Dit is nou al welbekend dat die ANC se Grondhervorming in Suid-Afrika ‘n totale mislukking is, maar solank as wat grond en geld geoffer word, sal die aasvoëls, hyenas en ANC kaders kom vreet. Een sulke vieslike en siniese geval is uitgebeeld toe die Grondeisehof (Randburg) beveel het dat die boeke van die Moletele Community Property Association (MCPA), deur die Ouditeur-Generaal, en die direkteur-generaal van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming ondersoek moet word, nie dat dit ooit gaan gebeur nie. MCPA, wat beweer dat die Moletale volk ‘n aparte etniese groep is, het onder ander 27 eiendomme in Hoedspruit, met twee werkende plase suksesvol ge-eies.
Continue reading…
Grondhervorming – ‘n Trog vir Aasvoëls, Hyenas en Selfsugtige ANC Kaders! Grondeiser Weier om Miljoene in Verdagte Transaksies te Verduidelik
Enjoyed this post? Share it!
Pampoenkraal Plaas Afgebrand ‘n uur na Swart Terroris Haatspraak op Ukhozi FM en Mkhondo FM Uitsaai!
Die dubbele standaarde en die #BlackPrivilege wat “our people” geniet, en hulself toe-eien, om geweld te pleeg na willekeur teen die wit minderheid en hul eiendom, waarvoor ons hard werk, te vernietig soos hulle wil, bereik voortdurend nuwe hoogtes. Brandstigting word nou oor gemeenskapsradio aangehits!
Enjoyed this post? Share it!
SA Polisie Moet Korrupte Ramaphosa se Plaas Beskerm, Maar nie Boere nie?
‘n Video is op sosiale media netwerke opgelaai en gedeel, van ‘n swart man wat beweer dat hy een van Cyril Ramaphosa se plase in Limpopo besoek het, maar deur die polisie verbied is om die plaas binne te gaan.
Enjoyed this post? Share it!
Video Genoem in #Dirkiesdorp Hofsaak Bewys die Staat het Gelieg, Maar Hulle Hou Hardnekkig Aan om ‘n Totaal Valse Narratief te Skep!
Die Dirkiesdorp hofsaak is besig om dag vir dag iets uiters ontstellend, maar nie verbasend nie, te onthul en dit is die sistemiese bevooroordeeldheid en rassehaat wat die staat se swart amptenare, teen die wit minderheid van Suid Afrika koester. Hierdie endemiese bevooroordeeldheid is besig om soos nog nooit vantevore nie, onthul te word in die Dirkiesdorp hofsaak in Piet Retief en dit is waarom elke enkele wit Suid Afrikaner op hoogte moet wees van hierdie saak.
Vier wit boere en ‘n swart plaasvoorman is nou al vanaf 9 April in die tronk op uiters ernstige aanklagte wat strek van moord tot ontvoering omdat die Staat gretig was om hulle aan te kla van alles onder die son, so die Staat het die boere omtrent met alles behalwe die kombuistafel gegooi. Die Staat het van die begin af gesteun op ‘n totaal vals narratief om ‘n vals prentjie te skilder van wat op 9 April gebeur het, en sodoende valse klagtes te skep.
Enjoyed this post? Share it!
Video: Blanke Druiweboer Help Plaaswerkers om Voorspoedige Druiweplaas met BSEB te Vernietig – Kommunisme Verorber die Goue Gans!
SUURDRUIWE: ‘n Voorspoedige druiweplaas wat eens 30,000 – 40,000 bokse uitvoerdruiwe geproduseer het, lê nou in totale ruïnes nadat die eienaar, Pieter Naude van die Denau-boerdery in De Doorns, die prima druifplaas Alpha, oorgegee het aan 250 van sy werkers, in ‘n werkerstrust (kommunistiese kollektiewe boerdery) in 2010. Mnr. Naude het toe ook 2 bestuurders vir die boerdery opgelei, en vir die eerste vyf jaar het mnr. Naude se besigheid ook die boeke van Alpha plaas gedoen. Wat het hierdie boer gedink? Het hy regtig geglo dat kommunisme kan werk, of is dit net pure hebsug, want die Wes-Kaapse provinsiale regering het die eerste twee jaar die algehele koste van Alpha-boerdery gedra. Dit is R 2 miljoen wat hulle gratis gekry het, maar soos ons nou al behoort te weet, al die gratis dinge wat kommuniste belowe, is nooit regtig gratis nie, en kom met baie streng toutjies!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: “Satan se Kinders Breek Ons!” Betogers Begin Verwoestende Vrystaatse Brand Wat Plase, Vee, Wilde Diere & Gewasse Verwoes!
‘n Ramp is besig om te ontvou en die hoofstroommedia is soos gewoonlik stil, omdat diegene wie hulle altyd verdedig, het dit begin. ‘n Protesaksie in Hertzogville op Sondag 18 Oktober het gelei tot die vernietiging van minstens 100,000 hektaar weiding en landbougrond en die dood van talle vee en wild. Die protes deur die inwoners van Tokologo, die swart lokasie buite die dorp, was oor die brak smaak van drinkwater. Hulle het die JoJo-watertenks in sterk winde probeer aansteek. Bande is ook aan die brand gesteek in die stormwind op die R708, om die ANC munisipaliteit se swak dienslewering te betoog. Ongelukkig het die onverantwoordelikheid van die geradikaliseerde betogers gelei tot die vernietiging van baie boere se vee en veld.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“F*ck You White Man” – Bekende Boer Oorleef Rassistiese Plaasaanval, Net om Behandeling by Plaaslike Hospitaal Geweier te Word!
Terwyl Hoofstroom Media swart mense se gevoelens salf aansmeer, oor droë hare, het ‘n hospitaal in Kroonstad mediese behandeling geweier aan ‘n bekende boer, wat aangeval is deur ‘n swart skurk met ‘n panga en twee messe, en wat “F*ck you White man“ op hom skree! Let daarop dat die aanvaller nie “man”, of “boer”, of “Suid-Afrikaner”, of “mens” geskree het nie, hy het “WIT man” gesê, en dit maak dit ‘n rassistiese aanval. Maar Sarel Wessels se probleme het nie daar geëindig nie, hy moes sy eie wonde behandel nadat ‘n plaaslike hospitaal geweier het om die gewonde boer te behandel, ten spyte daarvan dat hy ‘n burger en werkgewer is! Maar Ramaphosa se “ons mense” in die hospitaal het ‘n handige verskoning gehad, vrees vir die CCP-virus. Hy moes dus sonder hospitaalbehandeling klaarkom en homself behandel. Anti wit sh*ithole of wat?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Grondbesseter Bedags en Plaasmoordernaar Snags? Plaasbesetter (Zimbabwiër?) Dreig Boer Hulle Gaan Hom in die Aand Kom Doodmaak!
Ons wonder hoeveel plaasmoorde sou opgelos word as die SAPD al die vingerafdrukke van die land- en plaasbesetters geneem het, om te vergelyk met getuienis rekords van plaasaanvalle?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Boer Ontruim na Land Diewe Plaas Beset Ondanks Hofbevel en Gesloopte Sinkhuise! Polisie Soek Bendeleiers van Landgryp Bedrog!
Opdatering oor die voortslepende landgryp bedrog by Elandsfontein by De Deur, Vereeniging: die plaaseienaar en sy Ma is ontruim van die plaas vir hul eie veiligheid, omdat dit duidelik was dat die misleide indringers sou aanhou terugkom. Ontruiming was onder die omstandighede die regte besluit omdat petrolbomme reeds in ‘n gebou gegooi is. Die video is deur die eienaar geneem voordat hy ontruim is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Regime Misbruik #COVID19 om Boere Bloot te Stel aan Aanvalle, Oes en Veediefstal Deur Plaaspatrollies in Afgeleë Landelike Gebiede te Verbied! Doelbewus?
#CCPvirus: Suid-Afrikaanse boere is nou kwesbaar van barbaarse veeboere, oesdiewe, stropers en plaasaanvallers terwyl minister Bheki Cele, nou omring deur sy lyfwagte, patrollies van plaaswagte deur boere verbied. Boere regoor Suid-Afrika berig dat vee- en oesdiewe hul vee en gewasse stadig wegdra, terwyl dieselfde ANC-regime, wat eis dat boere die land moet voed, hulle nie beskerm nie en verbied selfs dat hulle in groepe patrollies voer, om hulself te probeer beskerm, asook hul eiendom, oes en vee.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vergeet Die SONA Sirkus Waar Aasdiere Hul Gulsigheid Probeer Wettig, Hier is Die SOBS: Staat van Ons Boere Staatsrede Volgens TLU!
Die jaarlikse Staatsrede het oudergewoonte nie net in ‘n sirkus ontaard nie, maar weereens, was nog meer kommunisme en nog meer Afrosentrisma die orde van die dag. Suid Afrika behoort nou aan die aasvoels, en hulle sal daaroor kekkel tot selfs die kraai gaap! Al wat jy seker van kan wees, is dat daar breedweg indikasies sal wees van hul nuwe planne om nog meer te plunder, en met nog meer dwaasheid voor die dag te kom i.v.m. met Staatsentiteite, en die herskrywing van ons geskiedenis. As U ‘n bietjie gerusstelling benodig, kalmeer jou senuwees deur om TLU se Staatsrede, vanuit ‘n landbouperspektief, te lees.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
GESOEK: Plaasmoordenaar Verdink Van Hendrick Peter Peterson se Moord Buite Ellisras, Tshepo Justice Rasodi, Verdwyn Na Borgtog Van Slegs R1,000!
Die verdagte wat beskuldig word van die plaasmoord op Hendrick Peter Peterson (57) het sy hofverskyning in Ellisras oorgeslaan. Hy was op borgtog vrygelaat vir slegs R1,000. Die polisie is nou weer op soek na die 27-jarige Tshepo Justice Rasodi, wat nie sy verhoor verlede Woensdag 29 Januarie in die Lephalale (Ellisras) streekhof, bygewoon het nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.