600 ongedokumenteerde migrante ingeneem vir verifikasie tydens polisie klopjag in Johannesburg – daar is op ses gewere, ses pistole, vier haelgewere en honderde rondtes verskillende ammunisie beslag gelê

Hendrik Verwoerd gaan nou uitgebuit word vir ANC mislukkings – Voormalige premier sal binnekort in Johannesburg glimlag, lede van die gemeenskap word gevra om die glimlag van sy gesig af te vee deur die ANC se onderwysstelsel reg te ruk

Só word grond stil-stil ‘gegryp’ deur onwettige beseters en geen haan kraai daarna, munisipaliteite stel tot gratis toilette beskikbaar

Stedelike munisipaliteite se krag-manewales – Voorafbetaalde elektrisiteit heffing veroorsaak groot herrie by verbruikers

R20 miljard beskikbaar gestel vir studente behuising – Johannesburg middestad wooneenhede, oorgeneem deur onwettige immigrante geteiken vir herstel en opknapping

Minister gedagvaar vir R500,000 vir onbetaalde krag en water rekening

SA is in chaos gedompel terwyl die president op “toer” is om stemme te werf by wit, swart en bruin

Eskom se verdomde krag onderbrekings belemmer nou die die water toevoer in Johannesburg, Pretoria en die Oos-Rand – Wat ’n wonderlike vooruitsig op Kersfees, nie net sit ons dalk sonder krag, maar dalk sonder water ook

Twee verhoor afwagtende prisoniers ontsnap by die Hoë Hof in Johannesburg – ontsnapping met samewerking van beamptes word nie uitgesluit

“Global Mandela” fees in die nuwe SA is ‘n totale ramp nadat choas uitgebreek het te midde van geweldadige rooftogte

Geen plek amper meer oor in Johannesburg om geliefdes wat sterf te ruste te lê omrede daar te min spasie is vir grafte

Soos ’n skermskoot uit ’n aksie film, SA is beslis nie vir sissies nie – Oos-Randse man onder spervuur van gewapende rowers op Benrose-oprit, Johannesburg