Dit blyk of die huidige ANC president, Cyril Ramaphosa, waarskynlik nog op ekonomies terreine ’n swakker leier is as sy voorganger, Jacob Zuma. Dit is die mening van ’n anonieme ekonoom van Pretoria na aanleiding van die president se aankondiging dat hy die Reserwebank binne ’n afsienbare tyd gaan nasionaliseer. Dit blyk nou duidelik dat..
Continue reading…
SA se vrotsige Rand tuimel nog vêrder in afgrond – Ramaphosa dalk swakker op ekonomies terreine as sy voorganger Zuma
Enjoyed this post? Share it!
Neef van Zuma gesekwestreer na hy homself dik geëet het aan die voordele van BEE, nou is dit betaaldag en die papgeld is op
Jacob Zuma se miljoener neef, Khulubushe, is deur die hof gesekwestreer omdat hy nie by sy betalingsooreenkoms met sy skuldeisers gehou het nie. Dit sluit in duisende mynwerkers wat hulle inkomste verloor het deur die Aurora-skandaal, waar (Makhulu-)bushe die direkteur was. Khulubushe het homself dik geëet aan die voordele van BEE. Nou is dit betaaldag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
En so begin die magstryd tussen die grotes van die Politieke arena:- Mbeki kortwiek Cyril se plan
Die magstryd tussen die twee voormalige presidente en die huidige ANC regeerder het weer na vore gekom in die pas afgelope byeenkoms van die ANC in Durban.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Jeugliga steun Zuma na uitsprake rondom grondhervorming en vergelyk hom self met die terroris president Mandela
Die ANC Jeugliga het hul steun aan Jacob Zuma herbevestig na sy uitsprake rondom grondhervorming. Hul gaan sovêr as om sy bydrae te vergelyk met die terroris president Mandela. Die liga sê dat Zuma baie “konneksies” het in die sakewêreld, die privaat sektor en die openbare sektor en dit maak hom ‘n onmisbare skakel vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma se sang loopbaan – gewese president van die piesang republiek wil nou ‘n sang album uitbring met “struggle” liedere
Asof hy nie genoeg skade aangerig het in die land nie wil Jacob Zuma nou ‘n sang album uitbring met “struggle” liedere. Die Durbanse Parke, Rekreasie en Kultuur departement steun die onderneming en gaan Zuma bystaan met die opnames wat glo geskiedkundige waarde het. Volgens Thembinkosi Ngcobo van die parkeafdeling is Zuma ‘n talentvolle man…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zumpie se kosbare bate gaan dalk onder die hammer kom, maar jy mag dalk nogsteeds betaal
In ’n ondersoek wat dur onafhanklike finansiële deskundiges gedoen is, blyk dit dat Jacob Zuma ook sy welbekende Nkandla kan verloor.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Na gister se uitspraak dat Zuma sy eie regskostes moet betaal, spring daar nog ‘n vraag op, gaan hy dit kan betaal?
Finansiële kundiges is nie daarvan oortuig dat Jacob Zuma sy regskoste kan betaal nie, veral omdat die Nkandla wooneenheid as Trust onder die Zoeloe koning se beheer is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bring die suurstofmasjien, ou Jacob is besig om paniekkerig te raak en mag dalk ‘n angsaanval kry, die skelm soek steun
Die afgesette ANC president, Jacob Zuma, doen alles in sy vermoë om sy weg te baan om uit die gemors te kom, sê analiste in die land.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pravin Gordhan sê sy sê na die omstrede ‘his a dog’ uitlating in die media deur Juju
Minister Gordhan het skerp gereageer op ’n aanval van ’n EFF leier s bekledings buite die lokaal van die Zondo kommissie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma sê: ‘As jy nie ANC stem, sal land weggevat word’
Oud presidents Jacob Zuma het toehoorders Vrydagoggend bang gepraat met storietjies en hul vertel dat indien Suid-Afrikaners nie hul kruisie trek by die ANC by die stembus nie, sal die land van hulle weggeneem word en dit nadat sy politieke party kwansuis so hard geveg het vir vreiheid. Honderde ANC-ondersteuners asook lede van die gemeenskap..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zondo Kommissie:- Zuma se blik wurms word al hoe meer uitgekrap deur sy eie kamerade
Barbara Hogan sê sy moes bedank oor oudpres. Jacob Zuma haar haar uitvoerende gesag ontneem het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma hofsaak – Gaan belastingbetalers se hard verdiende geld aangewend word vir die korrupte politikus se regskostes?
Die stryd tussen die linkse DA party en die afgesette president, Jacob Zuma, neem ’n tree nader aan beslissing wanneer die party uiteindelik daarin slaag om Zuma in die hof te kry. Die voormalige president se saak kom vandag in die Hooggeregshof in Pretoria voor waartydens die regter moet bepaal of Zuma se hofsake met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.