Personeel het met skok besef dat die SABC nie hulle salarisse inbetaal het wat Dinsdag in hulle rekenings moes wees nie. Blykbaar het die Broadcasting, Electronic, Media & Allied Workers Union ’n kort verslag gestuur om te bevestig dat hulle kennis ontvang het dat geen betalings gemaak is nie. ’n Personeellid het glo later aan..
Continue reading…
Sukkelende SABC wat reeds jare afhanklik is van staatshulp het personeel in ’n reuse verleentheid gedompel deur nie hul salarisse te betaal
Enjoyed this post? Share it!
Besluit om die bankrot Pad Ongelukke Fonds te vervang met die Pad Ongeluk Voordele Skema is voorlopig uitgestel
Die regering het die besluit om die huidige bankrot Pad Ongelukke Fonds soos hy nou daartoe uitsien, eers so te hou tot en met 2019 voor hy die fonds gaan vervang met die Pad Ongeluk Voordele Skema. Daar is onder andere voorgestel dat die twee fondse gelykertyd sal funksioneer vir twee dekades – dit sou..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
R550 miljoen wat aangewend moes word vir die oprigting van nuwe skole verdwyn – dis hoekom Afrikaanse skole nou moet boet vir die sondes van regeringsamptenare!
Staatsfondse wat aangewend moet word vir die oprigting van nuwe skole eindig op in die sakke van die sogenaamde “middelman”. Miljoene Rand wat vir die skole bedoel is om infrastruktuur te vestig, gly in die sakke van sogenaamde deskundiges wat ’n fooi vorder vir hulle advies. Die “konsultante” is dikwels minder kundig en bied slegs..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kaapstad wil R4 miljard leen om sy kapitaal projekte te befonds
Die DA-beheerde Kaapstad metro wil R4 miljard leen oor die volgende drie jaar om sy kapitaal projekte te befonds.
Die raad wil nie sy eie fondse gebruik nie, want dit sal glo ‘n las plaas op die belastingbetalers van die stad. Rente sal bereken word teen 8,45% oor ‘n tydperk van 15 jaar.
As jy geld het om te spandeer en jy gaan leen eerder geld teen ‘n rentekoers is dit moeilik om dit te verduidelik, meen ekonome.
Deur: Die Vryburger
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Banke stig fonds om sogenaamde voorheen agtergeblewenes te help om plase, huise en besighede te bekom terwyl Blankes, die huidige benadeeldes, op hul self aangewese is
In ‘n poging tot politieke korrektheid het Absa voorgestel dat daar twee fondse gestig moet, een om stedelike projekte te befonds en een om landelike befondsing te doen. Die landelike fonds is gemik om meer swart beheerde kommersiële plase te bekom –dus om swartes te befonds. Die stedelike fonds sal swart eiendomsontwikkelaars help om bekostigbare..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
So ‘n gespuis! – Molefe gee R16 miljard vir Guptas!
Brian Molefe en drie ander lede van Transnet is in ‘n forensiese ondersoek geïmpliseer vir die wanbestuur van fondse en dat daar gelieg is tydens ‘n raadsvergadering.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kommer dat staatsdienspensioenfonds bedenklik bestuur word
Terwyl daar groot vrae hang oor Vrydag se beoogde notering van ʼn nuwe mediamaatskapppy wat straks deels moontlik gemaak kan word met geld van die staatsdienspensioenfonds (SDPF), raak dit al hoe duideliker dat die SDPF se geld in ʼn velerlei bedenklike transaksies gestroop word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die “dode” gaan Zuma se regkostes betaal
Die Nasionale Begrafnispraktisynsvereniging van SA (Nafupa-SA) het belowe om tot die voormalige president Jacob Zuma se redding te kom, met die bekendstelling van ‘n veldtog om fondse in te samel om sy regsrekening te betaal.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Natal nie reg vir skooljaar – ‘n simptoom van ‘n “skroot regering
Natalse skole het nog nie boeke ontvang nie en die nuwe skooljaar is voor die deur. Vorige Model C skole moet nog fondse ontvang van die departement om boeke aan te koop en dit is nog nie gedoen nie. Graad R onderwysers wag nog vir hul 2016 salarisaanpasings en sekere onderwysers is nog nie ontplooi..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.