In Januarie 2019 het daar 36 Plaasaanvalle plaasgevind en 4 plaasmoorde. Die gemiddelde ouderdom van slagoffers is 53 en die oudste slagoffer was 84. In Januarie was Woensdae die gevaarlikste tye met die meeste (25%) aanvalle wat op die dae plaasvind. 48% van alle aanvalle vind dan ook plaas in die nag tussen 24:00 en..
Continue reading…
Plaasaanvalle en Plaasmoorde statistiek vir Januarie 2019: 36 plaasaanvalle en 4 plaasmoorde vind plaas
Enjoyed this post? Share it!
Na ANC-regime aan bewind gekom het in 1994 het Suid-Afrika totaal en al ’n korrupte staat geword, die stelling word daagliks bewys deur die geraamtes wat nou uitgegrawe word deur die Kommissie van Staatskaping
Die sekretaris van die Kommissie wat ondersoek doen na Staat Kaping, ene dr. Khotso De Wee, moes op “verlof” gaan nadat dit geopper is dat hy ook omkoopgeld ontvang het van Bosasa. Die beskuldiging is Vrydag, die derde dag van Angelo Agrizzi se getuienis voor die Kommissie gemaak. Benewens die beskuldiging teen die sekretaris, is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Erfenis van blanke Afrikaners word stuk-vir-stuk vernietig deur regerende ANC-party – Standbeeld van oud Pres Steyn nie meer welkom op Kovsies kampus en moet skuif
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het vandag besluit om die Pres. M.T. Steyn-standbeeld – wat tans op die Kovsie-kampus geleë is – na die Oorlogsmuseum in Bloemfontein te verskuif, langs die Vrouemonument. Dít is ook waar Steyn ter ruste gelê is. Die standbeeld se teenwoordigheid op die kampus strook nie met die universiteit se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Duitsland klap ANC onderstebo – diskriminasie waar BEE as onregmatige maatreël vir swart bevoordeling is, is beslis onaanvaarbaar en stel nie belang om besigheid te doen met SA nie
Europa het sy deure oopgemaak maar EU handelsvennote konsessies voordat hulle beleggings in Suid-Afrika gaan maak. Hiervan is die belangrikste dat Duitsland nie in Suid-Afrika sal belê solank as wat die diskriminasie van ’n BEE (Swart Ekonomiese Bevoordeling) nie geskrap is nie. Politieke waarnemers en sakelui in Suid-Afrika het die verdoemende uitslag van die onderhandelings..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skokkend: Sedert 2011 is 1,651 munisipale werknemers afgedank weens bedrog, korrupsie en oneerlikheid – dit alles gedurende die ANC se regime!
Die Departement van Koöperatiewe Regering en Tradisionele Sake het bevestig dat daar 311 sake ondersoek word rondom munisipaliteite. Daar is tans 98 sake in die hof, 178 wat ondersoek word terwyl 35 gefinaliseer word of onttrek word. Skokkende getalle word genoem: sedert 2011 is 1,651 munisipale werknemers afgedank weens wangedrag soos bedrog, korrupsie en oneerlikheid…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC beleid het land ingehaal – Duitsland se sakemanne wil nie belê in SA voordat BEE nie afgeskaf is nie – Ramaphose is nou desperaat en probeer nou elke liegstorie in die boek om die manne te oortuig dat grond diefstal nie sal plaasvind
Met die Duitse President, Frank-Walter Steinmeier, op besoek in SA het die ANC president weereens gelieg en gesê dat daar nie grond diefstal sal plaasvind nie. Hy gaan voort deur te sê dat beleggers se grond en hulle beleggings veilig is. Waarnemers wonder of dit beteken dat buitelandse grondeienaars se grond veilig is maar blanke..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Barbaarse marteling, verkragting en moord vind plaas gedurende plaasaanvalle in Suid-Afrika
Liberale, ANC-ministers en kommissarisse van polisie probeer almal dieselfde kwessie onder die mat vee: Plaasaanvalle op wit boere in Suid-Afrika is bloot deel van ‘n stygende misdaadgolf in die land. Dit is net ‘n vorm van geweld, niks meer nie. Witboere word nie vir rasse of politieke redes geteiken nie. Wat ’n klomp bog! Cyril..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Altesaam 78 moordenaars, 29 verkragters in polisie afgedank
Altesame 78 polisiebeamptes is die afgelope vyf jaar afgedank omdat hulle moord gepleeg het en 29 is afgedank nadat hulle aan verkragting skuldig bevind is, het Bheki Cele, minister van polisie, in antwoord op ’n vraag in die parlement bekend gemaak. In dié tyd het 1 172 hul werk verloor omdat hulle ernstige misdaad gepleeg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa sê dat Trump nie regte inligting gehad het toe hy sy verklaring rondom grondonteiening gemaak het nie- daar sal glo geen grond gryp” plaasvind – Vir wie probeer hy lieg?
In ‘n gladde spel met woorde het Cyril Ramaphosa in New York gesê dat die ANC besig is om steun te wen na Jacob Zuma se groot diefstal oftewel staatskaping. Volgens hom sal die regstelsel almal tot verantwoording roep wat deel was van die grootste skande in die land se geskiedenis. Hy mislei die wêreld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika op die rand van ‘n ekonomiese ineenstorting, met die korrupte regering wat kan mens anders verwag?
Ekonome waarsku dat Suid-Afrika op die rand van ‘n ekonomiese krisis is. Die resessie, werkloosheid, die rand se daling in waarde asook internasionale ontwikkelinge is faktore wat die rooi ligte laat flikker. Die graderings agentskap Fitch het Dinsdag 25 September verklaar dat die sogenaamde stimulus pakkie van Cyril Ramaphosa nie werklik enige voordeel of groei..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Uit die perd se bek self – ANC se verkiesingshoof, Fikele verklaar dat Suid Afrika ‘n Piesangrepubliek is
Die ANC se verkiesingshoof, Fikele Mbalula (foto), het verklaar dat Suid Afrika ‘n Piesangrepubliek is en sy rede is dat daar toegelaat is dat uitlanders sonder enige dokumente besighede alhier bedryf. Skielik moet Spaza winkels wat deur uitlanders bedryf word, deur die regering gereguleer word. Uitlanders is glo welkom maar moet dit wettig doen. Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAPD het tans ‘n tekort van 62 000 polisiebeamptes landswyd on misdaad te bekamp
Die bevolking het van 54 miljoen in 2010 “gegroei” tot 57,3 miljoen in 2017 maar dit sluit nie die 11 miljoen ongedokumenteerde immigrante in nie, sê die minister van polisie, Bheki Cele. Ongedokumenteerde immigrante is egter niks anders nie as onwettige immigrante. Intussen het die polisie se getalle met bykans 10 000 verminder in die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.