Bankrot nasionale lugreddery kry ‘n reddingsboei van R3,5 miljard van die ontwikkelingsbank wat ten volle deur die ANC-regime besit word

Omstrede LUR vir Onderwys in Gauteng minag weer die regte van Afrikaanstalige gemeenskappe – Lesufi het nou Gekombineerde Skool in Cullinan in sy visier en wil nou onderrig in Afrikaans af skaf

Plaasaanval: Slagoffer met serp verwurg en geslagsdele met skerp voorwerp gekap, Bapsfontein

Kry SA nog kernkrag sentrales en sal dit veilig wees in die hande van ’n Derdewêreldse land regeer deur die ANC-regime?

SAL krisis word ANC nagmerrie – Geen bank instelling wil R2miljard leen vir bankrot staatsbeheerde entiteit

Departement van Gesondheid: Eise vir mediese nalatigheid styg in 2019 tot meer as R104 miljard weens swak mediese dienste in staat sektor

Likwidasie van Gupta maatskappy, Oakbay weer op tafel

Toekoms van SA is donker na ANC-regering ’n eens modelstaat tot rommelstatus regeer

Grond onteiening skok onthulling! ANC-regime publiseer skyn wetsontwerp oor onteiening sonder vergoeding

Plaasaanval: Gesin van 8 wreedaardig aangerand deur 6 barbare, Deelpan in Noordwes-provinsie

SAL se vlerke geknip – bankrot SBE kan net Januarie salarisse betaal

Slegs 15% van Hoof Uitvoerende Beamptes van sakeondernemers is nog positief oor SA se ekoniese vooruitsigte