Slim Vang Toe Sy Baas. Na ‘n vernederende ervaring tydens die SONA Staatsrede, waar verraaier F.W. De Klerk, Nobelpryswenner, en sy tweede vrou Elita, lelik uitgejou is deur sy eie geliefkoosde swartes, het hy onverwags dié keer terug geslaan en Apartheid verdedig, glo dit of nie. Dalk werk openbare vernedering wel op so mens, wat Volk en Vaderland uitverkoop het vir ‘n pot lensiesop, en die valse morele hoër grond?
Continue reading…
ANC Versteek Hul Misdade Weg Agter Apartheid, Wat NIE ‘n Misdaad Teen Die Mensdom Was Nie, Soos Die Kommunistiese Sowjet Unie Propaganda by die VN Beweer Het!
Enjoyed this post? Share it!
Parlement se stoep praatjies lei tot land se ondergang – SA kort daadwerklike optrede om misdaad te stuit en nie klomp leë beloftes en dreigemente
Die parlementslede se gebabbel in die parlement is om van siek te word, veral as hulle na ’n ernstige reeks voorvalle, skielik reken iets moet gedoen word. Dit is die mening van ’n politieke analis na aanleiding van die reeks verkragtings wat op kampusse regoor Suid-Afrika plaasgevind het. Hy sê elke parlementslid wil praat oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit blyk of die ANC-regerende skip besig is om te sink en hoogbesoldigde amptenare vlug – talle hoog geplaasde SA base bedank of tree uit
Dit blyk dat daar ʼn nuwe siekte in Suid Afrika is, naamlik uittrede of bedanking. Hoogbesoldigde amptenare “tree” nou onverwags uit en parlementslede staan voor in die tou. Die lys word by die dag langer met Sandile Shabalala van TymeBank die nuutste aankondiging slegs drie jaar na sy aanstelling. Hy volg SAA se baas Vuyani..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verlaat die rotte nou die sinkende skip? – Radebe en Cwele bedank ook as ANC parlementslede
Jeff Radebe en Siyabonga Cwele is die nuutste lede uit die vorige kabinet wat ook bedank het as parlementslede. Voeg hierby Susan Shabangu, Dipuo Letsatsi-Duma en Nomaindia Mfeketo, dan is dit ses oud- ministers wat skielik nou nie meer kans sien om in die parlement te dien nie. Radebe word “geloof” omdat hy ses kabinet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Drie ANC lede nie ingehuldig as parlementslede – 3 het hul name verwyder van ANC se lys en ander het om uitstel gevra
Anders as die visepresident, David Mabuza, wat om uitstel gevra het vir inhuldiging as parlementslid, het nog drie ANC lede hulle name verwyder van die lys wat gister ingehuldig is. Die voormalige speaker, Baleka Mbete en die voormalige Minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba, het hulle name verwyder van die ANC se lys, en is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF dring daarop aan dat Kaapse Internasionale Lughawe se naam verander moet word na die Winnie Mandela Internasionale Lughawe, ’n vrou wat skuldig bevind is aan ontvoering, diefstal en bedrog
Parlementslede gaan vanmiddag debat voer oor die herbenaming van die Kaapstadse Internasionale Lughawe na die ANC veteraan, Winnie Madikizela-Mandela.
Die leier van die EFF, Julius Malema, het die mosie ter tafel gelê. Die party gaan daarop aandring dat die Kaapse Internasionale Lughawe se naam verander moet word na die Winnie Mandela Internasionale Lughawe. Die EFF sê Madikizela-Mandela se bydrae tot die bevryding van die land én in die lig van die min openbare plekke wat na vrouevryheidsvegters vernoem is, is genoeg rede om die lughawe na Madikizela-Mandela te vernoem.
Madikizela-Mandela het internasionaal berug geword met haar goedkeuring van halssnoer teregstellings. Sy is skuldig bevind aan die ontvoering van Stompie Sepei en is ook in 2003 skuldig bevind aan diefstal en bedrog.
Dit is die persoon wie nou op die wyse vereer moet word deur ‘n internasionale lughawe na haar te vernoem
SAUK-redaksie
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Trevor Manuel spreek frustrasie uit oor swak leierskap van parlementslede en vra opleiding – ANC comrades moet nou geleer word van balansstate en syfers
Die vorige Minister van Finansies, Trevor Manuel, het sy frustrasie uitgespreek oor die swak leierskap van parlementslede. Hy het versoek dat senior ANC lede moet toetree om huidige leiers in die ANC op te lei om hul werk beter te verrig. Hy reken dat die “wet van die oerwoud” nie meer as reël moet geld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
LP’s sukkel om hul finansies te verklaar – dalk omrede die meerderheid ongeletterd is?
Dit blyk dat parlementslede te veel geld van te veel mense ontvang aangesien 42 lede in hierdie boekjaar nie hul verslae betyds kon indien nie.
Dit beteken dat daar ‘n klagte prosedure ingestel moet word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Naledi Pandor verwelkom lewensstyl oudits
Minister van Wetenskap en Tegnologie Naledi Pandor het die aankondiging van pres. Cyril Ramaphosa gister verwelkom om ministers en hul adjunkte, insluitend ander senior regeringsamptenare, te onderwerp aan lewenstyl oudits om korrupsie in die openbare sektor te bekamp.
Pandor, wat vroeër vir lewenswyse-oudits gevra het, het gesê die voormalige president, mnr. Jacob Zuma en sy leierskollege in die ANC, het in 2016 nie die regering se toewyding aangewend om lewenstyloudits op sy leiers te implementeer nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Met ‘n sleutel persoon wat die tesourie verlaat kan ons net vra wat gaan met ons ekonomie gebeur
Die gemors wat by tesourie aangaan, asook Jacob Zuma se plan van gratis onderrig vir studente ten spyte van die Heher-verslag wat sê dit is onmoontlik en onwenslik, het daartoe gelei dat die rand sy laagste punt in ‘n jaar bereik het. Dit volg na Michael Sachs se bedanking by Tesourie asook die aankondiging dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema se optrede maak die ANC bekommerd
Lede van die parlement wat die ANC verteenwoordig, is bang vir Julius Malema en sy 24 parlementslede, en vra nou beskerming, sê die speaker, Baleka Mbete. Baleka het die opmerking gister gemaak wat nou blykbaar verwys is om ’n reëlings komitee te vestig wat na die veiligheid van lede moet omsien. Haar opmerking is gemaak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die koppe van sekere ANC lede gaan rol.
Die ANC besef dit gaan nie maklik wees om presies te bepaal wie van die sowat 26 parlementslede gestem het vir die mosie van wantroue in hul leier, Jacob Zuma nie. Boonop is die party verdeeld oor of daar gepoog moet word om hulle uit te snuffel en te vervolg of nie. In ‘n poging..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.