Wit lewens beteken niks vir ANC-regering: 19 plaasaanvalle, 2 plaasmoorde in Suid-Afrika, 1-15 Augustus 2019

Slegs 36 000 kommersiële boere voorsien voedsel vir nagenoeg 58 miljoen in SA, maar word gejag en geslag soos diere, ANC-regime doen hoegenaamd niks daaraan

Boontjie kry sy loontjie! Plaasaanvaller verongeluk in boer se gesteelde bakkie

Wit lewens maak nie saak! Boer beswyk aan beserings na brutale aanval waar booswigte hom dwing om gif te drink – polisie reken dit is nie amptelike plaasmoord

Plaasaanvalle en moorde word nou ’n krisis, daar is in begin van Julie reeds 22 plaasaanvalle  aangeteken en 3 plaasmoorde is gepleeg

Cyril sê hy veroordeel plaasmoorde net soos ander moorde, maar hoekom doen hy dan niks daaromtrent?

ANC gebruik weermag om teen bendes te reageer, maar swyg oor die slagting van boere – 60 plaasmoorde en 217 plaasaanvalle in die helfte van 2019 plaasgevind

Tog sien die ANC-regime dit nie as ’n krisis! – Toename en brutaliteit van plaasaanvalle in SA styg 60% tussen 1999- 2019 

Gekondisioneerde volk? Moorde op blanke boere word toegesmeer, meerderheid van blankes is onbewus van gruwelike aanvalle waar die wreedste denkbare metodes toegepas is om mense te dood

Ramaphose voor stok gebring: VF Plus wys pres. Ramaphosa op sy ontkenning van probleme soos plaasmoorde en redes vir ekonomiese agteruitgang

Boer van Ermelo wreedaardige dood gesterf na terroriste sy liggaam opkap met panga tydens plaasaanval

‘Moordbende’ naby plaas in Vrystaat gestuit – 5 mans gearresteer onder wie twee oudpolisielede was – Hulle het nie gekom om te roof, hulle was te swaar gewapen