Dit is welbekend dat baie presidente President geword het om weg te kruip van agtervolging van korrupsie of ander skandale, en dit is nêrens waarder as wanneer jy eers president van SA geword het, dat jy kwytskelding van alle misdade sal kry. Met stories wat alewig verander, “sukkel” die arme OB en Konstitusionele Hof om Zuma se korrupsie te kan straf, en nou wil dit voorkom of Ramaphosa se leuens, of te wel “verandering van stories” ook onder die mat gevee word, omdat na hul mening, die area van ondersoek glo buite die veld van die OB val.
Zuma en Ramaphosa Skandale Bewys Politisering van die Openbare Beskermer en Konstitusionele Hof!
Enjoyed this post? Share it!
Cyril Hoor Vandag of sy CR17 Verkiesingsveldtog Befondsing Wettig was
Ramaphosa se presidentsverkieseing veldtog was glo befonds deur ‘n veldtog bekend as CR17, glo deur die White Monopoly Capital (WMC). Die Grondwethof sal glo vandag uitspraak lewer in die saak.
Enjoyed this post? Share it!
SANW Vernietig R235 Miljoen se Interferon, die Verbode Covidmiddel uit Kuba, deur die Yskasdeur Oop te Los!
R235 miljoen Rand is letterlik vernietig nadat die geteisterde Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) ‘n verbode middel om Covid19 te behandel, onwettig van Kuba ingevoer het, nadat dit in die yskas verrot het toe die deur oopgelos is! Daar word al lank gesê dat die ANC nie ‘n moderne land kan bestuur nie, omdat hulle nie die kompleksiteit van die moderne beskawing en die samelewing kan verstaan nie. Dit lyk selfs of ‘n yskasdeur ‘n uitdaging is! Verlede jaar al het die Ouditeur-generaal die SANW ondersoek vir die invoer van Heberon Alfa R, ondanks ‘n waarskuwing teen die gebruik daarvan deur die Departement van Gesondheid! #TheAfricanWay van buit, verteer & vernietig en dan staan met ‘n bedelbak vir meer, blyk meer hul ding te wees.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OB sê sy sal termyn klaarmaak en sal geen hindernisse duld wat in haar pad gelê word
Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het in ’n toespraak gelewer by die sewende Jaarlikse “Spring Law” konferensie in Muldersdrif van die geleentheid gebruik gemaak om haar saak te verdedig wat sy in verskeie hofsake verloor het. Sy sê sy is nie bekommerd oor wat gesê en geskryf word nie, want sy is daarvan oortuig dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mbalule vrees glo F#kk#l na strafregtelike aanklagte van geldwassery en korrupsie teen hom ingedien is
Minister van vervoer, Fikile Mbalule staar strafregtelike klagtes in gesig oor geldwassery en korrupsie nadat Sedgars Sport, ’n sportprodukteverskaffer, na bewering in 2017 tussen R300 000 en R680 000 vir die Mbalula-gesin se reis na Dubai opgedok het. Die burgerregteorganisasie AfrForum het die Openbare Beskermer (OB) in 2018 gevra om die omstrede minister se reis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondwethof sê OB is onbevoeg vir haar pos en kan dalk haar pos kwyt wees
Die Regspraktyk Raad is deur Accountability Now(AN), ‘n nie-winsgewende organisasie, versoek om die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, se naam te skrap van die advokate rol. Dit volg na die Konstitusionele Hof se uitspraak dat sy in kwade trou opgetree het en onder eed gelieg het. Adv Paul Hoffman, ‘n direkteur by AN, het in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede OB bevind Cyril het gelieg vir parlement oor R500,000 betaling van Bosasa
Openbare Beskermer (OB) Busisiwe Mkhebane het in haar ondersoek aangaande die onregmatige betaling van R500,000 aan Ramaphose gemaak deur Bosasa bevind dat die president skuldig daaraan is dat hy die etiese kode vir lede van die uitvoerende gesag oortree het. Ramaphosa het aangevoer die geld is in ‘n trustrekening inbetaal vir dienste wat sy seun,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OB wil Gordhan se naam “skoon” kry na beskuldigings dat hy betrokke was by sogenaamde privatisering van die SA Reserwebank
Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sê sy het slegs probeer om Minister Pravin Gordhan se naam “skoon” te kry om daarmee ’n geskil tot ’n einde te bring. Mkhwebane beweer dat die minister inmeng met haar ondersoek nadat Gordhan sy regsverteenwoordiger op haar gesit het. Die ondersoek word gedoen na aanleiding van die sogenaamde privatisering..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatskaping: Zuma kry pak in hof
Jacob Zuma het Woensdagoggend in die hooggeregshof in Pretoria opdrag gekry om uit sy eie sak te betaal vir sy poging verlede jaar om ’n interdik te bekom om te keer dat adv. Thuli Madonsela, die vorige openbare beskermer (OB), haar staatskapingsverslag uitreik. Regter Dunstan Mlambo, regterpresident van Gauteng, het ’n volbank regters se geskiedkundige..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Molefe se R30 miljoen word ondersoek deur Openbare Beskermer
Die Openbare Beskermer (OB) het bevestig dat ondersoek ingestel gaan word na die besluit van Eskom vroeër vanjaar om ʼn betaling van R30 miljoen aan Brian Molefe te doen. Minister Lynne Brown het later geweier om die betaling goed te keur. Die OB het in ʼn skrywe aan die VF Plus bevestig dat besluit is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Openbare Beskermer Reis Maande Lank, Doen Net 7 Verslae – Als goed in die land dan?
In die eerste ses maande sedert haar aanstelling het adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), al die hele land deurkruis op die belastingbetaler se koste, maar net sewe ondersoekverslae bekendgemaak. Dié verslae het almal betrekking op klagte wat reeds in haar voorganger se termyn ingedien is. Daarenteen het adv. Thuli Madonsela, Mkhwebane se voorganger, in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.