Die gelykheidshof het Maandag ‘n aansoek van die Nelson Mandela-stigting en die Menseregtekommissie aangehoor om ’n verklarende bevel te kry oor duidelikheid oor die definisie van haatspraak. Die ou landsvlag is “rassisties, ’n simbool van rassehaat en mense wat dit in die openbaar vertoon, verlang terug na apartheid en die oorheersing van wit mense oor..
Continue reading…
Heksejag op ou Landsvlag – vlag is glo “rassisties, ’n simbool van rassehaat en mense wat dit in die openbaar vertoon, verlang terug na apartheid en die oorheersing van wit mense oor swart mense
Enjoyed this post? Share it!
Wanneer word woorde as HAATSPRAAK beskou ? Die volgende bizarre definisie is vanoggend deur Danny Titus (voormalig van die MRK) verskaf
As ‘n Witte sekere woorde sê kan dit as HAATSPRAAK beskou word maar as ‘n Swartpersoon dieselfde impliseer teenoor Witmense is dit nie HAATSPRAAK nie. Die rede daarvoor is dat die “PYN VAN DIE VERLEDE” ook in aggeneem word. Swartes of hul ouers wat onder apartheid gely het, se “PYN” word in aggeneem. Wittes het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Amerikaanse NGO dagvaar Malema en EFF – Malema, se skokkende Tweet het gevolge en kan moontlik sy verkiesingsveldtog in die wiele ry
Julius Malema en sy EFF party is in die moeilikheid, die soort wat sy verkiesingsveldtog moontlik kan benadeel. Dit is die soort probleme waarmee Suid-Afrikaners graag hoor. Hy sal vanselfsprekend hand en tand die bewerings teen hom moet beveg, maar die ander goeie nuus … hy sal vir ’n hele rukke so besig wees met hofgedinge..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ou SA vlag is nie ’n simbool van ʼn misdaad teen die mensdom en om dit te verbied sal inbreuk maak op Suid-Afrikaners se reg op vryheid van uitdrukking
Die Nelson Mandela-stigting het Maandag bekend gemaak dat sy saak rakende om die ou Suid-Afrikaanse vlag tot haatspraak, onregverdige diskriminasie en teistering te verklaar in April in die gelykheidshof aangehoor sal word. Die saak sal tydens 29ste en 30ste April aangehoor word. Dit volg nadat die stigting die gelykheidshof verlede jaar in Maart genader het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC- regerende presidentprobeer indruk skep dat rassisme is eintlik net ‘n wit probleem is
“President Cyril Ramaphosa se reaksie op die radiostasie 702 oor die rassistiese haatspraak van die BLF-leier, Andile Mngxitama, is teleurstellend deurdat hy die fokus na wit mense verskuif asof dit hoofsaaklik ʼn wit probleem is,” sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier. Oor Mngxitama se uitsprake het pres. Ramaphosa daarop gesinspeel dat rassisme nie algemeen onder swartes..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Provinsiale verkeersbeampte in Vrystaat dreig motoriste met die tronk en sê glo hy haat wit mense
Nog mense het vandeesweek na vore gekom om hul ervarings te deel oor ’n provinsiale verkeersbeampte in die Vrystaat wat motoriste met die tronk sou dreig en glo gesê het hy haat wit mense. Dit kom ná ’n berig die naweek oor dié verkeersbeampte van Petrusburg wat glo ’n reputasie het onder motoriste wat die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Neo Mongwaketse, Absa bestuurder: “Your white shit arrogance lead to that torture and for white like you, I feel no pity”
Dubbele standaarde op sy beste in Suid-Afrika. Dit blyk dat slegs ‘n sekere ras die voorreg tot vryheid van spraak (haatspraak en rassisme) het, maar as jy wit is, gaan jy reguit tjoekie toe vir die K-woord wat hulle so haat. Maar hulle kan ons bedreig en ons noem wat hul wil en wanneer hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afriforum en EFF- Vinkel en koljander, die een dalk nes die ander?
Watter duister rol speel Afriforum met sy hofsake en aanklagte teen sogenaamde rassiste en “mense” wat Afrikaner sentimente vertrap?
Nouliks is Vicky Momberg twee jaar tronkstraf opgelê oor die gebruik van die K-woord en ‘n student van UP word skuldig bevind aan haatspraak omdat hy gesê het hy haat blankes en as hy net ‘n bazooka of AK47 kry, hy almal sal doodskiet.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Majoor van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag word aangekla van haatspraak
Die VF Plus het besluit om maj. M.V. Mohlala van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) by die Gelykheidshof aan te kla vir haatspraak na sy uitlatings op sosiale media waarna die weermag hom slegs oor die vingers getik het.
Mohlala, wat gestasioneer is by die Wonderboom militêre basis in Pretoria, het ná die moord op emeritusprofessor………….
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
MRK verantwoordelik vir rassistiese uitsprake, haatspraak en opsweping tot geweld van die EFF-leier Julius Malema
Die Menseregtekommissie (MRK) moet verantwoordelikheid neem vir die opruiende rassistiese uitsprake, haatspraak en opsweping tot geweld van die EFF-leier Julius Malema weens die MRK se jarelange versuim om teen hom op te tree, selfs na verskeie formele klagtes wat die VF Plus teen Malema ingedien het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Johan Pienaar se vertrapping van die ou landsvlag by Stellenbosch Woordfees
Dit is opvallend dat ene Johan Pienaar se (verwerplike) optrede by die Woordfees op Stellenbosch om die ou landsvlag (die Oranje Blanje Blou) op die sypaadjie te gooi sodat die publiek dit kan vertrap, saamloop met die Mandela Stigting se aansoek by die Gelykheidshof dat die vertoon van dié vlag as haatspraak verklaar word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oranje Blanje Blou Vlag veldtog is deel van ‘n aanslag teen die Afrikaner
Die Nelson Mandela Stigting se aansoek by die Gelykheidshof dat die vertoon van die Oranje Blanje Blou (die ou landsvlag) haatspraak, onbillike diskriminasie en teisteringgebaseer op ras is, sal deur die HNP teengestaan word.
Die aansoek is niks anders nie as ‘n daad van haat teen die Afrikaner en die Witman en dus haatspraak op sigself. Hierdie aansoek is deel van ‘n totale aanslag teen die Afrikaner.
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.