Muise en paddas is in verstopte watertoevoerpyp in Sannieshof gekry, waar die ANC hul dienste opgeskort het, selfs al bestaan daar 2 munisipale rade, met ‘n burgemeester elk.
Selfs Twee Stadsrade en hul Twee Burgemeesters kan nie Paddas en Muise uit Waterpype Verwyder nie!
Enjoyed this post? Share it!
Geen sabotasie by Eskom, Ramaphosa lieg deur sy tande
Nou kom die waarheid uit, en dit is nie wat Ramaphosa jou gesê het nie. Ramaphosa het die afgelope Woensdag aan die land gesê sabotasie is die rede vir die beurtkrag van fase 6 en dit het gebeur toe ‘n ongespesifiseerde instrument van een van die ketels by die Tutuka-kragstasie ontkoppel is en dat dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC is verantwoordelik vir munisipale chaos, ineenstorting van infrastruktuur asook watertekorte in SA
Die grootste enkele rede waarom inwoners in munisipale gebiede watertekorte ervaar, is die wanordelike stand van munisipaliteite landwyd en veral dié onder ANC-bestuur wat nie hul waterrekeninge betaal nie. Die minister erken self die probleem lê deels by die ineenstorting van infrastruktuur. Dit is jammer sy erken nie ook dat dit die skuld van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SABC-finansiële krisis: Nasionale uitsaaier kan van die lug gedwing word weens bankrotskap
Met onsekerheid oor of die SAUK ‘n reddingsboei van die regering sal ontvang, is daar nou vrese dat die uitsaaier van die lug afgedwing kan word. Die situasie by die die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SABC) lyk maar haglik, met vrese dat die nasionale uitsaaier op ‘n volledige verduistering kan betree. Langdurige finansiële stryd in die SABC..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kusile in finansiële kruisvuur – R36 miljard vir beweerde agterstallige kostes vir halfvoltooide kragsentrale met beweerde ontwerpfoute
Kusile as een van die twee nuwe mega kragstasies wat Eskom veronderstel is om te lewer ter handhawing van volgehoue kraglewering vir die land, is klaarblyklik vasgevang in finansiële kruisvuur. Behalwe dat die konstruksiekoste weens wanbestuur en korrupsie enorm geëskaleer het, eis kontrakteurs by die halfvoltooide kragsentrale met beweerde ontwerpfoute nou die gesamentlike kolossale bedrag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gordhan: Eskom sal staande bly – Ja, met belastingbetalers se geld om die staatsentiteit van bankrotskap te red
Te midde van veelvuldige probleme by Eskom as kragvoorsiener, sal die entiteit staande by, het Minister Pravin Gordhan Suid-Afrika verseker. Dit volg nadat ’n uitgesproke ekonoom gesê het die kragvoorsiener is op die rand van algehele ineenstorting weens sy finansiële toestand. Kenners sê die minister se versekering is ’n logiese gevolg indien in aanmerking geneem..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grootste tegniese opleidings universiteit in SA is op die rand van ineenstorting weens chaos en korrupsie
Die Minister van Onderwys en owerhede is gevra om bewerings van bedrog , doods dreigemente, korrupsie en nepotisme te ondersoek by die Vaal Universiteit van Tegnologie(VUT). VUT is tans een van die grootste tegniese opleidings universiteite in die land met 20,000 studente. Bewerings van konflik tussen hooggeplaaste amptenare is reeds geruime tyd gemaak in pers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skokkende nuus! Vier leerders dood en talle beseer na strukturele ineenstorting by Hoërskool in Vanderbijlpark
Hoërskool Driehoek is tans besig om te ontruim en ouers is gemaan om hul kinders aan die voorkant van die skool te kom haal. Die skool het aan 90.6 FM Stereo bevestig dat nooddienste en brandweer op die toneel is om aandag aan die probleem te gee. Nooddienste het in ‘n klankgreep op Whatsapp gesê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sal Suid-Afrika soos Zimbabwe eindig? Nee, baie erger
In hierdie video deur Suidlanders Media sien ons hoedat dat die media Zimbabwe in 1994 gebruik het as ‘n voorbeeld van ‘n suksesvolle multikulturele land met ‘n sterk ekonomie. Hulle het gesê Suid-Afrika kan net soos hulle wees. Vandag sê die media dat dit onmoontlik is, Suid-Afrika sal nooit soos Zimbabwe kan wees nie. Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.