Video’s word op sosiale media versprei, waarin gewys word hoe kwaai Vrystaatse inwoners paaie versper en bande in die provinsie brand, oor swak dienslewering. Die Vrystaatse tussentydse provinsiale komitee het gesê hy is bekommerd oor gerugte dat mense befonds word om verwoesting in die provinsie te veroorsaak, na bewerings aan die lig gekom het dat die geskorste sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule, talle onluste regoor die provinsie befonds het om die IPC te diskrediteer.
Vrystaatse ANC Bespreek Gerugte dat Ace Magashule Onluste en Verwoesting Finansier om “IPC te Diskrediteer”
Enjoyed this post? Share it!
PROTESTE in SA – ‘n uitstekende voorbeeld van barbarisme wat deur gewelddadige betogers afgedwing word, hulle vernietig alles wat hulle kan vind en brand alles wat kan brand
Die reg om te protesteer is deel van menseregte. As u gekant is teen iets, protesteer u daarteen. In die meeste georganiseerde en beskaafde lande neem gaan mense state toe gewapen met plakkate en vaandels en spreek die media toe en oorhandig dan ’n memorandum aan betrokke partye waarin hulle,hul griewe uiteensit en wat hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#BlackPrivilege: Studente het deur hul vernietigende stakings daarin geslaag om die ANC-regime sovêr te kry om Miljoene Rande se studente skuld af te skryf – 50,000 stemme is seker nie te te versmaai met die komende verkiesing?
Die regering het aangekondig dat daar R1 miljard beskikbaar is om meer as 50,000 studente se studie skuld af te skryf. Klaarblyklik is dit skuld wat aangegaan is deur “voorheen benadeeldes” wat nie blanke studente insluit nie. Die studente het deur hul vernietigende stakings daarin geslaag om die regering sovêr te kry om hul skuld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Al vyf kampusse van die Durbanse Universiteit van Tegnologie se akademiese programme is “tydelik” opgeskort weens voortslepende studente protes
Lesings by al vyf kampusse van die Durbanse Universiteit van Tegnologie se akademiese programme is “tydelik” opgeskort weens voortslepende studente proteste. Meningsvormers reken dit raak tyd dat die regering hoër opvoedkundige instellings sluit wat onproduktief en destruktief is. Intussen is sewe studente in hegtenis geneem by die Mongosuthu Universiteit van Tegnologie in Durban vir saakbeskadiging…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
FeesMustFall aktiviste kry geen grasie vir hul barbaarse gedrag tyden protesoptogte
Die minister van justisie, Michael Masutha, het aangekondig dat geen vrystelling van vervolging aan studente gegee sal word aan studente wat betrokke was by die FeesMustFall chaos proteste nie. Die moontlikheid van presidensiële kwytskelding is egter wel genoem. Gesien sal word as studente nou opmars en chaos veroorsaak oor die beslissing of Masutha nie dan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onwettige grondbesetting in Kaap neem toe met 249% en met huidige politieke klimaat kan dit erger raak
Sedert Julie 2017 tot einde Junie 2018 het meer as 925 protes insidente plaasgevind teenoor die 265 van die vorige jaar.
Burgemeesterskomitee lid van veiligheid en sekuriteit van die Kaapstadse stadsraad, JP Smith (foto), het die proteste en verwante grondbesettings bevestig tydens ‘n vrystelling van statistieke vir die genoemde tydperk.
Ernstige skade is ook berokken aan die infrastruktuur van geboue en voertuie van die raad.
‘n Verdere kommerwekkende saak is die toename van aanvalle op metro polisielede wat ‘n toename van 180% getoon het.
Deur: Die Vryburger’
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hermanus: Betogers beroof polisieman van dienspistool en bestook Zille met klippe
Helen Zille, Wes-Kaapse premier, en haar gevolg is in Hermanus onder die klippe gesteek toe sy die “gemeenskap” wou toespreek.
Die polisie was teenwoordig en tydens die insident is ‘n polisieman beroof van sy dienspistool. Die pistool is klaarblyklik deur gemeenskapsleiers gekry en sal aan die polisie oorhandig word.
Die onrus duur sedert Dinsdag en die biblioteek, die herwinningsentrum en geboue by die swembad is afgebrand.
Deur: Die Vryburger
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n stad tot stilstand gebring deur taxi eienaars – Niks nuuts in nuwe SA
Jare gelede is al gesê dat taxi eienaars enige dorp en stad kan “toemaak” deur net al die in- en uitgangroetes te blokkeer. Pietermaritzburg is tot stilstand gebring deur taxibestuurders wat strate geblokkeer het en daarna amok gemaak het deur bande te brand. Ten minste een motor is aan die brand gesteek en soos al..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Raadvoertuie van Sedibeng ry bande na Hoërskool Overvaal aan vir betogings
Die afgelope week se protesoptrede en geweld by Hoërskool Overvaal in Vereniging asook die openbare haatspraak van oproeriges, is deur VF Plus veroordeel. Mnr. Kobus Hoffman, VF Plus-raadslid vir Sedibeng, sê buiten dat die protesoptrede sonder die vereiste magtiging van die polisie en stadsraad plaasgevind het, is dit onrusbarend dat raadslede en munisipale amptenare daaraan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.