Ramaphosa en sy ANC faksie het misluk om die pro Zuma faksie proteste te marginaliseer, en moes die Suid-Afrikaanse weermag se magte in twee provinsies ontplooi, ná wydverspreide pro Zuma geweld en plundering wat onder ander paaie versper het, ‘n winkelsentrum aan die brand gesteek het, met verskeie dood en meer as 200 inhegtenisnemings na die gevangenskap van die leier van Ramaphosa se politieke opposisie, oud President Jacob Zuma.
Ramaphosa Ontplooi Weermag na KZN en Gauteng om Pro Zuma Proteste, Geweld, Plundering en Politieke Opposisie te Stuit!
Enjoyed this post? Share it!
SANW-ontplooiing na die Wes-Kaap om die polisie te help om bendegeweld te bekamp, sal ongeveer R23,4 miljoen kos
Die ontplooiing van lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in die Wes-Kaap gaan sowat R23 miljoen kos. Pres. Cyril Ramaphosa het Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering, in ʼn brief gedateer 17 Julie ingelig oor die ontplooiing van lede van die weermag om hul samewerking aan die polisie te gee. “Dit dien om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SANW kan nie onwettige immigrasie bestry weens tekort aan finansies, ook nie opgelei om stedelike burgerlike geweld te bekamp op Kaapse Vlakte
Hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW), genl. Solly Shoke, sowel as die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, erken tydens parlementêre sitting dat die SANW besig is om ten gronde te gaan weens ’n tekort aan finansies. Verder word daar gesê dat die ontplooiing van die weermag om bendegeweld op die Kaapse Vlakte teen te..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dis ‘n verskriklike groot skande en skrikwekkend om te weet dat die Weermag (SANW) se geld besig is om op te droog, wie gaan ons land dan beskerm wanneer die ‘paw-paw die fan tref’, dis maar net nog ‘n bodemlose pit
Die weermag het sy geheime fonds vir nuwe toerusting soos ‘n kitsbank gebruik om tekorte op sy salarisrekening te betaal. Nou het Tesourie ‘n stokkie daarvoor gesteek en word dié “bank” gesluit, terwyl die weermag sonder ‘n gevegsplan sit. ERIKA GIBSON, militêre spesialisskrywer, het dié penarie probeer ontrafel. DIE Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se oormag..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
As dit nie geld is nie dan is dit ‘n groot wapenverliese by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, maak die mense reg vir ‘n ‘oorlog’ of gee hulle dit maar net gratis weg vir terroriste
“Die diefstal en verlies van wapens en ammunisie by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) bly kommerwekkend en dit wil voorkom of die weermag nie die vermoë het om voorkomend op te tree teen misdaad en ongedissiplineerdheid in sy eie geledere nie,” sê dr Pieter Groenewald, VF Plus-leier. In die tydperk vanaf 1 April 2016 tot..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale Weermag is ‘n verleentheid by Olimpiese Spele vir Militêre Magte
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is een van 39 wat hierdie maand deelneem aan die 2018 National Army Games in Rusland – dit word beskryf as die “Olimpiese Spele vir Militêre Magte.” Die lande kompeteer teen mekaar in 28 items, waarvan die “tenkresies” die gunsteling is. Die tenkoperateurs moet ‘n hinderniswedren, wat verskeie hindernisse soos motorwrakke,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swart Majoor wat sê: “Nou is dit wit mense se beurt. Hulle moes eintlik sy oë en tong uitgesteek het ” onthef van alle pligte
Nadat die VF Plus verlede week met die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se begrotingsdebat in die parlement sy misnoeë te kennis gegee het oor die feit dat daar nie daadwerklik opgetree is teen ʼn majoor wat hom aan skokkende uitlatings op sosiale media skuldig gemaak het nie, is die majoor nou afgedank.
Die VF Plus het die aangeleentheid ook voor die debat bespreek met die minister, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, om die offisier (Vincent Mohlala) se adres te bekom sodat ʼn dagvaarding op hom bedien kan word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Majoor van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag word aangekla van haatspraak
Die VF Plus het besluit om maj. M.V. Mohlala van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) by die Gelykheidshof aan te kla vir haatspraak na sy uitlatings op sosiale media waarna die weermag hom slegs oor die vingers getik het.
Mohlala, wat gestasioneer is by die Wonderboom militêre basis in Pretoria, het ná die moord op emeritusprofessor………….
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vicki Momberg-vonnisoplegging bevestig dubbele standaarde in Suid-Afrika met betrekking tot ras
Die burgerregte-organisasie AfriForum beskou die vonnisoplegging van twee jaar tronkstraf vir Vicki Momberg as ’n herbevestiging van die dubbele standaarde in Suid-Afrika, veral met betrekking tot ras.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.