Die voormalige ANC president, Thabo Mbeki, het ook toegetree tot die debat onder swartmense oor die moontlikheid van nasionalisering van die Suid-Afrikaanse Reserwebank. Mbeki het gesê die stap is sinneloos, maar politieke ontleders sê sy standpunt is bloot ’n aanduiding dat hy steeds erg gekrenk voel oor hoe Zuma hom uit die kussings gelig het..
Continue reading…
Nasionalisering van Reserwebank dalk bloot ’n uitspraak om stemme vir die ANC te behou?
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regime ondersteun Venezuela president, Nicolás Maduro se sosialistiese beleid van onteiening sonder vergoeding en nasionalisering wat gelei het tot totale verval van die land
In ‘n onlangse stemming by die VN se Veiligheidsraad het die Suid Afrikaanse verteenwoordiging bankvas agter Venezuela se president Nicolás Maduro gestaan. Suid-Afrika was een van slegs 3 lande wat teen ‘n VSA resolusie gestem het wat vir Maduro nie meer herken as president nie. Nicolas Maduro het sy voorgangers se sosialistiese beleid van onteiening..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regering is onbevoeg om ekonomiese stabiliteit te bewerkstellig, geen wonder land is besig om in ‘n resessie in te gaan
Die resessie waarin Suid-Afrika verkeer met die inkrimping van die land se ekonomie in die tweede kwartaal van 2018, dui op die regering se onvermoë om ekonomiese stabiliteit te bewerkstellig. Met Suid-Afrika se hoë werkloosheidskoers en armoede, kan ‘n resessie nie bekostig word nie. Die huidige resessie kan voor die deur van die ANC-regering se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat is die eintlike doel vir ANC-regime se grondwetlike hersieningsproses. Dalk algehele nasionalsering van grond?
Tydens die naweek se grondkonferensie wat die ANC gehou het, is daar besluit om onteiening sonder vergoeding voor die hof te toets.
Die gevoel is dat artikel 25 van die land se grondwet, inderdaad geleentheid bied vir onteiening sonder vergoeding, en hulle wil dit by wyse van ‘n toetssaak voor die hof lê vir ‘n beslissing.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Twee Europese projekte in Suid-Afrikaanse landbou lei skipbreuk na grondonteieningspraaitjies
Die parlement se besluit om ‘n mosie te aanvaar ten gunste van onteiening sonder vergoeding, het direk daartoe gelei dat twee Europese projekte in Suid-Afrikaanse landbou skipbreuk gelei het. Die projekte sou etlike miljoene rand vir die land beteken het, terwyl dit ‘n paar duisend werksgeleenthede sou skep.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa sal eerder ‘n dief en ‘n moordenaar beloon!!
Sedert Sondag het die ANC onder leiding van Cyril Ramaphosa en sy Adjunk President dit baie duidelik gemaak dat hulle Julius Malema wil terug hê by die ANC.
Dit bevestig dat Ramaphosa eerder ‘n dief en ‘n aanhitster tot Volksmoord langs sy sy wil hê as om die eiendom van blankes te respekteer.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is ekonoom Dawie Roodt se waarskuwing ‘n kolskoot?
Die ekonoom Dawie Roodt se waarskuwing dat mense hul geld uit die land moet neem is duideliker onderstreep deur die EFF se versoek in die parlement dat banke genasionaliseer moet word. Die rooi gevaar EFF het aangekondig dat hy ‘n privaat lede wetsontwerp gaan indien dat die nasionalisering moet geskied sonder vergoeding. Waarnemers wys daarop..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Groei onder die ANC is ‘n mite – korrupsie, bedrog en manipulasie van politici is daaglikse gebeure
Die Internasionale Monetêre Fonds het gewaarsku dat SA se ekonomie al hoe meer kwesbaar raak en indien ekonomiese groei nie sou plaasvind nie, die situasie sal vererger. Groei in die ekonomie word op 1% vir 2017 geskat en 1,2% vir 2018. Groei onder die ANC is ‘n mite terwyl korrupsie, bedrog en manipulasie van politici..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC regering wil nie uit foute van die verlede leer – mynbedryf is nie ‘n onuitputlike bron van rykdom
Die regering se Mynbouhandves wys weer dat dié ANC-regering nie uit foute van die verlede wil leer nie. Die mynbou was dekades gelede die enkele groot bedryf waarop Suid-Afrika se ekonomie gebou is. Sedertdien het mynbou se rol al hoe kleiner geword namate ander bedrywe, soos vervaardiging en finansiële dienste, gegroei het. Suid-Afrika se mynbedryf..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.