In die eerste 15 dae van September 2019 was daar al sewentien plaasaanvalle en drie plaasmoorde. Die getalle neem steeds toe, en baie min word daaraan gedoen deur die owerhede wat die bestaan van hierdie gruwelike misdade wil ontken. Gedurende Augustus 2019 was daar in Suid-Afrika 45 plaasaanvalle, 4 plaasmoorde, terwyl 6 plaasaanvalle suksesvol afgeweer..
Continue reading…
17 Plaasaanvalle, 3 plaasmoorde in Suid-Afrika, 1-15 September 2019 – Bloedbad op plase en ANC-regime doen niks daaraan!
Enjoyed this post? Share it!
ANC besig om misdaad stryd in SA te verloor – 52 moorde daagliks, hoogste verkragtingsyfer met 65 000 aangemelde sake per jaar
Die vraag word al hoe meer gevra of misdaad in SA nog onder beheer is as die statistiek daaraan gemeet word. Volgens Bheki Cele, die Minister van Polisie het die Suid Afrikaanse Polisie nog nie die stryd teen misdaad in die land verloor nie. As daar na statistiek gekyk word lyk die prentjie droewig. Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OTM misdaad neem toe – Gauteng die hoogste met 36% en Oos Transvaal met 17%
Die SA Bank Risiko Inligtings Sentrum het so pas hul statistiek bekend gemaak rondom misdaad in 2018. In die verslag word digitale misdrywe, kaart bedrog en gewelddadige misdade in die Bank sektor uitgelig. Kategorieë wat uitgelig word is OTM aanvalle, geassosieerde roof en bank rooftogte. OTM’s is die teiken waar kriminele metodes soos plofstof gebruik..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Korrupsie syfers maak dat blanke kiesers huiwerig is om te gaan stem – Misbruik van gesag 23%, Omkopery 18%, Werkgewer korrupsie 12%, ens.
Corruption Watch se nuutste syfers rondom korrupsie lê die vinger op die probleem in Suid Afrika. Misbruik van gesag was 23%, Omkopery 18%, Werkgewer korrupsie 12%, Tender bedrog 21% en ander 26%. As gesags misbruik, omkopery en tender bedrog bymekaar getel word vind ons dat 62% van aangemelde bedrog deur amptenare gepleeg is, almal is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dalk Aprilgekke Grap? – Meer werksgeleenthede in SA gedurende 2018 volgens Statistiekdiens
Die sakesektor het die grootste groei gesien in die toename van werksgeleenthede, terwyl die konstruksiebedryf, mynwese en die vervaardigings afdelings minder werksgeleenthede kon bied. Waarnemers sê die jongste statistiek toon ’n toename in werksgeleenthede, maar is nie seker hoe korrek die Statistiekdiens se gegewens is nie. Volgens die statistieke was daar aan die einde van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Werklike statistiek oor plaasmoorde in 2018: 460 plaas aanvalle en 64 plaasmoorde – tog sê die president van SA dat daar nie moorde op boere uitgevoer word nie
In een jaar het 460 plaas aanvalle Suid-Afrika se blanke bevolking geskud waartydens 64 moorde gepleeg is. Dit beteken dat ‘n gemiddelde van 1,26 aanvalle per dag met ‘n moord bykans elke sesde dag op plase gepleeg is. Kenners meen daar kan in 2019 ‘n verdere toename wees na die “oorlogsverklaring” van Andile Mngxitama (BLF)..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die nare feite oor ANC se grondhervorming in SA – geslaagde grondeise verkies om geld te neem en nie grond
Sedert 1994 het die staat altesame 8,2 miljoen hektaar grond bekom in die grondhervormingsproses van restitusie en herverdeling. Hierdie proses kos die land tot op hede R39,2 miljard. Hiervan het eisers in 93% van alle geslaagde grondeise verkies om geld te neem en nie grond nie. Dié statistiek, wat van die regering self bekom is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brandstofpryse – waar jou geld eintlik opeindig
Berekeninge is gemaak rondom brandstofpryse, en die volgende statistiek toon waar Jan motoris se geld heen gaan: Brandstof kos 750,07 sent afgelewer by die raffinaderye. Dan kom die brandstofheffing van 337 sent, die Pad Ongelukke Fonds heffing van 193 sent, stoorkoste, hantering en verspreiding kom op 34,5 sent te staan. Vulstasie of te wel kleinhandel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kom ons hoop dit is so! – VF Plus en regering praat oor plaasmoord statistiek
Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die minister van polisie, Bheki Cele, nou ook gesê hy is bereid om met die VF Plus gesprek te voer oor die aangeleentheid in ʼn poging om oplossings hiervoor te vind.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
800 000 Nigeriese burgers is tans woonagtig in Suid-Afrika
Volgens nie-amptelike bronne is daar tans 800 000 Nigeriese burgers woonagtig is SA.
Die syfers is bekend gemaak nadat daar bekend gemaak is dat twee Nigeriese burgers gedood is – een in Johannesburg op 5 Mei en die tweede een op 13 Mei in Hazyview.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Statistieke bekend na elf jaar se swye oor plaasaanvalle en -moorde
Die VF Plus verwelkom die besluit van die minister van polisie, Bheki Cele, en die polisiekommissaris, genl. Khehla Sithole, om na elf jaar se swye oor plaasaanvalle en -moorde, weer statistiek hieroor bekend te maak.
Die laaste keer dat statistiek hieroor uitgereik is, was in 2007. Die VF Plus het nogtans deurgaans in parlementêre vrae statistiek oor die aangeleentheid aangevra, en dit is nou eindelik weer beantwoord.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.