‘n 53-jarige man van Port Elizabeth is in die rug geskiet na ‘n gewapende roof van twee buurhuise op ‘n plot in Lakeside. Dit is weereens duidelik dat die waarde van lewe elke dag goedkoper word. Weereens net ‘n selfoon, TV en kontant wat net paar dae se kos sal verskaf wanneer dit verdeel word tussen die aanvallers, so mense se lewens word letterlik verteer! Na paar dae sal hulle weer iemand moet beroof…
Continue reading…
Port Elizabeth Man in Rug Geskiet Tydens Huisinval! So Min Gebuit dat Aanvallers Binnekort Iemand Anders sal Moet Aanval!
Enjoyed this post? Share it!
300 Selfone Helder oor dag Gesteel deur Gewapende Rowers met Geen Polisie in Sig!
Die week het Nuus.net berig dat die polisie die publiek gevra het om hulself te beveilig en vandag berig ons oor ‘n reuse rooftog wat helder oor dag plaasvind. Waar is die polisie? Moet besighede ook hulself beveilig?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAPD Speurders vra Mense om Hulself Tuis te Beveilig na Gewapende Rowers Deur Glasdeur Bars. Nou wat is die SAPD se Taak?
Net om na TV te sit en kyk is gevaarlik deesdae, en moet nie verwag dat SAPD oor U veiligheid besorg is nie, inteendeel, hulle raai mense aan om hulself te beveilig! ‘n Familie in Theesecombe was die naweek besig om TV te kyk, toe gewapende huisinvalers deur die glasdeur ingebars het, om toegang tot die huis te kry, en hulle te oorval.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orania se Digitale Geldeenheid, d’Ora Bekendgestel deur die Orania Sakekamer!
Orania het laas maand op ekonomiese terrein ʼn baie belangrike tree geneem toe die Ora, Orania se eie geldeenheid wat aan die Rand vasgepen is, ‘n digitale weergawe gekry het, wat aan die gemeenskap vrygestel is! Die dOra is ʼn projek wat al vir ʼn hele ruk ontwikkel word, en na verskillende ‘voertuie’ vir hierdie projek oorweeg is, is daar verlede jaar heelwat vordering gemaak en ʼn toepassing is gebou.
Enjoyed this post? Share it!
Go Woke Go Broke: Skenkers Vlug van Sosialistiese ANC wat Glo Sukkel om Salarisse te Betaal!
Die ver linkse regerende politieke party sit met ʼn ernstige tekort aan kontant en is vasgevang in ʼn noodsituasie met die vooruitsig om sonder geld die munisipale verkiesing tegemoet te gaan.
Die munisipale verkiesing wat in Oktober gehou word is ʼn ernstige hindernis vir die ANC wat waarskynlik gaan sukkel om die verkiesing veldtog te voer terwyl geld nie beskikbaar is nie.
Enjoyed this post? Share it!
Bloedige Vloere en Mure in Voorstede is NIE “Normale Misdaad” NIE! Die Kwaadwillige Nalatigheid van ANC Regime & Liberale Plaas ‘n Teiken op die Rug van Alle Blankes!
KNIEBUIGING VOOR SWARTES SAL NIE BLOEDIGE HUISINVALLE STOP NIE! Hierdie tonele van bloed deurweekte vloere en mure, na nog ‘n gewelddadige aanval deur swart mans, is die resultaat van die voortdurende retoriek van die hoofstroommedia en die ANC-regering. Die voortdurende herhaling dat alle blankes slegte mense is wat na bewering die land gesteel het, almal rassiste is, almal ryk is danksy kolonialisme en verdien om doodgemaak te word, het letterlik ‘n teiken op die rug van blankes geplaas! Selfs sonder al hierdie manipulerende en blatante aanmoediging deur die ANC-regime en die liberale media, het swartes van blankes gesteel wanneer hulle ook al kon, vandat hulle met aanvalle oor die Visrivier 200 jaar gelede vee gesteel het. In werklikheid het hierdie misdaadgolf die Britse koloniale regering aangespoor om setlaars na die Oos-Kaap te bring om as ‘n buffer in te sit tussen die swart rowers en die boere wie se vee hulle gesteel het. Lyk asof min het verander.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede ANC Premier, Ace Magashula asook Duduzane Zuma het elk R1 miljoen maandeliks ontvang van Tony Gupta as omkoopgeld
Ace Magashula, die voormalige premier van die Vrystaat het maandeliks R1 miljoen ontvang in harde kontant van Tony Gupta. Die openbaring is gemaak deur ’n getuie wat verlede week voor die Zondo kommissie verskyn het, en het bygevoeg dat Duduzane Zuma, die seun van Jacob, ook maandeliks R1 miljoen gekry het. Die bewerings is gemaak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.