Twee toeriste uit Nederland het eerstehands ervaar waaroor plaasaanvalle gaan toe hulle aangeval en op geskiet is tydens ‘n braai op ‘n kleinhoewe in Buffelsdrift, Pretoria
Continue reading…
Twee Toeriste uit Nederland Erg Getraumatiseerd in Plaasaanval in Buffelsdrift, Pretoria
Enjoyed this post? Share it!
Toeriste uit die VSA besig met ‘n tuinprojek, beroof in Khayelitsha
Die 72-uur-aktiveringsplan is beveel vir die inhegtenisneming van verdagtes, aangesien speurders van Khayelitsha ‘n gewapende roof-saak ondersoek, nadat 11 toeriste op Vrydag 10 Januarie 2020 in die omgewing beroof is. Die groep het ‘n tuinprojek in Khayelitsha op terrein C besoek toe hulle edreig en beroof is van hul kameras, selfone en beursies. Die toeriste,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Toerisme gaan beslis knou kry deur beurtkrag – Besoekers op Tafelberg gestrand te midde van voortslepende kragonderbrekings
Volgens die Table Mountain Aerial Cableway Company het kragstuwings moontlik die opwekkingsvermoë in gebrang gebring van hul kragopwekker veroorsaak deur herhaalde kragonderbrekings.
Die impak van beurtkrag word regoor die land gevoel, en selfs Tafelberg is nie gespaar. Table Mountain Aerial Cableway Company (TMACC)het Maandag bevestig dat besoekers op die top van die berg vasgekeer is.
In ‘n verklaring Maandagaand het TMACC gesê dat hul kragopwekker het ingegee en kon nie ingespan word om die besoekers veilig van die berg af te bring na beurtkrag die Moederstad getref het nie. Daar word bespiegel dat beurtkrag ook die oorsaak is van die probleme wat tans met die kragopwekker ondervind word.
Intussen het besoekers wat heel onder was, gratis kaartjies ontvan vir ‘n alternatiewe dag na die voorval.
“Ons tegniese span monitor die impak van die skielike implementering van beurtkrag van fase 6 om ons besoekers op ‘n veili
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Buitelandse besoekers nie veilig in SA – Nederlandse toeriste se vakansie eindig op in nagmerie na aanval en kaping in Laeveld area
Drie Nederlandse toeriste is Maandagaand naby hul blyplek gekaap.4Hulle is later deur bosbouers gered waar hulle in ‘n plantasie tussen Sabie en Hazyview rondgedwaal het. Die bosbouers was rondom 22:00 besig om vure in die plantasie te slaan, toe hulle op die man, vrou en hul jong volwasse seun afkom. Een bosbou-ondersoekbeampte wat op die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terwyl daar miljoene onwettige Afrika immigrante in SA is wil Ramaphosa nou landsgrense oopgooi vir almal – Afrikane stroom die land binne, ontneem burgers van werksgeleenthede en kom teer op voorspoed van ander
Die ANC president, Cyril Ramaphosa wil Suid- Afrika se lands grense oopmaak en reken dat dit goed is om toerisme te bevorder aangesien visum vereistes voorkom dat toeriste uit Afrika die land besoek. Sy onkunde rondom toerisme syfers en diegene wat die land besoek is duidelik as daar gekyk word na watter lande se toeriste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Te danke aan die ANC is die kraanwater in Suid Afrika nou onveilig en dit het ‘n invloed op ons Toerisme
Dit is onveilig om kraanwater te drink in Suid-Afrika, en toeriste word gewaarsku om nie rou kraanwater in te neem nie. Dit is die advies wat ’n vakansie agentskap Globe Hunters aan sy kliënte gee as hulle Suid-Afrika besoek. Die agentskap sê hulle reis regoor die wêreld, en dit is vir hulle van die uiterste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Duitse toeriste wat SA besoek in gastehuis aangeval, bejaarde man met kolf aangerand en met mes gesteek
’n Duitse toeris het behandeling in ’n hospitaal in Port Elizabeth ontvang nadat aanvallers hom met ’n kolf aangerand en daarna met ’n mes gesteek het. Die 69-jarige man se regterarm is volgens inligting erg beseer weens die aanranding met die kolf. Na verneem word het die voorval Donderdagoggend omstreeks 01:15 by die Bydand-gastehuis in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oppad Durban toe, wees maar versigtig, want Durban se geboue is ‘n gevaarsone
Die eens rustige toeriste Mekka, Durban, het ‘n gevaarsone geword vir toeriste, inwoners en sakelui.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondgrype en misdaad skrik toeriste af wat SA wil kom besoek
Die Wes-Kaap beleggings agentskap, Wesgro, het aangetoon dat daar ‘n afname was in besoekers van oorsee in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar. Die waterkrisis was een rede maar die “ongelukkige” boodskappe rakende misdaad en grondgryp het toeriste afgeskrik. Deur: Die Vryburger
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is dit dalk die toestand van ons “Reënboognasie” dat ons nie die Rugby bid gekry het nie
Waarnemers sê die man op straat kan bly wees dat die 2023 Rugby Wêreldbekerkompetisie toegeken is aan Frankryk, alhoewel baie dit as ‘n negatiewe opmerking sal beleef. Die feit is die land het nie die geld en die sekuriteit om die kompetisie aan te bied nie. Frankryk het 24 stemme teen SA se 15 in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Toeriste van Peru word beroof in Magoebaskloof
Twee toeriste van Peru is Woensdagaand in hul hotelkamer in die Magoebaskloof-hotel in Limpopo beroof. Die inbrekers was binne twee minute in en uit die kamer. Marthinus Stander, operasionele bestuurder van die hotel, sê die twee vroue is oorval toe hulle omstreeks 01:00 na hul hotelkamer gegaan het. Die booswigte het die een vrou beveel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.