Die polisie in Gauteng het sewe van hul eie makers in hegtenis geneem weens korrupsie omdat hulle na bewering probeer het om gekonfiskeerde goedere aan onwettige handelaars te verkoop. Polisiewoordvoerder Brig Mathapelo Peters sê ‘n offisier en vier konstabels is in hegtenis geneem by die Johannesburgse sentrale polisiekantoor nadat hulle probeer het om goedere wat..
Continue reading…
Sewe polisiebeamptes is gearresteer wat probeer om gekonfiskeerde goedere te verkoop vir eie gewin
Enjoyed this post? Share it!
Polisiebeamptes wat publiek moet dien en beskerm laat veel te wens oor – Vyf polisielede agter tralies vir beweerde misdade
Die inhegtenisneming van vyf polisiebeamptes wat na bewering betrokke was by voorvalle van mensehandel, menseroof en afpersing is verwelkom deur polisiehoof Genl. Khehla Sitole. Volgens , nasionale polisiewoordvoerder Brig. Vishnu Naidoo was die eerste voorval op 27 Maart toe tien Bangladesjers wat glo deur Zimbabwe na Suid-Afrika gesmokkel is, glo deur polisiemanne ontvoer is. Vier..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wel gedaan, maar ten koste van ‘n lewe: Plaasmoordenaars gou vasgetrek
Die vinnige optrede van ʼn oplettende amptenaar by ʼn weegbrug naby Heidelberg, Gauteng, wat persone gesien het wat verdag optree, het waarskynlik bygedra tot die inhegtenisneming van twee mans wat betrokke was by die moord van ʼn plaasboer in die omgewing.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bevestig! – Transitorower is ‘n werknemer by die ANC se Luthuli House-hoofkwartier
Die ANC het Woensdag die arrestasie van een van sy werknemers bevestig wat na bewering betrokke was by “ernstige misdade”. Dit kom nadat die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, ‘n verklaring gemaak het dat een van die verdagtes in ‘n onlangse transito-rooftog in Dobsonville gearresteer is, ‘n werknemer by die ANC se Luthuli House-hoofkwartier is…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boer wie se skape gesteel is, kry boete en misdaadrekord –kriminele loop nog vry rond en slagoffer moet boet
’n Boer wat gehelp het om diewe vas te trek wat sy vee gesteel het, het nie net self twee naweke gelede in die selle geslaap nie, hy het nou ook ’n misdaadgeskiedenis.
Donevan Janse van Rensburg (23) van Middelburg, Mpumalanga, sê hy voel dubbel ingeloop.
Einde 2016 is 11 van sy skape ter waarde van sowat R18 000 gesteel. Hy het saam met die polisie gewerk om die diewe vas te trek.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse landdros in sy eie hof in hegtenis geneem
’n Vrystaatse landdros het van sy eie medisyne gekry toe hy in die beskuldigdebank beland het nadat hy in sy eie hof in hegtenis geneem is.
Landdros Mzukisi Ntloko moes Dinsdagoggend inderhaas sy hofverrigtinge in die landdroshof in Dealesville verdaag toe hy in die hofsaal vir ’n verkeersoortreding in hegtenis geneem is.
Enjoyed this post? Share it!
Huishulp vas ná egpaar se gru-moord in Noordwes
ʼn Vrou is in hegtenis geneem in verband met die gru-moord op ʼn egpaar wat Donderdag dood in hul huis in die Alabama-nedersetting buite Klerksdorp in Noordwes aangetref is. Lt.kol. Pelonomi Makau, woordvoerder van die polisie, het gesê die verdagte is die vermoorde egpaar se huishulp. Dit kom nadat ʼn buurman Donderdag omstreeks 22:00 opgemerk..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kerkgangers oorrompelid van die Johannesburgse metropolisie en vat wapen
Een persoon is in hegtenis geneem nadat ’n groep kerkgangers ’n lid van die Johannesburgse metropolisie oorval, aangerand en sy wapen by hom afgeneem het. Die voorval het Sondagmiddag plaasgevind, sê Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburg-metropolisie. Volgens Minnaar het die polisiebeampte en sy kollega ’n motor weggesleep wat onwettig geparkeer was. Die motor behoort..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verdagte vas oor Schoenmakerskop-moorde
‘n Man sal Maandag vir die dubbele moord van ’n paartjie van Schoenmakerskop in die hof in Port Elizabeth verskyn, asook vir die moord op die opsigter van die Forest Hill-begraafplaas. Inwoners van Port Elizabeth was einde September geruk deur dié twee aanvalle wat drie dae uitmekaar gebeur het. ’n 21-jarige man wat Woensdagmiddag in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘Kamma-dokter’ vasgetrek wat vals mediese sertifikate aan motoriste uitreik
ʼn “Kamma-dokter” is Dinsdag in Soweto in hegtenis geneem nadat sy na bewering vals mediese sertifikate aan motoriste uitgereik het wat hulle bevoeg verklaar om vir openbare bestuurspermitte aansoek te doen. “Die dokter het probeer vlug toe wetstoepassingsowerhede van die nasionale verkeersdepartement se teenkorrupsie-eenheid, die Valke, personeel van die mediese raad en departement van binnelandse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vliegtuig by OR Tambo Internationaale Lughawe voorgekeer om man in hegtenis te neem
ʼn Vliegtuig wat Woensdag op pad was om by die OR Tambo Internasionale Lughawe op te styg, moes op die nippertjie omdraai en na sy parkeerplek terugkeer sodat ʼn man wat aan boord was in hegtenis geneem kon word. Brig. Vishnu Naidoo, woordvoerder van die polisie, het gesê twee speurders van die SAPD het lugvaartveiligheidspersoneel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.