Geregistreerde onwettige immigrante uit ander lande sal toegang tot alle mediese dienste onder die NGV hê wat gefinansier gaan word deur Suid-Afrika se hardwerkende belastingbetalers

Thandi Modise In Hof: Die poppe gaan nou begin dans – Afriforum En NDBV Kondig Nuwe Saak Aan

SA is in sy maai! NVG struikel met geldtekort- meer as 550 poste is in gedrang omrede daar nie genoeg fondse is om salarisse te betaal

Ons wil aksie sien, nie praatjies – Nuwe direkteur van NVG kry die wind van voor – Weinig is nog uitgerig en korrupte amptenare loop nog vrylik rond

NVG kondig aan dat hulle nie klagtes van bedrog en meineed weer gaan instel teen die geskorste adjunk-direkteur van die Vervolgingsgesag nie wat weereens daarop aandui dat SA se regstelsel die landsburgers deur en deur faal in alle opsigte

Aardjie na sy vaartjie – Duduzane Zuma, die seun van die mees korrupste president ooit in SA se geskiedenis, is dalk skotvry van korrupsie klagtes – Lyk my ons het nog ’n korrupsie skandaal ophande?

Is vorige ANC leier, Marius Fransman nou skuldig of onskuldig aan seksuele aanranding? Tot dan loop die kostes van sy regsrekening op wat deur belastingbetalers betaal moet word

Tik-Tok die uurglas loop leeg vir Zuma – Korrupsie saak gaan voort sê Shaun Abrahams!

Nasionale Vervolgingsgesag “verloor” geveg teen Guptas

Zuma regskostes kos belastingbetaler al meer as R24,24 miljoen

Gerrie Nel, Trevor Manuel, Vusi Pikoli is staatsgetuies in die SAID se rogue-eenheid-saak

Zuma kry sy dag in die hof op 6 April