Die lang lys van ANC ministers wat geskors word, of van hul pligte verlos word, gewoonlik nog op volle salaris, het groot debat ontlok. Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, is een van die mees onlangse ministers wat geskors is nadat hy in Junie op “spesiale verlof” geplaas is, hangende ‘n ondersoek na ‘n kontrak tussen die departement van gesondheid, en diensverskaffer Digital Vibes, met wie hy persoonlike vriende was, wat na bewering verdag is.
Skorsing (met Volle Salaris) van Ministers is nie Genoeg nie! 81% sê Korrupte Ministers Moet Afgedank Word!
Enjoyed this post? Share it!
VSA V.P. Kamala Harris Word Gegroet deur Betogers in Guatemala wat sê “Trump het Gewen” en “Gaan Huis Toe”!
Kamala was met realiteit ontmoet op haar eerste reis buite die VSA, waar sy ontdek het dat nie almal se gedagtes deur Amerikaners se hoofstroommedia en sosialemedia beheer word nie. Kamala is bespot in die buiteland met protesborde wat haar begroet het toe sy in die Guatemala Hoofstad geland het, en kort daarna het die konserwatiewe Guatemalaanse president dit duidelik gemaak dat hy ook geen liefde vir haar gehad het nie, en Biden die skuld gegee vir die migrantekrisis van hierdie jaar op VSA se suidelike grens. Biden se peilingsyfers val al vyf dae aaneenlopend, maar moet nie verwag om iets hiervan te sien op die hoofstroom “#gapnews” media nie, waar hulle stukkies weglaat waarvan hulle nie hou nie of nie mee saamstem nie.
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa Gebruik “Apartheidsweep” Slenter om Multinasionale Patentwins te Vernietig, en Skuldgevoelens om Covid Entstof van Ryk Lande te Kry!
Towerkoeël: Noem net “Apartheid” en wit mense gaan slap en begin goed gratis aan swartes gee! Die ANC-regime het miljardêrs danksy hierdie witskuld slenter geword, en nou gebruik die ANC-regering in Pretoria dit om ryk lande te beskuldig dat hulle Covid-inentings opgaar, en noem dit “inentings-apartheid” as ryk lande nie hulle Covid-entstof deel nie. Cyril Ramaphosa het die ou goed verslete bedelbak weer uitgekry, vergesel met al die goed gebruikte, beproefde retoriek om meer gratis goed van die Weste te onttrek. Hy pers hulle af met die visie van miljoene mense in armer lande (aan wie die Weste al dekades miljarde gegee het), wat kan sterf terwyl hulle wag om teen Covid-19 ingeënt te word, terwyl ryk lande hul eie mense inent.
Enjoyed this post? Share it!
Trump Kritiseer Facebook, Twitter en Google wat die VSA President se Vryheid van Spraak Weggeneem het om “Radikale Linkse Gekke” te Paai!
Donald Trump het ‘n verklaring uitgereik waarin hy die ver linkse sosiale media-maatskappye soos Facebook, Twitter en Youtube ‘n “totale skande” vir die land genoem het, nadat die “Big Tech” monopolie ‘n verbod op hom geplaas het. “Wat Facebook, Twitter en Google gedoen het, is ‘n totale skande en verleentheid vir ons land,” het Trump geskryf. “Vrye spraak is van die President van die Verenigde State weggeneem, omdat die Radikale Linkse Gekke bang is vir die waarheid.“
Enjoyed this post? Share it!
Suid Afrikaner Betoog in Solidariteit Saam met Honderde Duisende Patriotte by Million MAGA March in Washington DC, en Ontdek Solidariteit met ons Penarie in SA!
Helgard Müller berig uit Washington DC: Ek moet sê Saterdag, die 14de November 2020 was ‘n belewenis gewees om tussen daardie honderde duisende mense te staan, hier in Washington DC, en uit te skree “Four more years” en “F*#k Black lives matter” en “F*#k Antifa!” Die atmosfeer van Republikeine, konserwatiewe en regses was onvergeetlik. Mans, vrouens, jongmense het saam gestaan sodat President Donald Trump nie moet toegee in die verkiesing uitslag nie. Duskant was Black Lives Matter en Antifa se mense afgekordon deur die polisie. Mense het die polisie toegejuig en gevra hulle moet Black Lives Matter en Antifa se mense deur laat kom, sodat hulle pakslae kan ontvang. Mense van heinde en vér was in Washington DC en het teen aan mekaar gestaan en uitgeroep “Donald Trump four more years!”
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Britse House of Lords Vra VK, EU en Korrupte ANC Regering om Teen ZANU PF Korrupsie en Geweld in Zimbabwe Op te Tree!
Despote & Blikpot Diktators: As die Britse House of Lords nou eers wakker word oor die endemiese korrupsie en geweld in Zimbabwe, na dekades van Mugabe, beteken dit dat dit vier dekades sal duur voordat hulle wakker word oor die endemiese korrupsie en geweld in die ANC-regime in SA, die einste mense wat volgens hulle nou druk op Zimbabwe se ZANU PF regering moet plaas, om korrupsie en geweld te beëindig? Of gee hulle meer om vir die stawe van goud na ‘n hoë figuur in Zimbabwe se regerende party probeer het om 14 stawe goud op ‘n vlug na Dubai te smokkel…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede OB bevind Cyril het gelieg vir parlement oor R500,000 betaling van Bosasa
Openbare Beskermer (OB) Busisiwe Mkhebane het in haar ondersoek aangaande die onregmatige betaling van R500,000 aan Ramaphose gemaak deur Bosasa bevind dat die president skuldig daaraan is dat hy die etiese kode vir lede van die uitvoerende gesag oortree het. Ramaphosa het aangevoer die geld is in ‘n trustrekening inbetaal vir dienste wat sy seun,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orania Beweging reageer op bewerings van finansiële wanbestuur in die media
Die Orania Beweging en dié organisasie se president, Carel Boshoff, word by onlangse sensasionele mediaberigte genoem, ons reageer graag op hierdie bewerings.
Klagtes teen die president is onmiddellik hanteer
Dit is inderdaad die geval dat ʼn voormalige werknemer klagtes gelê het, soos wat deur Netwerk24 berig word. Die Orania Beweging het egter dadelik op hierdie klagtes reageer deur ʼn onafhanklike ondersoekpaneel aan te stel om dit te ondersoek. Die paneel het onder andere ʼn professionele forensiese ouditeur ingesluit, wat elke bewering met groot deeglikheid kon deurvolg. Die Uitvoerende Raad het juis die proses met soveel deeglikheid hanteer om seker te maak dat die klagtes op die regte wyse hanteer word.
Niemand is skuldig aan korrupsie nie
Die ondersoekspan het na ʼn deeglike ondersoek bevind dat nie die President van die Orania Beweging of enige ander personeellid hulle aan korrupsie skuldig gemaak het nie. Daar is wel bevind dat die bestuurstelsels l
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Met of sonder Ramaphosa sal SA geensins verander of verbeter na verkiesing
In ’n eksklusiewe onderhoud met Die vryburger, het ’n politieke deskundige van Pretoria gesê Suid-Afrika sal geensins verander of verbeter na die verkiesing nie. Hy sê as die ANC regering sou besluit om na die Verkiesing ontslae te raak van hulle huidige president, Cyril Ramaphosa, sal dit geen wesentlike verandering teweegbring nie. Selfs al sou..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA is in chaos gedompel terwyl die president op “toer” is om stemme te werf by wit, swart en bruin
Die hoofroetes in Pretoria, Johannesburg en Kaapstad moes gesluit word weens protes optredes deur bandelose groepe. Die betogers en klipgooiers het die een na die ander eis aan die regering gestel, terwyl die polisie se onwilligheid, of onbekwaamheid weereens na vore gekom het deur nie die situasie te beheer nie. Die N 1 na die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Familiebome Help Om Verwantskap Met President Paul Kruger Te Bevestig. Is U Verwant Aan ‘n Bekende Held?
Talle families het stories deur die jare wat sê sedert die vroeë 1900’s dat hulle glo verwant is aan President Paul Kruger, maar nooit geweet het hoe nie. Alle families het seker sulke stories oor verwantskappe aan bekende en historiese persoonlikhede en nou danksy Familiebome kan ons die stories bevestig. Hier is tipiese terugvoer wat Familiebome ontvang het daaromtrent.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slegs senior ANC lede besit alleenreg om SA se president te verkies terwyl kundigheid en betroubaarheid nie noodwendig in ag geneem word, intussen moet miljoene kiesers met die besluit tevrede wees
Die ANC se senior lede is die enigste mense wat hulleself die reg gun om die land se president te kies terwyl miljoene kiesers daarmee tevrede moet wees. Analiste reken die toedrag van sake behoort verander te word sodat die kiesers self kan besluit vir watter persoon hulle wil stem as president van die land…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.