Die afgedankte hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Tom Moyane, word tans ondersoek weens beweerde aanranding van sy seun se 17-jarige vriendin.
Continue reading…
Omstrede eks hoof Tom Moyane, van SAID ondersoek vir aanranding
Enjoyed this post? Share it!
Regsspan sê Zuma is ‘n warm patat en wil nie voortgaan om hom te verdedig
Die Regsspan van Jacob Zuma het aangetoon dat hul nie voortgaan om die eks-hoofman te verdedig nie.
Michael Hulley, het bevestig dat die dienste van die Advokate wat Zuma se saak teen die besluit van die Nasionale Vervolgingsgesag sou hanteer, onttrek het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tom Moyane eis ‘n multimiljoen rand goue handdruk by Ramaphosa
Tom Moyane van SAID eis klaarblyklik ‘n multimiljoen rand goue handdruk sou hy “loop”, insluitend bonusse wat die staat hom skuld vir die suksesvolle invordering van belasting.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afgelope 10 jaar is net 6% misdadigers veroordeel
Navorsing wat die ekonoom Mike Schüssler gedoen het aan die hand van ANC-president Cyril Ramaphosa se ontwikkelingsaanwysers, toon dat die veroordelingsyfer van alle misdade die afgelope tien jaar net 6% is. Terselfdertyd word misdaad al hoe minder aangemeld.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma regskostes kos belastingbetaler al meer as R24,24 miljoen
Die regskoste vir die hofsake van voormalige president Jacob Zuma vandat hy in 2009 president van Suid-Afrika geword het, beloop altesame R24,24 miljoen.
Die inligting is gegee in ʼn geskrewe antwoord van die minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, op ʼn parlementêre vraag van dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Elke hond kry sy dag – NVG slaan toe op Gupta bates
Die Nasionale Vervolgingsgesag het toegeslaan op die Gupta familie se woning in Saxonworld.
Volgens ‘n hofbevel kan op bates van die gebroeders beslag gelê word ter waarde van R250 miljoen.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gupta doen hofaansoek teen NVG om te verhoed dat bates gevries word
Atul Gupta het ‘n hofaansoek gebring teen die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) om te verhoed dat R10 miljoen in sy bank rekening gevries word.
Die NVG gaan die aansoek teenstaan.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wapenskandaal: Twee presidente verbind met Zuma
Getuies in die tribunaal in Pretoria het twee Franse presidente verbind met Zuma en Mbeki rondom die wapenskandaal. Jacques Chirac het volgens Ajay Sooklal vir Thabo Mbeki versoek om die Nasionale Vervolgingsgesag te oorreed om ‘n ondersoek na die Thales wapenvervaardiger onder die mat te vee. Netso het Nicolas Sarkozy Zuma genader rondom dieselfde saak…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ondersoek bekend gemaak oor onregmatige pensioentoekenning aan Brian Molefe
Die vakbond Solidariteit het vandag by ʼn mediakonferensie in Centurion, Pretoria bekendgemaak dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in sy opponerende hofstukke aangedui het dat die Kantoor vir Ernstige Ekonomiese Misdrywe van die Direktoraat vir Prioriteitsmisdade die partye gaan ondersoek wat betrokke was by die onregmatige pensioentoekenning aan Brian Molefe, die voormalige uitvoerende hoof van Eskom…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF kry spoor van ‘verlore R26 m.’ in Noord-Kaap
Die Noord-Kaapse EFF reken hulle het die spoor van die “verlore R26 miljoen” gevind wat glo wederregtelik gebruik is om vir die provinsiale ANC-konferensie in Mei te betaal. Shadrack Tlhaole, provinsiale voorsitter van die EFF, sê hulle het pakke dokumente wat hulle aan die Valke en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) wil oorhandig. Die EFF sê..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale Vervolgingsgesag:- Polisie Kommissaris Kgomotso Phahlane skotvry
Die sukkelende Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aangekondig dat daar geen vervolging ingestel gaan word teen die vorige waarnemende polisie kommissaris, Kgomotso Phahlane, nie. Hy was ondersoek oor hoe hy ‘n huis van R8 miljoen kon bekostig, en dat hy na bewering gepeuter het met getuienis. Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat het op navraag gesê dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bulhond Gerrie Nel pak ʼn Zuma in eerste saak
Duduzane Zuma, seun van pres. Jacob Zuma, blyk al weer in die sop te wees en dié keer het AfriForum se private vervolgingseenheid en sy hoof, adv. Gerrie Nel, hul visier op hom ingestel. Dit is egter nie gerugte van sy betrokkenheid by staatskaping of sy goeie verhouding met die Gupta-broers wat Nel op sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.