Tydens ‘n vergadering van die Gautengse gemeenskapsveiligheidskomitee het die VF Plus voorgestel dat alle vuurwapens, wat aan veiligheidstrukture behoort, van ‘n mikroskyfie voorsien moet word.
Continue reading…
VF+ Versoek Mikroskyfies vir Wapens van ANC Veiligheidstrukture na nog 279 Wapens Vermis Word
Enjoyed this post? Share it!
Ses Gewapende Plaasaanvallers Dwing Werkers om Boer en Vrou uit Huis te Lok, om op Hulle te Skiet!
Ses gewapende plaasaanvallers het ‘n boer se werkers gebruik om hom en sy vrou uit die huis te lok in die vroeë oggendure in Noordwes. Die ses gewapende aanvallers het die werkers oorval, aangerand en vasgebind. Een van die werkers was forseer om die boer te bel, en ‘n lokval op te stel met die storie dat een van hulle siek is en dadelik hulp nodig het. Op hierdie manier is Gert en Elna Botha, uit hul huis gelok. Nodeloos om te se, het die aanvallers op die egpaar se voertuig losgebrand, die oomblik toe hulle by die werkers stilgehou het.
Enjoyed this post? Share it!
Zoeloe Sonder Assegaai? Wapens is Eeuelank Deel van Ons Kultuur dus is Wapenontneming ‘n Aanval op ons Kultuur!
Bo en behalwe die skrikwekkende feit dat dit keer op keer bewys is, dat daar GEEN vermoë of vertroue is dat nog die SAPD nog die SANW, ons veiligheid kan of wil verseker nie, is dit ook ‘n diep gewortelde feit dat wapens deel van ons kultuur is, al vir eeue lank, en om ons van wapens te ontneem is om ons kultuur te beskadig. Gaan die ANC die Zoeloe van hul assegai ontneem?
Enjoyed this post? Share it!
SAPD het Misluk om Gemeenskappe en Besighede te Beveilig in Onlangse ANC Onluste en Moet dus die Wapenwetsontwerp Terug Trek!
Dit is enige regering se primêre taak om wet en orde te handhaaf en stabiliteit te verseker, maar die ANC regering, ondersteun deur die Suid-Afrikaanse Polisie en weermag, het oor die laaste weke in hierdie verantwoordelikheid geheel en al misluk. Regoor die land moes mense hulself, hul families, hul eiendom, en gemeenskappe verdedig en terselfdertyd beveilig, in ʼn tyd van grootskaalse onluste en anargie. Gelukkig is daar nog burghers met wapens wat die taak kan verrig in die afwesigheid van die SAPD en SANW. En wat nog erger was, is dat die arme inwoners deur die einste SAPD vermaan is omdat hul optredes glo onwettig was!
Enjoyed this post? Share it!
ANC Regime Vervreem Homself van Wetsgehoorsame Burgers deur Nasionale “Demokratiese” Rewolusie (NDR) bo Grondwet te Plaas – Ad Hoc Groep
Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte het ‘n verklaring uitgereik na afloop van ʼn byeenkoms van verskeie organisasies en groepe op 23 Junie 2021 te Pretoria, waarin die voorgestelde wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet, wat in die Staatskoerant vir kommentaar gepubliseer is, bespreek was. Volgens die Ad Hoc groep word Vuurwapenbeheer Konsepwetgewing gesien as nog ʼn aanslag op eiendomsreg.
Enjoyed this post? Share it!
Dapper Gesin Veg vir Hul Lewens op Valentynsdag! Gelukkig om Lewend te Wees na Hewige Geveg met Gewapende Huisindringers!
Sommige mense is bereid en gereed om terug te veg, soos hierdie dapper pa, ma en dogter bewys het, wat swaar gewapende aanvallers in ‘n lewens en doodstryd aangepak het. Die gesin van Pretoria het vinnig gereageer en teruggeveg toe hulle verras was deur huisindringers, maar is gelukkig om te lewe, met ‘n koeël wat die man se skedel naelskraap gemis het. Ongelukkig vind hierdie tipe aanvalle by die huis nou daagliks plaas en is dit belangrik om kennis te neem, lesse te leer, voorsorgmaatreëls te beplan en te tref, want U weet nooit wanneer dit U familie se beurt is om aangeval te word nie. Aan die einde van hierdie verslag is ‘n paar veiligheidswenke, lees en begin vandag nog met U beplanning.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n 80-jarige Oumatjie Verkrag en Doodgeslaan Deur Swart Gespuis! ANC se Radikale Transformasie Verander Suid-Afrika na Een Groot Konsentrasiekamp vir Blankes!
#MaliciousNegligence Bheki Cele se kwaadwillige nalatigheid moor weer! Terwyl ons die berig plaas hoor ons van nog ‘n bejaarde dame in Rustenburg wat met ‘n knopkierie geslaan geslaan is vir haar selfoon (berig volg). Ons kan nie meer byhou met al die onskuldige bloed wat vloei nie. Dit in dieselfde week wat tannie Jakkie Grobler (80) verkrag en doodgeslaan is met ‘n knopkierie, net vir haar selfoon en skootrekenaar! Tannie Jakkie Grobler was woonagtig in ‘n sekuur aftree-oord met elektriese heinings, sekuriteitswagte en alarms. Die kompleks was spesifiek ontwerp om die kwesbaarste mensies in ons samelewing te beskerm, maar dit het die SAPD twee ure geneem om by die toneel op te daag. Hulle het duidelik geluister na die Minister van Polisie, Bheki Cele se stelling dat hierdie tipe misdaad, “nie ‘n prioriteit” is nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisievrou huur haar dienspistool uit aan misdadigers vir R30 000
’n 34-jarige vroulike konstabel van Bloemfontein, verbonde aan die SAPD se BBP-eenheid is Dinsdagaand in hegtenis geneem na sy haar dienspistool aan misdadigers geleen het om haar eenheid se kantoor in die Bloemfonteinse middestad te beroof om na beweringvuurwapens, waaronder aanvalsgewere, te bekom om in ander misdade te gebruik. Volgens die nasionale woordvoerder van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onderwys raak nou gevaarlik, streng toesig by skool na nuwe vlak geneem tydens eksamen – onnie hou toesig met vuurwapen in sy hand
Streng toesig tydens die aflê van eksamens word as belangrik beskou, maar ʼn onderwyser by die Mabusabesala Secondary School in Weltevrede in Mpumalanga het dit na ʼn hele nuwe vlak geneem toe hy ʼn graad 11-eksamen met ʼn wapen in die hand dopgehou het. ‘n Skermgreep van die video het die wenkbroue laat lig, wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval: Boer 8 keer geskiet voor kinders, terroriste open vuur op kinders
‘n Plaasaanval het op Sondag 11 November 2018 in Lanseria, Gauteng-provinsie, plaasgevind. Die boer, sy lewensmaat, sy ma en vier kinders is in hul huis met vuurwapen aangehou. Die terroriste het ’n geweer teen ‘n 13-jarige meisie se kop gehou. Die hoenderboer is agt keer geskiet voor kinders van 6,11,13 en 18 jaar oud. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gedink jy is veilig by jou kerk:- Rowers pak kerk en die geld rol in
HULLE was beslis nie agter die brood van die lewe aan nie. Die gewilde Hillsong-kerk in Century City is Sondag middag omsingel deur polisie ná ’n gewapende rooftog.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vier mans beroof winkel met speelgoed gewere
Vier verdagtes het Dinsdagmiddag ‘n Newton Park-winkel beroof kort nadat hulle speelgoedwapens van ‘n nabygeleë winkel gekoop het. Die voorval het omstreeks twaalfuur plaasgevind. Kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, het gesê twee mans het H2O International op die hoek van Kaapweg en 4de Laan ingestap en gevra vir die prys van water. Twee ander..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.