#DirtyDozen – Inwoners en besighede in die Goue Driehoek is woedend oor onwettige ELM-kragonderbrekings weens beweerde wanbetaling, terwyl twaalf raadslede van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit (ELM), wat die welverdiende doopnaam van “Dirty Dozen” gekry het, se krag nie afgesny is nie na klaarblyklike begunstiging, nieteenstaande die feit dat hulle tesame R355,010 skuld in uitstaande elektrisiteit paaiemente. Gewone mense aan die anderkant is summier afgesny sonder kennis of waarskuwing.
Continue reading…
Emfuleni Gebruikers se Krag Sonder Kennis Afgesny Maar 12 Raadslede wat R355,010 Skuld Word nie Diskonnekteer nie!
Enjoyed this post? Share it!
Prys skok wag op elektrisiteitverbruikers as Eskom sy sin kry – Verbruikers gaan 50% meer betaal vir elektrisiteit as Eskom Nersa in die hof klop
Die kragvoorsiening daag tariefverhogings uit wat deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) vir 2019 tot 2022 goedgekeur is. As Eskom sy sin kry, sal verbruikers 50% meer vir elektrisiteit betaal. Eskom voer aan dat die goedkeuring van verhogings met 9,41% vir 2019-2020, 8,10% vir 2020-2021 en 5,22% vir 2021-2022 in plaas van die aangevraagde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eskom beurtkrag dalk toegepas oor Nersa nie elektrisiteitsverskaffer se tariefverhoging goedgekeur het nie – Afpersing en manipulering op hoogste vlak om sin te kry!
TLU SA vind dit uiters verdag dat Eskom skielik beurtkrag instel, slegs dae nadat die elektrisiteitsverskaffer ‘n hofsaak teen Nersa, die reguleerder, aanhangig gemaak het omdat die entiteit nie tevrede was met die tariefverhogings wat goedgekeur is nie. “Dit wil byna voorkom of hier sprake is van ‘n subtiele afpersing, soos dit in die verlede..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum begin met regstappe teen onwettige tariefverhogings vir Pretorianers wat die Tshwane-metroraad vandeesweek sonder die goedkeuring van Nersa ingestel het
Inwoners van Pretoria en die groter metro sal moet saamstaan teen die onwettige tariefverhogings wat die Tshwane-metroraad vandeesweek sonder die goedkeuring van Nersa ingestel het. Om dié onwettige optrede om te draai, het AfriForum gister hofstukke op die metroraad en Nersa beteken nadat dié munisipaliteit sedert die begin van die maand voortgegaan het om onwettige..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Reguleerde korrupsie by Eskom word beloon met verhoging in kragtariewe van 15% by munisipaliteite regoor SA
Die Nasionale Energiereguleerder van SA (Nersa) het Eskom goedkeuring gegee om ’n tarief verhoging van 15,63% te implementeer by munisipaliteite regoor SA. Aanvanklik het Nersa vroeër die jaar ʼn verhoging van 9,41%, 8,1% en 5,2% vir die volgende drie boekjare toegestaan weens die kragvoorsiener se finansiële probleme, insluitend ’n skuldlas van meer as R400 miljard…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kragskok wink indien Nersa Eskom sy sin gee – Nasionale kragvoorsiener eis 45% verhoging van tariewe – Nou moet belastingbetalers opdok vir staatsinstelling se onbevoegheid
Te midde van vrese dat beurtkrag teen volgende week weer Suid-Afrikaners se voorland is wanneer die meeste fabrieke en ander groot kragverbruikers hul werk hervat, word verbruikers vanjaar ook deur skerp tariefverhogings in die gesig gestaar. Eskom vra ’n verhoging van 15% per jaar oor die volgende drie boekjare in sy veeljarige tariefaansoek. Kragtariewe kan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Steenkooltekort maar geen beurtkrag – Pravin Gordhan
Volgens minister Pravin Gordhan sal daar geen beurtkrag wees die winter nie.
Hy maak die stelling terwyl Eskom beweer dat kragstasies ‘n steenkooltekort ervaar.
Waarnemers meen daar sal maar eers gesien word of Eskom so vinnig omgekeer kan word met of sonder kontant hulp van Tesourie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gordhan steek sy nek uit deur te verklaar dat geen beurtkrag gaan toegepas word die winter
Volgens minister Pravin Gordhan sal daar geen beurtkrag wees die winter nie.
Hy maak die stelling terwyl Eskom beweer dat kragstasies ‘n steenkooltekort ervaar.
Waarnemers meen daar sal maar eers gesien word of Eskom so vinnig omgekeer kan word met of sonder kontant hulp van Tesourie.
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa sê Iran verbinding versuur verhoudinge met ander lande
Die voortgesette planne van die regering om handelsbetrekkinge met Iran te bevorder asook die herroeping van die SA ambassadeur in Israel gaan, beslis nie goed af by die VSA en veral president Donald Trump nie.
Suid Afrika baat tans weens uitgebreide handel en hulp ooreenkomste met die VSA.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.