Sedert die koms van Covid-19 in Suid-Afrika, lyk die land meer en meer soos sosialistiese Kuba of Venezuela, waar almal staatstoelae ontvang, die regering beheer alles en die zombie-burgers word geradikaliseer in ‘n ewige ‘rewolusie’ teen hul eie welvaart. SA het letterlik verander na ‘n land besaai met kriminele en ewige ontevrede betogers, wat op plaaslike vlak deur ANC-strukture gemilitariseer is, om hul misnoeë te toon oor enigiets wat die plaaslike leiers verkies om na vore te bring, want niks hiervan handel eintlik oor die mense of dienste nie; dit is alles oor die leiers en wat hulle daaruit kan buit.
Continue reading…
Geen Skool, Alkohol of Familie Besoeke Nie – Slegs Taxis Vol Protesteerders en Kriminele! CCP-Virus Perfekte Wapen vir Sosialiste om Ekonomie en Samelewing te Vernietig!
Enjoyed this post? Share it!
Demokratiese Alliansie: 38,9% is die ‘werklike’ matriekslaagsyfer vir 2019 en nie die beweerde 81,3%
Die DA het aangevoer dat die matriekslaagsyfer verkeerd is, net nadat die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, die resultate van 2019 bekend gemaak het. Die Demokratiese Alliansie (DA) beweer dat die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, se aankondiging van 81,3% vir die matriekslaagsyfer van 2019 verkeerd is en dat die ‘regte’ slaagsyfer in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ’n opvoedkundige ramp op pad! Minister van Basiese onderwys meen dat kinders in grondslagfase outomaties deurgesit moet word na volgende graad, ongeag of hulle druip
Die minister van basiese onderwys, mev. Angie Motshekga, het in die parlement haar omstrede mening dat skoolleerlinge in die grondslagfase (graad 1, 2 en 3) outomaties deurgesit moet word en nie moet kan druip nie, herhaal en die redes vir haar opinie verduidelik. Sy het op ’n skriftelike parlementêre vraag deur die VF Plus-parlementslid dr…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoërskool Driehoek: Parlementêre antwoord bevestig gebrekkige onderhoud deur Lesufi – gewone mense en leerders moes ly weens die ANC wat nie vir almal regeer nie en minderhede teiken vir hulle eie gebreke
Die VF Plus het met skok, maar sonder verbasing, verneem infrastruktuur-inspeksies by die Hoërskool Driehoek slegs op 8 April 2006, 20 September 2006 en 8 April 2014 gedoen is. In antwoord op ‘n VF Plus vraag in die parlement het die minister van basiese onderwys erken dat die laaste ondersoek in Julie 2018 gedoen was..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regering wil nou die geskiedenis en kurrikulum herskryf – SA kinders gaan nou verder geïndoktrineer word om te leer van Afrika waar daar aan hul die leuens voorgehou gaan word oor hoe kolonialisme en apartheid die oorsaak is van al die ellende in die land
Angie Motshekga , Minister van Basiese Onderwys, het die heraanstelling van ‘n taakspan goedgekeur om die geskiedenis en kurrikulum te herskryf. Geskiedenis moet meer Afrosentries wees en relevant vir die SA skolier. Grade 4 tot 12 is betrokke en die proses sal glo een jaar neem waarna handboeke gedruk sal word. Opvoedkundiges waarsku dat ouers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geskiedenis sal nou ‘n verpligte vak in Hoërskool word – is dit nou die nuutste politieke propaganda-instrument ?
Angie Motshekga, Minister van Basiese oOderwys, sal Donderdag die ministeriële taakspanverslag bekendstel oor die moontlikheid om geskiedenis as verpligte vak in graad 10, 11 en 12 in te bring.
Huidiglik neem leerlinge geskiedenis tot en met graad 9 waarna hul kan kies of hulle wil voortgaan om die vak te neem tot en met Graad 12.
Die plan is in sommige geledere gekritiseer, terwyl ander bang is dat geskiedenis as ‘n politieke propaganda-instrument misbruik sal word..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onderwys en die vierde industriële revolusie
Volgens die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, moet die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel in totaal oorgedoen word om te voldoen aan die sogenaamde vierde industriële revolusie.
Enjoyed this post? Share it!
Lesufi dryf eie agenda teen Afrikaans kamstig om “apartheidspraktyke” uit te wis
Die minister van basiese onderwys se antwoorde op parlementêre vrae het opnuut onderstreep dat Gauteng se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, ʼn agenda van sy eie dryf wat gemik is teen Afrikaanse skole in dié provinsie. So sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Alberts sê die minister, Angie Motshekga, het ook bevestig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kraamklaskamers vir skole in Minister van Basiese Onderwys se visier
Skole sal dalk binnekort voorsiening moet maak vir ‘n spesiale klaskamer waar in kraamgevalle kan plaasvind, en waar skoolgaande moeders hulle babas sal kan borsvoed. Dit volg op die aankondiging van die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, se aankondiging dat leerlinge toegelaat moet word om by die skool geboorte te gee. Sy sê swanger..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.