Minister Pravin Gordhan van die ANC regering word deur die South African businessman se Iqbal Survé daarvan beskuldig dat hy die media se reg op vryheid van spraak wil inperk. Die Independent Media Group beweer dat die ANC regering se ministers pogings aanwend om die groep se publikasies die mond te snoer omdat daar te..
Continue reading…
Pravin Gordhan word beskuldig daarvan dat hy media se reg op vryheid van spraak wil inperk
Enjoyed this post? Share it!
Sewe polisiebeamptes is gearresteer wat probeer om gekonfiskeerde goedere te verkoop vir eie gewin
Die polisie in Gauteng het sewe van hul eie makers in hegtenis geneem weens korrupsie omdat hulle na bewering probeer het om gekonfiskeerde goedere aan onwettige handelaars te verkoop. Polisiewoordvoerder Brig Mathapelo Peters sê ‘n offisier en vier konstabels is in hegtenis geneem by die Johannesburgse sentrale polisiekantoor nadat hulle probeer het om goedere wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
512 kg se dagga met ’n straatwaarde van R12 m oop en bloot op sleepwa vervoer
Oos-Kaapse polisie het ‘n minibus taxi Sondagaand op die R56 tussen Molteno en Dordrecht in die Oos-Kaap voorgekeer wat 57 groot sakke dagga op ’n oop sleepwa vervoer het. ‘n 32 jarige bestuurder is in hegtenis geneem. Na verneem word was die dagga in Lusikisiki afgehaal en vir die Wes-Kaap bestem. Volgens kapt. Ursula Roelofse,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisietoerusting, arsenaal wapens en dwelms tydens klopjag gevind – vraag ontstaan hoe die SAPD artikels in skurke se besit gekom het?
Polisie beskermende toerusting van die SAPD se eenheid vir openbare orde is by ʼn woonstelblok gevind in Johannesburg se berugte Hillbrow-woongebied en twee verdagtes is in hegtenis geneem. Woordvoerder van die polisie, Brig. Mathapelo Peters het bevestig dat 24 polisiehelms, 12 oproerskilde en dwelms is Vrydag in ʼn stoorkamer van die Cape Agulhas-woonstelblok gevind. Lt.genl…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum en SAPD slaan misdaad hok- veral na toename in geweldmisdaad waar onwettige myners betrokke is – 12 onwettige myners gearresteer tydens klopjag
AfriForum se Springs-buurtwag het op 7 Junie 2019 in samewerking met AfriForum se lugsteundiens en die polisie ’n klopjag in en om Springs uitgevoer. Altesaam 12 onwettige myners is tydens die klopjag in hegtenis geneem en daar is ook op gereedskap beslag gelê. ’n Voortgesette ondersoek na hierdie tipe misdaad word deur die verskillende belangegroepe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Teen-bende Eenheid is skaars behoorlik aan die gang en hulle arresteer van hul eie lede
Skaars vier weke na die president van die land, Cyril Ramaphosa, die polisie se Teen-Bende eenheid in die Wes-Kaap aangekondig het, het die eerste interne vonk gespat.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gesteelde gewere van Steytlerville gevind in Port Elizabeth waar dit begrawe was in agterplaas van plakkershut
Drie gesteelde jaggewere van Wolwefontein is Vrydag in die agterplaas van ‘n plakkershut in Greenbushes gevind. Die vuurwapens was deel van ‘n versameling van vyf gewere en een handwapen wat verlede naweek uit ‘n wildplaas in die Steytlerville-omgewing gesteel is. Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, het gesê die klopjag het plaasgevind nadat daar in ‘n plaashuis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wees maar ligvoets wanneer jy kitskos restaurante besoek in Uitenhage – Gesondheidsinspekteurs sluit 36 eetplekke
Tydens ‘n blits klopjag deur inspekteurs op 36 eetplekke in Uitenhage is elf plekke gesluit weens die nie-nakoming van munisipale verordeninge. By ‘n sekere eetplek was die toilet in die kombuis geleë terwyl voorraad in sommige plekke reeds verby die vervaldatum was, wat reeds in 2015 was. Dit blyk dat meeste van die eetplekke bedryf..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Not the coolest monkey in the Jungle: Na Malema se “trigger-happy” voorval is 12 aanvalsgewere gekonfiskeer by EFF lyfwag Adriaan Snyman
Die klopjag het plaasgevind op Saterdag ná die EFF-leier Julius Malema se lyfwag, Adriaan Snyman, vasgevang is op kamera waar hy ’n aanvalsgeweer oorhandig het wat vermoedelik ‘n geweer vir Malema was by die EFF se vyfde verjaarsdagviering in Oos-Londen verlede maand. Malema het na bewering skote in die lug met die geweer gevuur en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Klopjag by Gupta-huis ‘wys Zuma wie is baas’
Die Valke se dramatiese klopjag by die Gupta-familie se woonkompleks in Saxonwold, Johannesburg, is ’n duidelike magsvertoon aan pres. Jacob Zuma dat hy polities nie meer in beheer van Suid-Afrika óf staatsinstellings is nie.
Prof. Erwin Schwella, politieke ontleder aan die Universiteit Stellenbosch, het Woensdagoggend so gesê ná die klopjag die oggend vroeg by onder meer die Gupta-woonkompleks.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korrupsie by toetssentrums neem toe – nog ses vas oor beweerde bedrog en korrupsie
Ses mense is in hegtenis geneem by ʼn voertuigtoetssentrum op Donderdag in Mamelodi in die ooste van Pretoria. Woordvoerder van die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC), Simon Zwane het gesê die inhegtenisneming van die ses verdagtes, drie vroue en drie mans, hou verband met beweerde bedrog en korrupsie. Zwane sê “Hulle is vasgetrek toe lede van die RTMC..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.