Meer as helfte van die 231 blitspatrollie voertuie in Gauteng staan stukkend by polisiemotorhuise en privaat werkswinkels regoor die provinsie, sonder dat daar duidelikheid is oor wanneer hulle weer op pad sal wees. In totaal is 124 van die 231 blitspatrollie voertuie in die provinsie van die pad af volgens die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, meeste van hulle vir langer as 3 maande.
Gauteng SAPD kon nie Onlangse ANC Onluste Ordentlik Bekamp nie Omdat Helfte van hul Blitspatrollie Voertuie nie Werk nie!
Enjoyed this post? Share it!
ANC Weet nie in Watter Provinsie 11 Mense wat Positief Getoets het vir #COVID19 is nie Maar Almal Prys Keiser Ramaphosa en sy Onsigbare Mantel!
Met al die nuwe magte en geld wat die Rampstaat aan Ramaphose gegee het, is die woord Keiser nie verkeerd geplaas nie en is dit duidelik dat hy en sy ANC-kamerade soveel van hul nuwe Totalitêre magte hou, dat hulle die inperking met nog twee weke verleng het. Hierdie nuwe mantel van magte is ook soos die onsigbare mantel van die Keiser, omdat dit nie die naakte onbevoegdheid, onbekwaamheid en blinde gierigheid wat die ANC-party dryf, verberg nie. Tog prons die ANC-party rond in sy onsigbare mantel en maak asof alles reg is. want om anders te doen, sou wees om te erken dat hulle nie net heeltemal uit hul diepte is nie, maar net rolspel om dit te bedek.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grootste en besigste polisiestasie in Vrystaat in haglike toestand – Weereens ’n bewys dat die huidige regering nie die infrastruktuur van die land in stand hou
Die Parkweg-polisiekantoor geleë in die Vrystaat, Bloemfontein is verreweg die besigste en grootste polisiekantoor in die provinsie. Ongelukkig het die ANC-regime toegelaat dat hierdie gebou sonder die noodsaaklike geriewe bedryf word, dis halfpad gesloop en moes vir meer as ’n jaar lank sonder selle klaarkom. Aangesien die gebou onbruikbaar is, moet ongeveer 50 aangehoudenes wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hier kom groot marakkas! Gautengse departement van onderwys gaan dalk Afrikaanse leerders in townshipskole plaas
Die Gautengse departement van onderwys (GDO) gaan nou Engels en Afrikaans as taal van onderrig en leer in townshipskole instel, in ʼn poging om ongeplaaste leerders in dié provinsie te akkommodeer. Só lui ʼn verklaring deur die GDO Dinsdag. Hiervolgens sal die departement skole wat min inskrywings vir 2020 ontvang het, help om gekwalifiseerde onderwysers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wes-Kaap herstel na erge droogte – damme se gemiddelde inhoud behaal 82%
Die goeie reën van die afgelope maande het die Wes-Kaap uit die wurggreep van ’n erge droogte gekry wat landbouers, toerisme en eiendom agentskappe weer op dreef laat kom.
Die droogte wat die ergste is in die afgelope 100 jaar, is in die grootste deel van die provinsie gebreek en opgaardamme se watervlakke is die hoogste wat dit nog was in die afgelope dekade.
Damme se gemiddelde inhoud het die 82% merk bereik, en het weer die boere se gemoedere versterk na ’n tydperk waarin die graan en wingerde se opbrengs maar redelik laag was.
Met die damme se inhoud op 82% is die ekonomiese vooruitsigte veel beter as die 32% wat dit voor die goeie reënseisoen was.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK VIDEO: Ongeïdentifiseerde sakeman het sy eie oplossing vir die provinsie se politieke moorde gevind
Terwyl baie kykers die volgende video lagwekkend vind, is dit ‘n grimmige prentjie van die politieke onstabiliteit wat in KwaZulu-Natal heers. Honderde politieke lewens is oor die jare in die provinsie verloor a.g.v. politieke gemotiveerde moorde. ’n Twitter-gebruiker met die naam @andile_mlacash het video van ‘n ongeïdentifiseerde sakeman gedeel waar hy deur 4 gewapende lyfwagte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Selfs Noord-Kaap word bedreig deur misdaad en plaasaanvalle
Die wrede aanval waarin die 81-jarige mnr. John Byles by Tadcaster met grawe aangeval is voor gif oor hom uitgegiet is, is die soveelste wekroep vir veiligheid in die Noord-Kaap. Dr. Wynand Boshoff, leier van VF Plus in die Noord-Kaap (foto), sê dit word steeds duideliker dat selfs hierdie tradisioneel veilige provinsie nie meer die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatskole in Gauteng sal met minder onderwysers moet klaarkom in 2018
Talle staatskole in Gauteng sê hulle is pas ingelig hulle gaan aanstaande jaar met aansienlik minder onderwysers moet klaarkom as waarvoor hulle begroot het. Een skoolhoof het vir Rapport gesê sy skool gaan volgens die departement van onderwys se jongste postoedeling, wat ’n week voor die skoolvakansie aan hom oorgedra is, in 2018 sewe poste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Protest optogte het net geen einde: Wagte wat werk verloor, beplan besetting in Oos-Kaap
Uitgekontrakteerde veiligheidsbeamptes wat hul werk kwyt is, beplan om Maandag 07:30 die kantore van die departement van paaie en openbare werke in Bhisho in die Oos-Kaap te beset. Dié werkers eis hul werk terug en dat uitkontraktering in die provinsie beëindig word. 54 veiligheidsbeamptes, van wie sommige al meer as ses jaar in dié poste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VF Plus maak plan om misdaad en plaasmoorde in die provinsie suksesvol te bekamp
ʼn Gesprek tussen die VF Plus en die leierskap van Gauteng oor misdaad en plaasmoorde het ʼn positiewe uitvloeisel gehad en daadwerklike planne van die VF Plus om die probleme met gesamentlike aksies aan te spreek, is in beginsel aanvaar en die onderneming is van regeringskant gegee dat dit so uitgevoer gaan word. Die VF..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril kry steun van die Noord-Kaapse mense
Die eerste provinsie wat hul steun aan Cyril Ramaphosa gegee het om Zuma te vervang is die Noord-Kaap. Intussen het Bheki Cele, afgedankte polisie kommissaris en deesdae adjunkminister, in Durban gesê dat hy ‘n boodskap ontvang het wat planne bevat om Ramaphosa uit sy kabinetsposisie te verwyder. Dit sal blykbaar chaos veroorsaak wat die Desember..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wie het die ANC reg gegee om Stem wyke en munisipale afbakening te verander? Laat inwoners self besluit!
Sedert 1994 is die ANC besig met ‘n onwettige manipulasie van Stem Wyke and Munisipale Afbakenings grense, wat niks meer as Verkiesings diefstal is. Dit dra ook by tot hul volksmoord agenda deur dat dit die assimilasie en vertering van die groot verskeidenheid “nasies sonder ‘n staat”, wat in die sogenaamde “reenboog nasie” bestaan, wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.