei en werksgeleenthede tussen almal in die land te herverdeel. Almal weet vandag dat hierdie stelsel uiteindelik oor die hele wêreld misluk en verwerp is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minimumloon net ʼn ydel poging om arm mense op te hef en hou nie tred met die realiteit
Die idee van ʼn minimumloon klink dalk na ʼn edel poging om arm mense op te hef, maar dit hou nie tred met die realiteit nie.
Adv. Anton Alberts van VF Plus het tydens ‘n debat in die parlement gesê dat omvattende navorsing al regoor die wêreld gedoen is oor minimumlone, selfs deur die Wêreldbank, en telkens word bevind dit is minder skadelik en meer uitvoerbaar om die ekonomie te laat groei wat sal lei tot verhoogde werkskepping wat tot verhoogde lone lei.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brandstof kan nog styg a.g.v. swak rand
Motoriste het vanoggend wakker geword met rekord hoë brandstofpryse, terwyl die rand weer eens stewig gedaal het teenoor die dollar.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geagte Ramaphosa SA se ekonomie kan nie soos ‘n KFC bedryf kan word nie
Sakevertroue het die tweede keer in twee maande afgeneem en staan op 97,6 teenoor Januarie se 99,7 toe Cyril Ramaphosa vir Jacob Zuma vervang het as president.
Ekonome wys daarop dat die aanvanklike euforie rondom Ramaphosa besig is om soos ‘n motorband wat ‘n stadige lek het, af te neem.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vloek van Zuma bly, selfs soos SA oorleef ‘n af gradering na junk
‘N Jaar sedert die land sy beleggingsgraadgradering verloor het toe die voormalige president sy minister van finansies afgedank het, is SA besig om in vertroue met Cyril Ramaphosa in beheer te wees.
Hy het verlede maand ‘n hupstoot gekry toe Moody’s Investors Service sy bedreiging van ‘n afskakeling tot junk geëindig het, met verwysing na die positiewe impak van die veranderinge in politieke leierskap
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.