Net wanneer ons dink ons het dit als gehoor, kom ‘n waarnemende Minister wat sy eie mense beledig wyl hy self waansinnig optree. Waarnemende minister in die presidensie (wat dit ookal beteken), Khumbudzo Ntshavheni, het die besluit verdedig om goedere te vernietig wat teruggevind is na die plundertogte verlede week in Gauteng en KwaZulu-Natal.
Geplunderde Goedere word Vernietig omdat “Our People” nie Basiese Ekonomie Verstaan nie – Minister Ntshavheni
Enjoyed this post? Share it!
SANW bied Kursusse aan met MEER as 50 Mense Teenwoordig – Kry Heelwat Covid Gevalle, 3 Dood in Kimberley – Maar Kursusse Gaan nog Voort!
Die SANW ondervind heelwat Covid-19 infeksies en op ‘n 4 maand weermag kursus wat in Heidelberg Gauteng gehou word, is daar al 13 Covid gevalle op die kursus, maar die hoofde wil nie die kursus stop nie. Al die besmette mense bly wel in dieselfde koue rondawel en gebruik dieselfde geriewe, ens.
Enjoyed this post? Share it!
Ver linkse Platform Bellingcat Ontbloot Amerikaanse Weermag se Geheime Kernwapendepot in Nederland, Blameer Sosiale Media
Volgens ‘n artikel van die ver linkse Atlantiese meningswebwerf Bellingcat, is die ligging van een van die Amerikaanse weermag se ses geheime kernwapendepots in Europa, blootgelê, na jare se werk om foto’s wat op sosiale media in 2013 gedeel was, te ontleed. Die kernwapens word in lande soos België, Duitsland, Italië en Turkye gehuisves as ‘n teenwig teen Russiese agressie. Hierdie een wat ontbloot is, is in Nederland, naamlik in die Brabantse Uden. Deur die foto’s te ontleed, kon Bellingcat nie net die ligging van die depot (Volkel-lugbasis) vasstel nie, maar ook ‘n aantal geheime benamings, kodes en ander inligting ontleed. Mens kan net droom dat konserwatiewe platforms sulke tyd het om navorsing te doen…
Enjoyed this post? Share it!
België Skeep Ook Weermag Af, Maar Gee 35 Miljoen Euro Aan Buiteland, wat Globalisme se Doelwitte Ontbloot!
In Belgie het twee voormalige soldate oproer gemaak to hulle erken het dat “Al hoe meer soldate ‘n houding teen politici het.” Dit beklemtoon die ongesteldheid in die Belgiese weermag, insluitend die gebrek aan sielkundige berading ná missies in die buiteland. 8 Miljoen Euro is aan Gaza gestuur, maar soldate wat in Afghanistan of Somalië dien, het die fisiese haat van die plaaslike bevolking daar ervaar. Om maande in ‘n bedreiginge klimaat te leef, laat spore. Maar dit is nie alles nie: die gebrek aan toerusting veroorsaak ook toenemende moedeloosheid onder die weermag.
Enjoyed this post? Share it!
Militêre Staatsgreep of Burgeroorlog in Frankryk? 58% Franse Ondersteun Generale se Ope Brief wat Waarsku dat Leër Dalk sal Moet Ingryp Om Burgeroorlog te Vermy!
Volgens ‘n peiling van Harris Interactive, in opdrag van die Franse nuuskanaal LCI, het 64% van die ondervraagdes van die Franse Generale se ope brief gehoor. In totaal ondersteun 58% van die respondente die weermag wat die brief onderteken het, wat onder ‘n steekproef van 1,613 mense voltooi is. In totaal glo 84% van die ondervraagdes dat geweld by die dag toeneem en 73% glo dat Frankryk uitmekaar val.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Glad nie iets om op trots te wees! – SA het derderangse weermag. Soldate is swak opgelei – Slaankrag is gelykstaande aan wat dit was in 1930
Dit wil al meer lyk asof Suid-Afrika oor ’n derderangse weermag beskik, en sy soldate is nie net swak opgelei in oorlogvoering nie, hulle beskik ook oor ’n aantal skelms in hulle geledere. Die onlangse inbraak en diefstal van ’n aantal weermag gewere kon volgens ondersoekers nie gebeur het sonder die samewerking van weermaglede nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
20 volledig outomatiese R4-gewere beroof by SANW, vuurwapens is waarskynlik vir kriminele aktiwiteite gesteel. Was dit ‘n werk van binne? Waar was die wagte, en waarom kon hulle nie ‘n strategiese militêre installasie verdedig nie?
Die diefstal van minstens 20 volledig outomatiese R4-gewere uit die Lyttelton Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag Basis het woede en vrees ontlok. Gosa wil graag hê dat die publiek moet kennis neem dat hierdie vuurwapens outomaties is, en burgerlikes kan nie hierdie vuurwapens koop nie en voer aan dat dit waarskynlik gebruik sal word deur kontant in transito-bendes,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cyril swyg soos die dood terwyl SA brand
Terwyl die onrus in die Wes-Kaap die regering genoodsaak het om die onopgeleide soldate van die Weermag daarheen te ontplooi in die hoop dat die geweld sal stop, is dit Gauteng wat met net soveel geweld die gebied in chaos laat. Die bendegeweld in die Wes-Kaap het reeds die lewens van baie mense die afgelope..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Toenemende anti massa immigrasie geweld in Gauteng noop politieke leiers om weermag in te roep om geweldenaars onder beheer te bring- spreek uit teen aanvalle op uitlanders maar swyg oor plaasmoorde
Die politieke leiers van Gauteng oorweeg om die weermag in te roep om vandalisme en plundering in die provinsie te keer. Volgens die premier van Gauteng, David Makhura, is kriminele elemente verantwoordelik vir die plundering van winkels en is diesulkes gewaarsku dat die weermag ingeroep kan word om die probleem aan te spreek. Dit volg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA stort in duie agv kommuniste ANC-regime – haglike toestand van land nou op selfde flak as die van Zimbabwe
Die politieke ontleders sê die toestande in Suid-Afrika verswak nou by die dag, en die haglike toestande stel inwoners nou op dieselfde vlak as in Zimbabwe. Met ’n polisiediens wat derduisende rondtes ammunisie verlore laat gaan sonder dat enige optrede teen die skuldiges beoog word, dui op die haglike veiligheid toestand wat heers. Die land..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SANW totaal en al nutteloos in Wes-Kaap – ANC-regime verloor stryd teen misdaad!
Sedert meer as 1,000 “troepe” in die Kaapse misdaad vlaktes ontplooi is het het moorde nie afgeneem nie. Die afgelope week het daar 47 moorde plaasgevind. Die ANC se minister, Bheki Cele en Alan Winde is albei ontsteld oor die sinlose optredes maar dit blyk dat die staat sy stryd teen misdaad verloor het. Alan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kaapse Bendes Beheer Kaapse Vlakte En Skrik Nie Vir SANDF Nie. Bendes Verwelkom Weermag En Blameer Korrup SAPS Vir Anargie
Bendes op die Kaapse Vlakte sê hulle vrees nie die SANDF nie en sal soos gewoonlik met hul “operasies” voortgaan. In werklikheid verwelkom sommige bende-base die idee van soldate op die Vlakte en sê dat minder onskuldige mense nou sal sterf.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.