Meer as 7,700 amptelike klagtes is ingedien by die Ombudsman vir Bankdienste in Suid-Afrika, wat hul jaarverslag vir die boekjaar 2020 gepubliseer het, wat die mees algemene klagtes teen banke sowel as bankiers bevat, omdat die verhouding tussen groter klante en die bankier ook in die verslag is. 6,472 klagtes is die vorige jaar (2019) ontvang.
FNB Ontvang Meeste Klagtes in Ombudsman van Bankdienste se Jaarverslag van Mees Algemene Klagtes Teen Banke
Enjoyed this post? Share it!
Banke se regte ingekort – bankiers kan nie meer net jou geld uit rekening vat, om agterstallige verband se paaiement af te los, sonder jou toestemming
Bankiers se regte is ingekort deur ’n beslissing in die Hooggeregshof met ’n saak wat Standard Bank verloor het, en in die toekoms nuwe eise aan bankiers stel. Die gebruik by banke om hulle deel geld wat verskuldig is in ’n verband of ’n lening, dadelik te gryp sodra ’n inbetaling gemaak is, kan nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Standard Bank sluit 104 takke landwyd, duisende werksgeleenthede is op die spel en talle kliënte is rooi onder die kraag oor nuwe verwikkeling
Standard Bank van Suid-Afrika het bekend gemaak dat hy van voorneme is om 104 van sy takke te sluit, waarvan n groot aantal in die plattelandse gebiede geêe is. Die bank sê die stap word noodsaaklik aangesien mense nie meer so dikwels besoeke bring aan die takkantoor nie omdat transaksies hoofsaaklik elektronies gedoen word. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Woedende vrou hak heeltemal uit na onderonsie met teller, ry deur Standard Bank venster met haar Mercedes-Benz
“Al wat ek soek, is my geld by hierdie bank, finish en klaar!” het ’n woedende vrou in ’n Mercedes-Benz geskree nadat sy vyf keer deur die venster van ’n Standard Bank-tak gery het. Dié vrou, wat tans by die Boksburg Noord-polisiekantoor in aanhouding is, het Vrydag by die K90-winkelsentrum aan die Oos-Rand ná drie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nagenoeg 1200 werkers kan hul werk verloor na Standard Bank aankondig dat hul 50 van sy takke in Gauteng gaan sluit – Die bank is nie die enigste wat sy werksmag afskaal nie, Absa het ook aangekondig dat hy sy banke herstruktureer
Standard Bank gaan glo 50 van sy takke in Gauteng sluit en nagenoeg 1 200 werkers aflê. ’n Werknemer van een van dié takke werk wat nie geïdentifiseer wil word nie, sê in ’n e-pos aan Netwerk24 luidens briewe wat reeds aan die werknemers gegee is, gaan sowat 1 200 pakkette aangebied word. “Standard Bank..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Baie beleggers verloor miljoene rand in internetskema, dalk is jy ook een van die slagoffers
Sommige beleggers wat net R3 000 belê het, het in die eerste maande glo uitbetalings van tot soveel as R50 000 per maand ontvang.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog meer afleggings op die horison, by ‘n hoogs geakkrediteerde bank, Standardbank!
Meer as 500 werknemers van Standard Bank kan hulle werk verloor. Fin24 berig die bank beplan om 526 van sy IT-werknemers af te betaal.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Standerdbank is gedreig dat hulle lisensie gaan verloor indien hulle Gupta’s se bankrekening sou sluit
Ian Sinton van Standard Bank het voor die Zondo kommissie getuig hoe die destydse minister van minerale sake, Mosebenzi Zwane, die bank versoek het om nie die Gupta rekenings te sluit nie, waarop die minister daarop gewys is dat die bank nie die wette kan oortree nie. Zwane se antwoord was dat hy die wet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is Muammar Gaddafi se miljoene dalk in Suid Afrika?
‘n Paneel van die Verenigde Nasies het in ‘n verslag getoon dat onwettige transaksies tussen Denel en ‘n Libiese groep ‘n gevorderde stadium bereik het waarin Rooivalk helikopters, Atlas Oryx helikopters asook missiel lanseerders en mortiere bestel is. Die bestelling sou vanuit die Gaddafi regering se “geheime” bates wat glo in SA bestaan het betaal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog instellings se krediet word afgegradueer danksy BEE
Die Fitch graderingsmaatskappy het Absa, Nedbank, First Rand, Standard Bank, Investec, Eskom, Transnet en MTN afgradeer na BB+ oftewel rommelstatus. Standard & Poor’s het Santam, Sanlam, Exxaro en Ou Mutual afgradeer. Die meeste van die instellings het reeds toegegee vir die regering se swart bevoordelingsvereistes, sonder dat daar noodwendig na bekwaamheid gekyk word by die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.