Bo en behalwe die skrikwekkende feit dat dit keer op keer bewys is, dat daar GEEN vermoë of vertroue is dat nog die SAPD nog die SANW, ons veiligheid kan of wil verseker nie, is dit ook ‘n diep gewortelde feit dat wapens deel van ons kultuur is, al vir eeue lank, en om ons van wapens te ontneem is om ons kultuur te beskadig. Gaan die ANC die Zoeloe van hul assegai ontneem?
Zoeloe Sonder Assegaai? Wapens is Eeuelank Deel van Ons Kultuur dus is Wapenontneming ‘n Aanval op ons Kultuur!
Enjoyed this post? Share it!
Griekse Polisie Arresteer Mense Smokkelaars, En Ontdek Hulle is Lede van Ver Linkse Humanitêre NRO!
Die Griekse polisie op die eiland Lesvos het ‘n netwerk van mensesmokkelaars ontdek wat onwettige migrante vanuit Turkye onwettig na Griekeland ingesmokkel het. Die groep bestaan uit nie minder nie as ‘n dosyn nie-Grieke, waaronder sommige lede van een van die sogenaamde humanitêre nie-regeringsorganisasies is, wat die Middellandse See onveilig maak met hul kamma “Rescue Missions”.
Enjoyed this post? Share it!
20,000 Ongelisensieerde wapens vernietig deur SAPD
Die SAPD beweer dat hulle sowat 20,000 vuurwapens die afgelope ses maande vernietig het wat glo onwettig in besit was. Die vorige keer wat vuurwapens vernietig is, was op 17 April vanjaar toe 30,000 wapens deur smelt prosesse vernietig is. Die vernietiging van wapens word as ’n positiewe punt beskou om die onwettige besit daarvan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pravin Gordhan word beskuldig daarvan dat hy media se reg op vryheid van spraak wil inperk
Minister Pravin Gordhan van die ANC regering word deur die South African businessman se Iqbal Survé daarvan beskuldig dat hy die media se reg op vryheid van spraak wil inperk. Die Independent Media Group beweer dat die ANC regering se ministers pogings aanwend om die groep se publikasies die mond te snoer omdat daar te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe SA Stort Ineen Maar Oud SA Vlag Word Tot Haatspraak Verklaar deur gelykheidshof en jy word nou verbied om dit te swaai
Die gelykheidshof het Woensdag beslis dat die vertoon van die ou SA vlag kom op haatspraak neer en veroorsaak verdeeldheid onder die volk weens die pynvolle verlede wat dit simboliseer. Adjunkregterpresident Phineas Mojapelo sê dit is teistering om die ou landsvlag te swaai en word nie beskerm onder vryheid van uitdrukking. Dit sal voortaan onwettig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Besetters: ’n Onwettige nedersetting naby die Grasmere-tolhek by Ennerdale en omgewing – ‘Dis ’n misdaad, nie grondonteiening nie’
Die Rooimiere se registrasie by die veiligheidsreguleerder Psira is opgeskort nadat hulle ‘n klomp sinkhuise afgebreek het wat onwettig in die Alexandra-township naby Johannesburg opgerig is. Al ontmoedig die burgemeester van Johannesburg inwoners om grond onwettig te beset, voorsien Joburg Water huurtoilette in dié nedersettings. Isaac Dhludhlu, woordvoerder van Joburg Water, sê die Grondwet en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gerugte doen die rondte dat 5 DA lede slegs op die stadsraad van Pretoria dien weens hul skelmstreke met nominasies
Van die sowat 93 lede van die DA wat dien in die stadsraad van Pretoria, is da blykbaar 5 lede wat onwettig op die raad is weens bedrog met nominasies. Die vyf lede kan uitgeskakel word indien die beskuldigings teen hulle bewys word en hulle skuldig bevind sou word. Die party se federale regskommissie ondersoek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onwettige plakkers verwilder deur rubberkoeël tydens skoonmaakproses – dreig nou om Mamelodi onregeerbaar te maak indien ANC-regime nie gratis behuising aan hul verskaf
Die plakkers in Mamelodi-Oos is deur die Rooi Miere uitmekaar gejaag tydens ‘n skoonmaak proses by onvoltooide geboue. Rubberkoeëls is gebruik om meer as 100 plakkers te verwilder. Die geboue is nog in aanbou met sanitasie en elektrisiteits koppelings wat nog gedoen moet word. Bewerings dat die geboue reeds drie jaar leeg staan lei glo..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#BlackPrivilege: Soweto se onwettige elektrisiteit: Inwoners is van mening hulle hoef nie te betaal nie
Onwettige konneksies van elektrisiteit is regdeur die land te sien, maar veral in die informele sektor. Persone weet hoe om te konnekteer maar dis onveilig en dit kos elkeen van ons om dit wat gesteel word, weer te vervang met nog meer om te steel. Inderwaarheid is hulle niks anders as kriminele en misdadigers nie,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tonne onwettig gemynde goud tydens staatskaping uit Suid-Afrika gesmokkel gedurende Zuma-regime
Tonne goud wat onwettig gemyn is, het uit Suid-Afrika gegaan deur smokkelaars tydens die Staatskaping tydperk. In die tydperk 2012 tot 2015 is meer as 34 metrieke ton goud na Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate wat nie reflekteer in die SA handelsrekening nie. Die inligting is bekendgemaak deur die Global Initiative Against Transnational Organised..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onwettige Zimbabwiërs kom SA vrylik binne agv regering se onbevoegdheid om stukkende rekenaars by grenspos te vervang
Die grenspos by Beitbrug het slegs twee rekenaars in werking in plaas van die sestien soos voorgeskryf. Verouderde tegnologie lei tot verdere probleme en reisigers verduur lang ure van vertragings weens die probleem. Die Afrika manier van omkopery is klaarblyklik wel in werking waar ‘n R200 noot jou vinniger kan deurlaat terwyl Zimbabwiërs vrylik na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma faksies ondermyn Cyril Ramaphosa se gesag
Politieke ontleders meld dat Cyril Ramaphosa ‘n groot politieke terugslag beleef het nadat die nasionale uitvoerende komitee van die ANC toegelaat het dat ‘n onwettige provinsiale uitvoerende komitee in die Vrystaat vergader het. In Noordwes moes hy ‘n kompromie aangaan rondom die nuwe premier se aanstelling. Intussen is daar in Natal openlike ondersteuning vir Zuma,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.