Grond in Suid-Afrika sál sonder vergoeding onteien word – of mense nou daarvan hou of nie, sê pres. Cyril Ramaphosa. Hy was Dinsdagmiddag in Durban die hoofspreker op die ANC se amptelike viering van sy 107de bestaansjaar. Dit staan ook as die 8 Januarie-verklaring bekend. Oudpres. Jacob Zuma was ook ’n eregas op die geleentheid..
Continue reading…
Grond sage ploeg voort – Ramaphosa verklaar dat die ANC-regime sál grond sonder vergoeding onteien, of mense nou daarvan hou of nie
Enjoyed this post? Share it!
ANC Jeugliga steun Zuma na uitsprake rondom grondhervorming en vergelyk hom self met die terroris president Mandela
Die ANC Jeugliga het hul steun aan Jacob Zuma herbevestig na sy uitsprake rondom grondhervorming. Hul gaan sovêr as om sy bydrae te vergelyk met die terroris president Mandela. Die liga sê dat Zuma baie “konneksies” het in die sakewêreld, die privaat sektor en die openbare sektor en dit maak hom ‘n onmisbare skakel vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa maak verklaring dat stabiliteit van SA glo bedreig word aangesien grond slegs in ‘n klein groepie se besit is – Dit terwyl hy self baie grond besit!
Die president van die nuwe SA, Cyril Ramaphosa het tydens ‘n versoeningsdag toespraak verklaar dat versnelde grond hervorming die potensiaal het om goeie verhoudings tussen die mense van die land te skep. Daar moet glo gestreef word na gelykheid en dit kan slegs geskied as grond gesteel word sonder vergoeding. Die stabiliteit van die land..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Anglo American tree toe by grondgryp kwessie en wil glo positiewe bydrae lewer , dit nadat mynbase sedert 1902 SA geplunder het en sakke vol geld gemaak – Wie probeer hul bluf?
Anglo American(AA) het nou ook tot die grondgryp kwessie toegetree met die opskrif dat hul ‘n positiewe bydrae wil maak tot die saak. Benewens die land se pogings tot sogenaamde grondhervorming wil AA die verdraaide rasse patrone van die verlede aanspreek. Dit aldus Mark Citifani, Anglo Amerian se Hoof Uitvoerende Beampte en hy gaan verder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? – Volgens Hansard behoort 5 000 PLUS plase aan regering – dalk is dit nog baie meer?
Wie besit die meeste grond in Suid-Afrika? Wie maak die wetgewing in die land of finansier dit? Wie finansier die parlement en grondwet van Suid-Afrika? Hoe groot is ons bevolkings regtig? Hoeveel is die regte hoeveelheid immigrante en onwettiges in die land? Heelwat vrae wat antwoorde soek en meestal is daar antwoorde. Ander antwoorde is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril Ramaphosa se vliegbemanning, waarvoor is hy bang? … En ander invloede
Dis nie net Ramaphosa wat soms van blankes gebruik maak om te vlieg of te beskerm nie. Hoekom gebruik hy dan nie swart of ander kleur vlieëniers of sekuriteit nie? Dis ‘n goeie vraag maar ook daar gaan nie “eensgesindheid” wees oor antwoorde nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bekende plaaslike boer in Tzaneen wen stryd teen onteiening
‘n Bekende Tzaneense boer het die regering bloedneus gegee in die Staat se poging om die eerste plase in die geskiedenis van Suid-Afrika sonder billike vergoeding te onteien. Kort voor die Paasnaweek is kennisgewing van onteiening aan Akkerland Boerdery, eienaars van die plase Lukin en Salaita agter die Soutpansberg, bedien. Die eienaars van Akkerland Boerdery..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nedbank bevestig dat boere nogsteeds hul leningskuld sal moet terug betaal al steel ANC-regime hul plaas
Die bankgroep Nedbank het bevestig dat verbandhouers verantwoordelik gehou sal word vir die terug betaling van lenings, selfs as grond deur die regering onteien sou word sonder vergoeding. Hierdie nuus is bevestig deur Kedibonea Molopyane, hoof van Nedbank se media afdeling. Volgens die bank is ‘n leningsooreenkoms bindend, ongeag enige vorm van sogenaamde grondhervorming. Landbou-ekonome..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit blyk dat ANC regime geskrik het vir Trump se Tweet – Wet op gronddiefstal blykbaar vir eers teruggetrek
Die Komitee van Publieke Werke het besluit om die voorgestelde wet op grond onteiening terug te trek, maar slegs totdat die gesamentlike Konstitusionele Hersieningskomitee hul werk voltooi het rondom gronddiefstal. Hierdie is dus maar net ‘n vertragings taktiek en ‘n nuwe wet met meer “tande” sal voorgelê word wat sal toesien dat die grondkwessie vinniger..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa: Swart boere kán grond bewerk en Suid-Afrika kos gee
Swart mense wil hul grond terug hê sodat hulle daarop kan boer en Suid-Afrika kos gee, sê pres. Cyril Ramaphosa. Hy het Maandagaand op die Vereniging van Swart Boere (Afasa) se jaarlikse beraad in Kempton Park gepraat, en gesê as die grondkwessie reg aangepak word kan dit die ekonomie verbeter. Volgens Ramaphosa is daar by..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC steel eerste plaas in sy onteieningsveldtog – Die wild-en-jagplaas Akkerland is meer as R200 miljoen werd en is waarskynlik gevat vir ontginning van steenkool
Twee wildplase in Limpopo is die eerste eiendomme wat summier onteien is sonder ’n hofproses, en die afgelope week is nóg twee finale bevele oor onteiening onderteken. Die eienaars van die twee wildplase is vroeër vanjaar al R20 miljoen aangebied terwyl hulle R200 miljoen wil hê en die geldigheid van die grondeis betwis. “Kennis word..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Regering steel eerste plaas om aan Sjinese te gee vir bou van kragstasie
Volgens berigte het die ANC regering reeds opdrag gegee dat ‘n plaas in die verre Noord-Transvaal gesteel moet word. Dit volg nadat die eienaars die aanbod van R20 miljoen van die hand gewys het aangesien die plaas R200 miljoen werd is. Die poging van die regering word gesien as ‘n wyse waarop grondhervorming bespoedig gaan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.