Meer as helfte van die 231 blitspatrollie voertuie in Gauteng staan stukkend by polisiemotorhuise en privaat werkswinkels regoor die provinsie, sonder dat daar duidelikheid is oor wanneer hulle weer op pad sal wees. In totaal is 124 van die 231 blitspatrollie voertuie in die provinsie van die pad af volgens die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, meeste van hulle vir langer as 3 maande.
Gauteng SAPD kon nie Onlangse ANC Onluste Ordentlik Bekamp nie Omdat Helfte van hul Blitspatrollie Voertuie nie Werk nie!
Enjoyed this post? Share it!
Motor kapers teiken hierdie spesifieke voertuie om te steel
In ‘n verslag deur C-Track, ‘n verskaffer van voertuig opsporings stelsels, is die volgende voertuie die belangrikste teiken van motor kapers. Volkswagens bly steeds nommer een op die lys, gevolg deur Toyota Hi Hilux, Ford Ranger, BMW X5 en Chevrolet Spark. Dit gaan hier oor die aanvraag vir spesifieke voertuie asook die waardevolle items wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bankrot ANC-regime gaan nou eienaars van ou taxi voertuie wat geskrap word vergoed met R124,000 en die fondse gaan uit belastingbetalers se sak kom
Die ANC regering het aangekondig dat ‘n hersiene finansiering-skema in plek gestel is. Volgens die skema sal eienaars van ou taxi voertuie wat geskrap word, nou vergoed word met R124,000. Meer as 1,900 Toyota paneelwaens wat onwettig omskep is as taxi voertuie gaan geskrap word. Teen einde 2018 is meer as 72,000 bussie voertuie gekrap..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Prasa koop 174 bakkies, minibusse teen ‘n koste van meer as R57.6 miljoen met belastingbetalers se geld … net sodat hul kan stof vergaar in parkeerterrein
Altesame 174 splinternuwe voertuie, wat almal meer as ‘n jaar gelede gekoop is teen ‘n koste van meer as R57.6 miljoen met belastingbetalers se geld, versamel stof in die parkeerarea van die Passasier Spooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), in Hatfield, Pretoria. Twee onafhanklike bronne by die agentskap het bevestig dat die voertuie vir die agentskap se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe slenter om gesteelde voertuie landuit te smokkel – steek dit onder lekkergoed weg
‘n Horde plastieksakke vol lekkergoed, aartappelskyfies en matrasse is deur vermeende motordiewe gebruik om ’n gesteelde bakkie toe te pak en te versteek wat glo by Beitbrug oor die grens na Zimbabwe gesmokkel sou word. Polisielede kom op ‘n bakkie onder ‘n vrag lekkergoed en matrasse af wat glo Zimbabwe toe gesmokkel sou word. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verkeerspolisie sal nou voetpatrollies moet doen in Emfuleni distrik na Bidvest beslag gelê het op munsipale voertuie
Die munisipaliteit van Emfuleni beleef verdere probleme, hierdie keer met voertuie wat op bruikhuur geneem is en paaiemente wat agterstallig geraak het. Verkeerspolisie sal nou voetpatrollies moet doen, die brandweer sal op emmers moet staatmaak, want daar is op voertuie van verkeer, brandweer, water en sanitasie asook die elektrisiteits afdeling beslag gelê. Die munisipaliteit wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cele op ‘n missie – wil nou gesteelde karre en goedere gaan soek in Malawi
Minister van polisie, Bheki Cele, gaan binnekort Malawi toe om gesteelde motors en ander goedere terug te bring Suid Afrika toe. Volgens hom is daar steeds karre met GP registrasienommers wat in Mosambiek rondry. Hoe hy die owerhede gaan oorreed om die voertuie terug te stuur, bly egter ‘n onbeantwoorde vraag.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orals brand dit in SA en dit is beslis nie braaivleis vure nie!
Brandende buite bande was die gesig wat motoriste begroet het op die N2 snelweg buite Durban, en grootskaalse ontwrigting van verkeer tussen Amanzimtoti en Prospection is aangemeld. Intussen is sewe konstruksievoertuie, hoofsaaklik vragmotors, gisteraand by ‘n bouperseel in Pinetown aan die brand gesteek is. ‘n Groep onbekende aanvallers het skynbaar die veiligheidswag oorval en die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisiekantoor in Oos-Kaap besit nie enkele blitspatrollie voertuig wat werk
Die burgerregte-organisasie AfriForum wag glo steeds vir ’n antwoord op hul aanbod aan die Oos-Kaapse polisiekommissaris ná berigte dat die Mdantsane-polisiekantoor se blitspatrollie nie oor ’n enkele voertuig wat werk beskik nie. Die voertuie van dié polisie-eenheid in Mdantsane, sowat 30 km buite Oos-Londen, is glo weens meganiese foute onbruikbaar, het ’n Engelse dagblad berig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Munisipaliteit huur lorries ten duurste terwyl daar 80 van die dorp s’n staan en roes
Met ’n vloot van meer as 80 stukkende munisipale voertuie wat nooit herstel word nie, is die belastingbetalers van Rustenburg nou keelvol om ten duurste vir gehuurde voertuie op te dok.
’n Werf waar van die munisipaliteit van Rustenburg se stukkende voertuie gehou word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Elke hond kry sy dag – NVG slaan toe op Gupta bates
Die Nasionale Vervolgingsgesag het toegeslaan op die Gupta familie se woning in Saxonworld.
Volgens ‘n hofbevel kan op bates van die gebroeders beslag gelê word ter waarde van R250 miljoen.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ministers koop blink motors met belastingbetalers se swaar verdiende geld
Ten spyte van die moeilike ekonomiese toestande in die land het Jacob Zuma se kabinetsminsters R11,8 miljoen spandeer aan nuwe voertuie. Volgens ‘n woordvoerder van tesourie is daar geen plafon geplaas op die pryse van motors wat ministers aankoop nie. Die bedrag is ook so hoog omdat Suid-Afrika spog met die grootste aantal ministers van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.