Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het ‘n lasbrief op eksekusie bekom om beslag te lê op die roerende bates van die voormalige uitvoerende hoof van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), Lucky Montana. Montana het dit gister bevestig en gesê dit hou verband met onbetaalde belasting van ongeveer R1,8 miljoen. Die skuld het verband gehou met die..
Continue reading…
Sars is op die hakke van voormalige uitvoerende hoof van Prasa wat hul meer as R1,8 miljoen aan onbetaalde belasting skuld
Enjoyed this post? Share it!
Net 11 kortlys kandidate aansoek gedoen vir Transnet grootbaas pos
Slegs 11 kandidate het aansoeke ingedien wat gekwalifiseer het om op die kortlys te verskyn vir die pos as grootbaas vir Transnet, waarvan drie uitvoerende hoofde van die spoordiens is. Die staats beheerde entiteit, waarvan die finansies ook nie te rooskleurig is nie, het glo 11 kandidate waaruit ’n aanstelling gemaak sal word vir die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Uitvoerende hoof van die NBF verdien meer as die president – Belasting betalers finansier luukse leefstyl van staatsamptenare
Volgens die DA is Philisiwe Mthethwa, uitvoerende hoof van die Nasionale Bemagtigingsfonds (NBF) waarskynlik die hoogste betaalde staatsdiensamptenaar in Suid-Afrika. Mthethwa het tydens die vorige finansiële jaar ʼn gekombineerde salarispakket van meer as R6 miljoen ontvang. “Dit is R2 miljoen meer as wat pres. Cyril Ramaphosa verdien,” het Dean Macpherson, DA-LP en skaduminister van handel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Onaantasbare” uitvoerende hoof van BOSASA sterf in ‘n motorongeluk – lang arm van gereg kon hom nie aanraak, maar hy kon nie weg vlug van doodsengel
Die uitvoerende hoof van die omstrede maatskappy Bosasa, nou African Global Operations, Gavin Watson (73) is Maandag in ‘n motorongeluk dood. Die ongeluk het naby die OR Tambo Internasionale Lughawe plaasgevind. Terwyl die polisie nog nie die man se identiteit bekend gemaak het nie, terwyl hulle wag om sy naasbestaandes in kennis te stel, het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Telkom se grootbaas in die knyp en moes meer as R10 m. se aandele verkwansel om Jan Taks van sy deur af weg te hou
Telkom se uitvoerende hoof, Sipho Maseko het pas meer as R10 miljoen se aandele verkoop, maar dis grootliks om Jan Taks te kan betaal. Telkom het Dinsdag op Sens aangekondig Maseko het R10 800 531 se aandele verkwansel nadat die aandele gevestig het as deel van sy langtermyn-vergoedingspakket. ’n Woordvoerder vir Telkom sê Maseko het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pick n Pay baas ontvang ’n allemintige bedrag van R31,9 miljoen na sy vergoedingspakket amper driekeer toeneem
Uitvoerende hoof van Pick n Pay, Richard Brasher se totale vergoedingspakket het in 018/19 boekjaar amper driekeer toegeneem (R31,9 miljoen), danksy ’n bonus van R20,6 miljoen en dit terwyl sy vaste salaris tot R11,3 miljoen styg. Woordvoerder van Pick n Pay het op navrae gereageer en sê dat die ruim bonus te danke is aan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot Eskom se uitvoerende hoof lê tuig neer vanweë stres, wie sal nou waag om die leisels oor te neem?
Eskom is op soek na ‘n nuwe uitvoerende hoof nadat die huidige posbekleër Phakamani Hadebe ná minder as ’n jaar die tuig neerlê vanweë stres. Sy voorgangers het óf weens persoonlike redes hul pos verlaat, was ontslaan of is onder ‘n wolk van korrupsie weg. Energiekundige Ted Blom meen dat die bedanking van Hadebe nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
MiWay-hoof slaan vure dood ná ‘Bird Island’-twiet nadat hy byna ’n rasseherrie met sy uitlatings oor Afrikaanssprekendes op sosiale media ontketen het
René Otto, uitvoerende hoof van die versekeraar MiWay, moes behoorlik vure doodslaan nadat hy byna ’n rasseherrie met sy uitlatings oor Afrikaanssprekendes op sosiale media ontketen het. Otto het verlede week getwiet hy is besig om die omstrede boek Die seuns van Bird Island te lees. Die boek onthul ’n beweerde pedofielnetwerk waarby onder andere..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
RTIA-baas kry groot verhoging alhoewel inkomste afneem
Die uitvoerende hoof van die Padverkeersoortredingsagentskap (RTIA) gaan ‘n stewige verhoging van 96% kry! RTIA bestuur ook die omstrede Aarto-stelsel. In sy reaksie op dié nuus sê adv. Anton Alberts van VF Plus, dat hy ‘n klag hieroor gaan lê by die Staatsdienskommissie. Die verhoging kom ten spyte daarvan dat die agentskap se effektiwiteit en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Uitvoerende Hoof van FNB se gevleulde woorde oor SAA maak opslae
Die Uitvoerende Hoof van Eerste Nasionale Bank, Jacques Celliers, het Maandag opslae gemaak op die sosiale media toe hy aangekondig het dat hy nie langer met SAA sal vlieg nie omdat die misbruik van finansies nou moet endkry. Hy sê hy sal in die toekoms van “eerbare alternatiewe” se dienste gebruik maak. Ons verneem dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.