Net soos in Suid Afrika en elders op die vasteland, waar die eenvoudige instandhouding en beheer van ‘n volle funksionele infrastruktuur ‘n uitdaging vir Afrika regimes blyk te wees, is Zimbabwe, wat eens die kragbron vir Suider Afrika was, gedwing om sy bure te vra om nuwe kragstasies te bou om krag aan Zimbabwe te verskaf, waar dit wil voorkom asof hulle nie eens meer hul eie kragstasies kan opstel nie.
Continue reading…
Gedekoloniseerde Zimbabwe Smeek Buurlande vir Meer Elektrisiteit om Daaglikse 12 uur Onderbrekings te Stop!
Enjoyed this post? Share it!
Ontploffing Skud Alweer vir Medupi! Impak op Nasionale Netwerk Onbekend, Wyl Ontplooide Kaders Kopkrap…
Dit blyk asof die implementering van kaderontplooing en BSEB -praktyke steeds hul tol eis by die berugte nasionale kragvoorsiener. Eskom het Maandag bevestig dat die Medupi -kragstasie Sondagaand omstreeks 22:50, ‘n ontploffing op die nommer 4 eenheid se kragopwekker beleef het, en dat eenheid 5 ook vermoedelik as gevolg hiervan gestruikel het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
56 Jaar Gelede het Dr H.F. Verwoerd SA se Eerste Atoomreaktor Geopen en 137 Jaar terug is Die Nieuwe Republiek Gestig
Vandag in geskiedenis: Dit is reeds 56 jaar gelede wat Suid-Afrika se eerste baanbreker atoomreaktor, SAFARI-1 (Suid-Afrikaanse Fundamentele Atoomreaktor Installasie-1) by Pelindaba kragstasie deur Dr. H.F. Verwoerd geopen is.
Die potensiaal wat daardie aanleg darem gehad het…
En 137 jaar gelede is die Nieuwe Republiek in Suid-Afrika gestig. Die hoofstad was Vryheid.
Luister Hier:
Enjoyed this post? Share it!
Niemand glo Eskom se Leuens Meer nie: 7 Opwekkingseenhede wat Gelyktydig Breek? Rêrig?
Die skielike breek en beskadiging van sewe opwekkingseenhede, almal gelyktydig, lyk effens vreemd en is nie ‘n geloofwaardige verskoning nie, tensy natuurlik, al sewe dieselfde onderhoudskedule het, en al sewe nie onderhou is nie…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom Implementeer Skielik Fase 2 Kragonderbrekings, Omdat jy Nooit Weet Wanneer Onversorgde Masjinerie sal Breek nie!
As gevolg van dekades se BSEB, stelselmatige korrupsie, groothandel plundery, wanbestuur en gebrek aan onderhoud, betaal die verbruiker weereens die prys, omdat Eskom skielik weer moes begin met beurtkrag vanaf Sondag, toe hulle dit met fase 2 bekendgestel het, om kwansuis tot Dinsdagaand te hou as alles volgens plan verloop.
Enjoyed this post? Share it!
Vergieting van ons Geld by Eskom Stort Voort! Waar sal die Plundering Eindig?
Die nasionale kragvoorsiener Eskom is besig om verliese ten bedrae van ongeveer R840 miljoen te verloor vir werk wat by die Kusile-kragstasie gedoen word.
Enjoyed this post? Share it!
Ingenieur by Eskom nie geregtig tot bevordering omdat hy wit is – BEE kry voorkeur alhoewel kandidaat nie bevoeg is – Geen wonder kragnetwerk is in so ’n toestand!
‘N Wit ingenieur by Eskom word deur die vakbond Solidariteit bygestaan nadat hy twee keer aansoek gedoen het vir poste by die kragstasie waar hy tans werk – poste waarvoor hy die beste kandidaat was – maar daar is aan hom gesê dat die poste nie na hom toe kan gaan nie, want hy is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC se mislukte Medupi nie net swak opgerig, maar hou ook groot gevare in vir mens, dier en omgewing weens giftige gasse wat vrygestel word
Die Madupi kragsentrale wat deur die ANC regime goedgekeur is om opgerig te word, is nie net ’n ekonomiese ramp nie, maar hou ook die gevaar is om menselewens te benadeel. Die kragsentrale is nie net swak opgerig nie, maar het jare langer geneem om gefinaliseer te word en kan steeds nie sy volle kapasiteit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ons is in die ramp: SA staan op die rand van ’n totale krag ineenstorting weens Eskom se onvermoë om krag te voorsien – Nasionale kragvoorsiener en ANC-regime maak gereed vir fase 5 & 6
Ons is nie op pad na ’n ramp nie; ons is in die ramp. Die land staan op die rand van ‘n totale krag ineenstorting of “verduistering” weens Eskom se onvermoë om krag te voorsien. Die ANC regering en Eskom is volgens berigte besig om planne in plek te kry vir fase 5 en fase..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die waarheid ontbloot – Dit is hoekom Eskom beurtkrag toepas en Jan van Riebeeck nog apartheid kan die skuld gegee word vir die mislukte staatsentiteit
‘n Anonieme ingenieur by Eskom het op sosiale media die probleme en vooruitskouing daarvan by die entiteit, aan mense blootgelê. 50% van die steenkool kragstasies is buite werking en sal eers oor drie jaar weer operasioneel wees. Vier van die ses turbines by een kragstasie het “opgepak” weens swak graad steenkool (verskaf deur die Gupta’s)…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ontploffing by Lethabo kragstasie laat eenheid buitewerking
Eenheid vyf van die Lethabo kragstasie by Viljoensdrif in die Noord-Vrystaat is deur ‘n ontploffing geskud en tans buite werking weens ‘n breuk in die hoof stoompyp. Die ander eenhede werk egter steeds. Een werker is gedood en een krities beseer. Eskom sê dat dit ‘n groot insident was wat laat gistermiddag plaasgevind het. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.